1 And the sabbath being {now} past, Mary of Magdala, and Mary the {mother} of James, and Salome, bought aromatic spices that they might come and embalm him.2 And very early on the first {day} of the week they come to the sepulchre, the sun having risen.3 And they said to one another, Who shall roll us away the stone out of the door of the sepulchre?4 And when they looked, they see that the stone has been rolled {away}, for it was very great.5 And entering into the sepulchre, they saw a young man sitting on the right, clothed in a white robe, and they were amazed and alarmed;6 but he says to them, Be not alarmed. Ye seek Jesus, the Nazarene, the crucified one. He is risen, he is not here; behold the place where they had put him.7 But go, tell his disciples and Peter, he goes before you into Galilee; there shall ye see him, as he said to you.8 And they went out, and fled from the sepulchre. And trembling and excessive amazement possessed them, and they said nothing to any one, for they were afraid.9 Now when he had risen very early, the first {day} of the week, he appeared first to Mary of Magdala, out of whom he had cast seven demons.10 *She* went and brought word to those that had been with him, {who were} grieving and weeping.11 And when these heard that he was alive and had been seen of her, they disbelieved {it}.12 And after these things he was manifested in another form to two of them as they walked, going into the country;13 and *they* went and brought word to the rest; neither did they believe them.14 Afterwards as they lay at table he was manifested to the eleven, and reproached {them with} their unbelief and hardness of heart, because they had not believed those who had seen him risen.15 And he said to them, Go into all the world, and preach the glad tidings to all the creation.16 He that believes and is baptised shall be saved, and he that disbelieves shall be condemned.17 And these signs shall follow those that have believed: in my name they shall cast out demons; they shall speak with new tongues;18 they shall take up serpents; and if they should drink any deadly thing it shall not injure them; they shall lay hands upon the infirm, and they shall be well.19 The Lord therefore, after he had spoken to them, was taken up into heaven, and sat at the right hand of God.20 And they, going forth, preached everywhere, the Lord working with {them}, and confirming the word by the signs following upon {it}.
1 En toe die sabbat verby was, het Maria Magdal,na en Maria, die moeder van Jakobus, en Salome speserye gekoop om Hom te gaan salf.2 En baie vroeg op die eerste dag van die week, net n sonop, kom hulle by die graf.3 En hulle sê vir mekaar: Wie sal vir ons die steen voor die opening van die graf wegrol?4 En toe hulle opkyk, sien hulle dat die steen weggerol was, want dit was baie groot.5 En toe hulle in die graf ingegaan het, sien hulle 'n jongman, met 'n lang wit kleed om, aan die regterkant sit, en hulle het baie geskrik.6 En hy sê vir hulle: Moenie verskrik wees nie. Julle soek Jesus die Nasar,ner wat gekruisig is. Hy het opgestaan. Hy is nie hier nie. D r is die plek waar hulle Hom neergelê het.7 Maar gaan sê vir sy dissipels en vir Petrus dat Hy voor julle uit gaan na Galil,a. Daar sal julle Hom sien soos Hy vir julle gesê het.8 Toe gaan hulle haastig uit en vlug van die graf af weg. En bewing en ontsetting het hulle aangegryp. En hulle het vir niemand iets gesê nie, want hulle het gevrees.9 En nadat Hy opgestaan het, vroeg op die eerste dag van die week, het Hy eers verskyn aan Maria Magdal,na, uit wie Hy sewe duiwels uitgedryf het.10 Sy het gegaan en dit vertel aan die wat saam met Hom gewees het, terwyl hulle treur en ween.11 En toe hulle hoor dat Hy lewe en deur haar gesien is, het hulle dit nie geglo nie.12 En hierna het Hy in 'n ander gedaante verskyn aan twee van hulle terwyl hulle loop, op pad in die veld.13 Hulle het ook gegaan en dit aan die ander vertel, maar die het hulle ook nie geglo nie.14 Later het Hy aan die elf self verskyn toe hulle aan tafel was, en Hy het hulle hul ongeloof en hardheid van hart verwyt, omdat hulle die wat Hom n sy opstanding gesien het, nie geglo het nie.15 En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.17 En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,18 slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.19 Nadat die Here dan met hulle gespreek het, is Hy opgeneem in die hemel en het gaan sit aan die regterhand van God.20 Maar hulle het uitgegaan en oral gepreek, en die Here het saamgewerk en die woord bevestig deur die tekens wat daarop gevolg het. Amen.