Publicidade

Jeremias 38

AFR53
Geremia gettato in una cisterna

1 Sefatia figlio di Mattan, Ghedalia figlio di Pasur, Iucal figlio di Selamia e Pasur figlio di Malchia, udirono le parole che Geremia rivolgeva a tutto il popolo, dicendo: 2 "Così parla l’Eterno: Chi rimarrà in questa città morrà di spada, di fame o di peste; ma chi andrà ad arrendersi ai Caldei avrà salva la vita, la vita sarà il suo bottino e vivrà. 3 Così parla l’Eterno: Questa città sarà certamente data in mano dell’esercito del re di Babilonia, che la prenderà". 4 I capi dissero al re: "Quest’uomo sia messo a morte! poiché egli rende fiacche le mani degli uomini di guerra che rimangono in questa città, e le mani di tutto il popolo, tenendo loro tali discorsi; quest’uomo non cerca il bene, ma il male di questo popolo". 5 Allora il re Sedechia disse: "Ecco, egli è in mano vostra; poiché il re non può nulla contro di voi". 6 Allora essi presero Geremia e lo gettarono nella cisterna di Malchia, figlio del re, che era nel cortile della prigione; vi calarono Geremia con delle funi. Nella cisterna non c’era acqua ma solo fango, e Geremia affondò nel fango. 7 Ebed-Melec, etiope, eunuco che stava nella casa del re, udì che avevano messo Geremia nella cisterna. Il re stava allora seduto alla porta di Beniamino. 8 Ebed-Melec uscì dalla casa del re e parlò al re dicendo: 9 "O re, mio signore, quegli uomini hanno agito male in tutto quello che hanno fatto al profeta Geremia, che hanno gettato nella cisterna; egli morirà di fame dov’è, poiché non c’è più pane in città".

10 Il re diede quest’ordine a Ebed-Melec, l’etiope: "Prendi con te trenta uomini di qui, e tira su il profeta Geremia dalla cisterna prima che muoia". 11 Ebed-Melec prese con quegli uomini, entrò nella casa del re, sotto il Tesoro; prese di dei pezzi di stoffa logora e dei vecchi stracci, e li calò a Geremia, nella cisterna, con delle funi. 12 Ebed-Melec, l’etiope, disse a Geremia: "Mettiti ora questi pezzi di stoffa logora e questi stracci sotto le ascelle, sotto le funi". Geremia fece così. 13 E quelli tirarono su Geremia con quelle funi e lo fecero salire fuori dalla cisterna. Geremia rimase nel cortile della prigione. 14 Allora il re Sedechia mandò a prendere il profeta Geremia e se lo fece condurre al terzo ingresso della casa dell’Eterno; il re disse a Geremia: "Io ti domando una cosa; non mi nascondere nulla". 15 Geremia rispose a Sedechia: "Se te la dico, non è forse certo che mi farai morire? E se ti do qualche consiglio, non mi darai ascolto". 16 Il re Sedechia giurò in segreto a Geremia, dicendo: "Com’è vero che l’Eterno, il quale ci ha dato questa vita, vive, io non ti farò morire e non ti darò in mano di questi uomini che cercano la tua vita". 17 Allora Geremia disse a Sedechia: "Così parla l’Eterno, l’Iddio degli eserciti, l’Iddio d’Israele: Se tu ti vai ad arrendere ai capi del re di Babilonia, avrai salva la vita; questa città non sarà data alle fiamme, e vivrai tu con la tua casa; 18 ma se non vai ad arrenderti ai capi del re di Babilonia, questa città sarà data in mano dei Caldei che la daranno alle fiamme e tu non scamperai dalle loro mani". 19 Il re Sedechia disse a Geremia: "Io temo quei Giudei che si sono arresi ai Caldei; che io non abbia a essere dato nelle loro mani, e che essi non mi scherniscano". 20 Ma Geremia rispose: "Tu non sarai dato nelle loro mani. Ti prego! ascolta la voce dell’Eterno in questo che ti dico: tutto andrà bene per te, e tu vivrai. 21 Ma se rifiuti di uscire, ecco quello che l’Eterno mi ha fatto vedere: 22 Tutte le donne rimaste nella casa del re di Giuda saranno condotte fuori ai capi del re di Babilonia; e queste donne diranno: I tuoi amici ti hanno incitato, ti hanno vinto; i tuoi piedi sono affondati nel fango, e quelli si sono ritirati. 23 Tutte le tue mogli con i tuoi figli saranno condotte ai Caldei; tu non scamperai dalle loro mani, ma sarai preso e dato in mano del re di Babilonia, e questa città sarà data alle fiamme". 24 Sedechia disse a Geremia: "Nessuno sappia nulla di queste parole e tu non morirai. 25 E se i capi odono che io ho parlato con te e vengono da te a dirti: Dichiaraci quello che hai detto al re; non ce lo nascondere, e non ti faremo morire; e il re che ti ha detto?, 26 rispondi loro: Io ho presentato al re la mia supplica, che egli non mi facesse ritornare nella casa di Gionatan, per morirvi". 27 Tutti i capi vennero da Geremia e lo interrogarono; ma egli rispose loro secondo tutte le parole che il re gli aveva comandato, e quelli lo lasciarono in pace, perché la cosa non si era divulgata. 28 Geremia rimase nel cortile della prigione fino al giorno che Gerusalemme fu presa.

Jeremia word in 'n diep modderput gegooi.

1 TOE Sefátja, die seun van Mattan, en Gedálja, die seun van Pashur, en Jugal, die seun van Selémja, en Pashur, die seun van Malkía, die woorde hoor waarmee Jeremia die hele volk bly toespreek het, naamlik:

2 So spreek die Here: Wie in hierdie stad bly, sal sterwe deur die swaard, die hongersnood of die pes, maar wie na die Chaldeërs uitgaan, sal lewe, en sy siel sal vir hom 'n buit wees, en hy sal lewe.

