Publicidade

2 Reis 20

AFR53
Ezechia ammalato. La vita gli è prolungata di quindici anni

1 In quel tempo Ezechia si ammalò mortalmente. Il profeta Isaia, figlio di Amots, si recò da lui, e gli disse: "Così parla l’Eterno: Metti ordine alle cose della tua casa; perché morirai e non guarirai". 2 Allora Ezechia voltò la faccia verso il muro e fece una preghiera all’Eterno, dicendo: 3 "O Eterno, ti supplico, ricordati che ho camminato nel tuo cospetto con fedeltà e con integrità di cuore, e che ho fatto ciò che è buono ai tuoi occhi". Ezechia scoppiò in un grande pianto. 4 Isaia non era ancora giunto nel centro della città, quando la parola dell’Eterno gli fu rivolta in questi termini: 5 "Torna indietro, e dia Ezechia, principe del mio popolo: Così parla l’Eterno, l’Iddio di Davide tuo padre: Ho udito la tua preghiera, ho visto le tue lacrime; ecco, io ti guarisco; fra tre giorni salirai alla casa dell’Eterno. 6 Aggiungerò alla tua vita quindici anni, libererò te e questa città dalle mani del re d’Assiria e proteggerò questa città per amore di me stesso, e per amore di Davide mio servo". 7 Poi Isaia disse: "Prendete un impiastro di fichi secchi!". Lo presero, e lo misero sull’ulcera, e il re guarì. 8 Ezechia aveva detto a Isaia: "Da quale segno riconoscerò che l’Eterno mi guarirà e che fra tre giorni salirò alla casa dell’Eterno?". 9 E Isaia gli aveva risposto: "Eccoti da parte dell’Eterno il segno dal quale riconoscerai che l’Eterno adempirà la parola che ha pronunciato: Vuoi tu che l’ombra si allunghi per dieci gradini oppure retroceda di dieci gradini?". 10 Ezechia rispose: "È facile che l’ombra si allunghi per dieci gradini; no, l’ombra retroceda piuttosto di dieci gradini". 11 E il profeta Isaia invocò l’Eterno, il quale fece retrocedere l’ombra di dieci gradini sui gradini di Acaz, sui quali era discesa.

Arrivo di un’ambasciata babilonese

12 In quel tempo, Berodac-Baladan, figlio di Baladan, re di Babilonia, mandò una lettera e un dono a Ezechia, perché aveva sentito che Ezechia era stato ammalato. 13 Ezechia diede udienza agli ambasciatori, e mostrò loro la casa dove erano tutte le sue cose preziose, l’argento, l’oro, gli aromi, gli oli finissimi, il suo arsenale, e tutto quello che si trovava nei suoi magazzini. Non ci fu cosa nella sua casa e in tutti i suoi domini, che Ezechia non mostrasse loro. 14 Allora il profeta Isaia si recò dal re Ezechia, e gli disse: "Che cosa hanno detto quegli uomini? Da dove sono venuti?". Ezechia rispose: "Sono venuti da un paese lontano: da Babilonia". 15 Isaia disse: "Che cosa hanno visto in casa tua?". Ezechia rispose: "Hanno visto tutto quello che è in casa mia; non c’è cosa nei miei tesori, che io non gli abbia mostrato". 16 Allora Isaia disse a Ezechia: "Ascolta la parola dell’Eterno: 17 Ecco, stanno per venire i giorni in cui tutto quello che è in casa tua e tutto quello che i tuoi padri hanno accumulato fino al giorno d’oggi, sarà trasportato a Babilonia; e non ne rimarrà nulla, dice l’Eterno. 18 E alcuni dei tuoi figli che saranno usciti da te, che tu avrai generato, saranno presi per farne degli eunuchi nel palazzo del re di Babilonia". 19 Ed Ezechia rispose a Isaia: "La parola dell’Eterno che tu hai pronunciato, è buona". E aggiunse: ", se almeno ci sarà pace e sicurezza durante i miei giorni". 20 Il resto delle azioni di Ezechia, tutte le sue prodezze, e come egli fece il serbatoio e l’acquedotto portando l’acqua nella città, sono cose scritte nel libro delle Cronache dei re di Giuda. 21 Ezechia si addormentò con i suoi padri, e Manasse, suo figlio, regnò al suo posto.

