Publicidade

2 Reis 22

AFR53
Giosia, re di Giuda. Il libro della legge trovato nel tempio

1 Giosia aveva otto anni quando cominciò a regnare, e regnò trentun anni a Gerusalemme. Sua madre si chiamava Iedida, figlia di Adaia, da Boscat. 2 Egli fece ciò che è giusto agli occhi dell’Eterno, e camminò in tutto e per tutto per la via di Davide suo padre, senza deviare a destra a sinistra. 3 Il diciottesimo anno del re Giosia, il re mandò nella casa dell’Eterno Safan, il segretario, figlio di Asalia, figlio di Mesullam, e gli disse: 4 "Sali da Chilchia, il sommo sacerdote, e digli che metta assieme il denaro che è stato portato nella casa dell’Eterno, e che i custodi dell’ingresso hanno raccolto dalle mani del popolo. 5 Lo si consegni ai direttori preposti ai lavori della casa dell’Eterno; e questi lo diano agli operai addetti alle riparazioni della casa dell’Eterno: 6 ai falegnami, ai costruttori e ai muratori, e se ne servano per comprare della legna e delle pietre da tagliare, per le riparazioni della casa. 7 Ma non si farà rendere conto a quelli nelle cui mani sarà messo il denaro, perché agiscono con fedeltà". 8 Allora il sommo sacerdote Chilchia disse a Safan, il segretario: "Ho trovato nella casa dell’Eterno il libro della legge". E Chilchia diede il libro a Safan, che lo lesse. 9 E Safan, il segretario, andò a riferire la cosa al re, e gli disse: "I tuoi servi hanno versato il denaro che si è trovato nella casa e lo hanno consegnato a quelli che sono preposti ai lavori della casa dell’Eterno". 10 Safan, il segretario, disse ancora al re: "Il sacerdote Chilchia mi ha dato un libro". E Safan lo lesse alla presenza del re. 11 Quando il re udì le parole del libro della legge, si stracciò le vesti. 12 Poi ordinò al sacerdote Chilchia, ad Aicam, figlio di Safan, ad Acbor, figlio di Micaia, a Safan, il segretario, e ad Asaia, servo del re: 13 "Andate a consultare l’Eterno per me, per il popolo e per tutto Giuda, riguardo alle parole di questo libro che si è trovato; poiché l’ira dell’Eterno che si è accesa contro di noi è grande, perché i nostri padri non hanno ubbidito alle parole di questo libro, e non hanno messo in pratica tutto quello che in esso è prescritto per noi". 14 Il sacerdote Chilchia, Aicam, Acbor, Safan e Asaia andarono dalla profetessa Culda, moglie di Sallum, guardarobiere, figlio di Ticva, figlio di Carcas. Lei abitava a Gerusalemme, nel secondo quartiere; e quando ebbero parlato con lei, disse loro: 15 "Così dice l’Eterno, l’Iddio d’Israele: Dite all’uomo che vi ha mandati da me: 16 Così dice l’Eterno: Ecco, io farò venire delle sciagure su questo luogo e sopra i suoi abitanti, conformemente a tutte le parole del libro che il re di Giuda ha letto. 17 Perché essi mi hanno abbandonato e hanno offerto profumi ad altri dèi per provocarmi a ira con tutte le opere delle loro mani; perciò la mia ira si è accesa contro questo luogo, e non si spegnerà. 18 Quanto al re di Giuda che vi ha mandati a consultare l’Eterno, gli direte questo: Così dice l’Eterno, l’Iddio d’Israele, riguardo alle parole che tu hai udito: 19 Poiché il tuo cuore è stato toccato, poiché ti sei umiliato davanti all’Eterno, udendo ciò che io ho detto contro questo luogo e contro i suoi abitanti, che saranno cioè abbandonati alla desolazione e alla maledizione; poiché ti sei stracciato le vesti e hai pianto davanti a me, anche io ti ho ascoltato, dice l’Eterno. 20 Perciò, ecco, io ti riunirò con i tuoi padri, e te ne andrai in pace nel tuo sepolcro; i tuoi occhi non vedranno tutte le sciagure che io farò piombare su questo luogo". E quelli riferirono al re la risposta.