3 So spreek die Here: Hierdie stad sal sekerlik oorgegee word in die mag van die leër van die koning van Babel, en hy sal dit inneem.

4 Toe het die vorste aan die koning gesê: Laat hierdie man tog gedood word, want so maak hy die hande van die krygsmanne slap wat in hierdie stad nog oor is en die hande van die hele volk deur sulke woorde tot hulle te spreek; want dié man soek nie die vrede van hierdie volk nie, maar die onheil.

5 En koning Sedekía het gesê: Kyk, hy is in julle mag, want die koning kan niks teen julle doen nie.

6 Toe neem hulle Jeremia en gooi hom in die put van Malkía, die seun van die koning, wat in die voorhof van bewaking was; en hulle het Jeremia met toue laat afsak. En in die put was geen water nie, maar modder; en Jeremia het in die modder gesak.

7 En toe Ebed-Meleg, die Kusiet, 'n hofdienaar wat in die paleis van die koning was, hoor dat hulle Jeremia in die put gegooi het die koning het toe in die Benjaminspoort gesit

8 het Ebed-Meleg uit die paleis van die koning gegaan en met die koning gespreek en gesê:

9 My heer die koning, hierdie manne het verkeerd gehandel in alles wat hulle die profeet Jeremia aangedoen het, wat hulle in die put gegooi het; hy sal tog sterwe van honger op die plek waar hy is; want daar is geen brood meer in die stad nie.

10 Toe gee die koning aan Ebed-Meleg, die Kusiet, bevel en : Neem hiervandaan dertig manne met jou saam en trek die profeet Jeremia uit die put op voordat hy sterwe.

11 Daarop het Ebed-Meleg die manne met hom saamgeneem en ingegaan in die paleis van die koning onder die voorraadkamer en daarvandaan verslyte en geskeurde lappe geneem wat hy na Jeremia in die put met toue laat afsak het.

12 En Ebed-Meleg, die Kusiet, het vir Jeremia gesê: Sit tog die verslyte en geskeurde lappe onder jou armholtes onder die toue; en Jeremia het so gedoen.

13 En hulle het Jeremia aan die toue opgetrek en hom uit die put uitgehaal. En Jeremia het in die voorhof van bewaking gebly.

14 Toe stuur koning Sedekía en hy laat die profeet Jeremia na hom bring in die derde ingang wat by die huis van die Here was; en die koning het vir Jeremia gesê: Ek wil jou iets vra; steek vir my niks weg nie.

15 Maar Jeremia het Sedekía geantwoord: As ek u dit te kenne gee, sal u my nie sekerlik doodmaak nie? En as ek u raad gee, sal u na my nie luister nie.

16 Toe sweer koning Sedekía vir Jeremia in die geheim en : So waar as die Here leef wat aan ons hierdie lewe verleen het ek sal jou nie doodmaak en jou nie oorgee in die hand van hierdie manne wat jou lewe soek nie!

17 Daarop Jeremia vir Sedekía: So spreek die Here, die God van die leërskare, die God van Israel: As u vrywillig uitgaan na die vorste van die koning van Babel, sal u siel lewe en sal hierdie stad nie met vuur verbrand word nie; en u sal lewe, u en u huis.

18 Maar as u nie uitgaan na die vorste van die koning van Babel nie, sal hierdie stad in die hand van die Chaldeërs oorgegee word, en hulle sal dit met vuur verbrand; en u self sal uit hulle hand nie vryraak nie.

19 Toe koning Sedekía vir Jeremia: Ek is bevrees dat hulle my in die hand van die Jode wat na die Chaldeërs oorgeloop het, sal oorgee en dat dié met my die spot sal drywe.

20 Maar Jeremia antwoord: Hulle sal u nie oorgee nie. Luister tog na die stem van die Here in wat ek aan u ; dan sal dit goed met u gaan en u siel sal lewe.

21 Maar as u weier om uit te gaan dit is die woord wat die Here my laat sien het:

22 Kyk, al die vroue wat in die paleis van die koning van Juda oorgebly het, is uitgelei na die vorste van die koning van Babel, terwyl hulle gesê het: Die manne met wie u vriendskap gehou het, het u verlei en u oorweldig; toe u voete in die modder ingesak het, het hulle agteruitgewyk.

23 Hulle sal dan al u vroue en u kinders na die Chaldeërs uitlei; ook sal u self uit hulle hand nie vryraak nie; maar u sal deur die hand van die koning van Babel gevang word, en hierdie stad sal met vuur verbrand word.

24 Toe Sedekía vir Jeremia: Laat niemand van hierdie woorde weet nie, dat jy nie sterwe nie.

25 En as die vorste hoor dat ek met jou gespreek het en by jou kom en aan jou : Vertel ons tog wat jy met die koning gespreek het; steek dit nie vir ons weg nie, en ons sal jou nie doodmaak nie; en wat het die koning met jou gespreek?

26 dan moet jy hulle antwoord: Ek het my smeking eerbiedig voor die koning gebring, dat hy my nie moet laat terugbring in die huis van Jónatan, om daar te sterwe nie.

27 Toe het al die vorste by Jeremia gekom en hom uitgevra; en hy het aan hulle mededeling gedoen volgens al hierdie woorde wat die koning hom beveel het. Toe het hulle hom met rus gelaat; want die saak het nie bekend geword nie.

Inneming van Jerusalem en verlossing van Jeremia.

28 EN Jeremia het in die voorhof van bewaking gebly tot op die dag dat Jerusalem ingeneem is. En toe Jerusalem ingeneem is

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-