Siekte en herstel van Hiskía.

1 IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die Here: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.

2 Toe draai hy sy gesig na die muur, en hy het gebid tot die Here en gesê:

3 Ag, Here, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u . En Hiskía het bitterlik geween.

4 En Jesaja het die middelste voorhof nog nie uitgegaan nie of die woord van die Here het tot hom gekom en gesê:

5 Draai om en vir Hiskía, die vors van my volk: So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, Ek het jou trane gesien; kyk, Ek sal jou gesond maak; op die derde dag sal jy opgaan na die huis van die Here.

6 En Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg en jou en hierdie stad uit die hand van die koning van Assirië red, en ook hierdie stad beskut ter wille van My en my kneg Dawid.

7 Verder Jesaja: Bring 'n vyekoek; en hulle het dit gaan haal en op die sweer gesit, en hy het gesond geword.

8 Hiskía het vir Jesaja gevra: Wat is die teken dat die Here my gesond sal maak, en dat ek op die derde dag sal opgaan na die huis van die Here?

9 En Jesaja antwoord: Dit sal vir jou die teken van die kant van die Here wees dat die Here die woord sal volbring wat Hy gespreek het: Moet die skaduwee tien grade vooruit gaan, of moet dit tien grade agteruit gaan?

10 Toe Jehiskía: Dit is maklik vir die skaduwee om tien grade te daal; nee, maar laat die skaduwee teruggaan, tien grade agteruit.

11 En Jesaja, die profeet, het die Here aangeroep, en Hy het die skaduwee op die grade waarlangs dit op die grade van Agas se sonnewyser gedaal het, laat teruggaan, tien grade agteruit.

12 In dié tyd het Beródag-Báladan, die seun van Báladan, die koning van Babel, 'n brief en 'n geskenk aan Hiskía gestuur; want hy het gehoor dat Hiskía siek was.

13 En Hiskía het na hulle geluister en hulle sy hele skathuis laat sien, die silwer en die goud en die speserye en die kosbare olie en sy wapenhuis en alles wat in sy skatkamers te vinde was; daar was niks in sy huis of in sy hele ryk wat Hiskía hulle nie laat sien het nie.

14 Toe kom die profeet Jesaja na koning Hiskía en vir hom: Wat het hierdie manne gesê, en waarvandaan het hulle na u gekom? En Hiskía antwoord: Uit 'n ver land het hulle gekom, uit Babel.

15 En hy : Wat het hulle in u huis gesien? En Hiskía antwoord: Alles wat in my huis is, het hulle gesien; daar is niks in my skatkamers wat ek hulle nie laat sien het nie.

16 En Jesaja vir Hiskía: Hoor die woord van die Here!

17 Kyk, daar kom dae dat alles wat in jou huis is en wat jou vaders tot vandag toe opgehoop het, na Babel weggevoer sal word; daar sal niks oorbly nie, die Here.

18 En van jou seuns wat uit jou sal voortkom, wat jy sal verwek, sal hulle neem, dat hulle hofdienaars word in die paleis van die koning van Babel.

19 Toe Hiskía vir Jesaja: Die woord van die Here wat u gespreek het, is goed. Ook hy: Waarom dan nie, as daar maar vrede en bestendigheid in my dae sal wees!

20 En die verdere geskiedenis van Hiskía en al sy magtige dade, en hoe hy die dam en die watervoor gemaak en die water in die stad gebring het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

21 En Hiskía het ontslaap met sy vaders, en sy seun Manasse het in sy plek koning geword.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-