Regering en hervorminge van Josía. Die Wetboek teruggevind. Afskaffing van afgodery. Die paasfees.

1 JOSÍA was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een-en-dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jedída, 'n dogter van Adája, uit Boskat.

2 En hy het gedoen wat reg was in die van die Here en geheel en al in die weg van sy vader Dawid gewandel en nie regs of links afgewyk nie.

3 En in die agttiende jaar van koning Josía het die koning Safan, die skrywer, die seun van Asália, die seun van Mesúllam, in die huis van die Here gestuur en gesê:

4 Gaan op na Hilkía, die hoëpriester, en laat hy die geld optel wat in die huis van die Here gebring is, wat die drumpelwagters versamel het uit die volk,

5 en laat hulle dit oorhandig aan die uitvoerders van die werk wat aangestel is oor die huis van die Here, sodat hulle dit kan gee aan die wat die werk doen, wat in die huis van die Here is om die bouvallige plekke van die huis te herstel,

6 aan die skrynwerkers en bouers en messelaars, en om hout en gekapte klippe te koop om die huis te herstel.

7 Maar daar is nie met hulle afgereken oor die geld wat in hulle hand gegee is nie, want hulle het met getrouheid gehandel.

8 Toe die hoëpriester Hilkía vir Safan, die skrywer: Ek het die wetboek in die huis van die Here gevind; en Hilkía het die boek aan Safan gegee, en hy het dit gelees.

9 Daarna het Safan, die skrywer, by die koning gekom en die koning antwoord gebring en gesê: U dienaars het die geld uitgeskud wat in die huis te vinde was, en dit oorhandig aan die uitvoerders van die werk wat aangestel is oor die huis van die Here.

10 Daarop gee Safan, die skrywer, die koning te kenne en : Die priester Hilkía het my 'n boek gegee. En Safan het dit aan die koning voorgelees.

11 En toe die koning die woorde van die wetboek hoor, het hy sy klere geskeur;

12 en die koning het bevel gegee aan Hilkía, die priester, en Ahíkam, die seun van Safan, en Agbor, die seun van Migája, en Safan, die skrywer, en Asája, die dienaar van die koning, en gesê:

13 Gaan raadpleeg die Here vir my en vir die volk en vir die hele Juda oor die woorde van hierdie boek wat gevind is; want die grimmigheid van die Here is groot wat teen ons ontvlam het, omdat ons vaders nie geluister het na die woorde van hierdie boek om te handel volgens alles wat ons voorgeskrywe is nie.

14 Toe gaan die priester Hilkía en Ahíkam en Agbor en Safan en Asája na die profetes Hulda, die vrou van Sallum, die seun van Tikwa, die seun van Harhas, die klerebewaarder sy het in Jerusalem in die Nuwe Stad gewoon en hulle het met haar gespreek.

15 En sy aan hulle: So spreek die Here, die God van Israel: aan die man wat julle na my gestuur het

16 so spreek die Here: Kyk, Ek bring 'n onheil oor hierdie plek en oor sy inwoners, al die woorde van die boek wat die koning van Juda gelees het;

17 omdat hulle My verlaat en vir ander gode offerrook laat opgaan het, om My met al hul handewerk te terg; daarom sal my grimmigheid ontvlam teen hierdie plek en nie uitgeblus word nie.

18 Maar aan die koning van Juda wat julle stuur om die Here te raadpleeg, aan hom moet julle : So spreek die Here, die God van Israel: Wat die woorde betref wat jy gehoor het

19 omdat jou hart week is en jy jou voor die aangesig van die Here verneder het toe jy hoor wat Ek oor hierdie plek en oor sy inwoners gespreek het, dat hulle 'n voorwerp van verbasing en vervloeking sal word, en omdat jy jou klere geskeur en voor my aangesig geween het, daarom het Ék ook verhoor, spreek die Here.

20 Daarom, kyk, Ek sal jou by jou vaders versamel, en jy sal met vrede in jou graf versamel word, en jou sal al die onheil nie aansien wat Ek oor hierdie plek bring nie. En hulle het die koning antwoord gebring.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-