Publicidade

Jeremias 43

AFR53
Geremia trascinato in Egitto

1 Quando Geremia ebbe finito di dire al popolo tutte le parole dell’Eterno, del loro Dio, tutte le parole che l’Eterno, il loro Dio, lo aveva incaricato di dire loro, 2 Azaria, figlio di Osaia, Iocanan, figlio di Carea, e tutti gli uomini superbi dissero a Geremia: "Tu dici il falso; l’Eterno, il nostro Dio, non ti ha mandato a dire: Non entrate in Egitto per dimorarvi, 3 ma Baruc, figlio di Neria, ti incita contro di noi per darci in mano dei Caldei, per farci morire o per farci deportare a Babilonia". 4 Così Iocanan, figlio di Carea, tutti i capi degli uomini armati e tutto il popolo non ubbidirono alla voce dell’Eterno, che ordinava loro di dimorare nel paese di Giuda. 5 Iocanan, figlio di Carea, e tutti i capi degli uomini armati presero tutti i superstiti di Giuda i quali, da tutte le nazioni dove erano stati dispersi, erano ritornati per dimorare nel paese di Giuda: 6 gli uomini, le donne, i fanciulli, le figlie del re e tutte le persone che Nebuzaradan, capo delle guardie, aveva lasciato con Ghedalia, figlio di Aicam, figlio di Safan, come pure il profeta Geremia, e Baruc, figlio di Neria, 7 ed entrarono nel paese d’Egitto, perché non ubbidirono alla voce dell’Eterno; e giunsero a Tapanes.

Profezia della conquista dell’Egitto per mano di Nabucodonosor

8 La parola dell’Eterno fu rivolta a Geremia a Tapanes in questi termini: 9 "Prendi nelle tue mani delle grosse pietre e nascondile nell’argilla della fornace da mattoni che è all’ingresso della casa del Faraone a Tapanes, alla presenza degli uomini di Giuda. 10 E diloro: Così parla l’Eterno degli eserciti, l’Iddio d’Israele: Ecco, io manderò a prendere Nabucodonosor, re di Babilonia, mio servitore, e porrò il suo trono su queste pietre che io ho nascosto, ed egli stenderà su di esse il suo padiglione reale; 11 verrà e colpirà il paese d’Egitto: chi deve andare alla morte, andrà alla morte; chi alla deportazione, andrà alla deportazione; chi deve cadere di spada, cadrà per la spada. 12 Appiccherà il fuoco alle case degli dèi d’Egitto, brucerà le case e deporterà gli idoli, e si avvolgerà del paese d’Egitto come il pastore si avvolge nella sua veste; e ne uscirà in pace. 13 Frantumerà pure le statue del tempio del sole, che è nel paese d’Egitto, e darà alle fiamme le case degli dèi d’Egitto".

Jeremia word deur die volk saamgevoer na Egipte.

1 EN toe Jeremia geëindig het om die hele volk toe te spreek met al die woorde van die Here hulle God, waarmee die Here hulle God hom na hulle gestuur het, naamlik al hierdie woorde,

2 het Asárja, die seun van Hosája, en Jóhanan, die seun van Karéag, en al die vermetele manne gespreek en aan Jeremia gesê: U spreek onwaarheid; die Here onse God het u nie gestuur om te : Julle mag nie na Egipte trek om daar as vreemdelinge te vertoef nie.

3 Maar Barug, die seun van Nería, hits u teen ons op om ons oor te gee in die hand van die Chaldeërs, dat hulle ons kan doodmaak en ons in ballingskap na Babel kan wegvoer.

4 So het Jóhanan, die seun van Karéag, en al die owerstes van die leërs en die hele volk dan nie geluister na die stem van die Here om in die land Juda te bly nie.

5 Maar Jóhanan, die seun van Karéag, en al die owerstes van die leërs het die hele oorblyfsel van Juda geneem wat uit al die nasies waarheen hulle verdryf was, teruggekom het om in die land Juda te woon,

6 die manne en die vroue en die kinders en die dogters van die koning en al die mense wat Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, by Gedálja, die seun van Ahíkam, die seun van Safan, laat staan het ook die profeet Jeremia en Barug, die seun van Nería

7 en hulle het na Egipteland getrek; want hulle het nie geluister na die stem van die Here nie. En hulle het tot by Tagpánhes gekom.

Profesie van die verwoesting van Egipteland deur Nebukadnésar.

8 TOE het die woord van die Here tot Jeremia gekom in Tagpánhes en gesê:

9 Neem groot klippe in jou hand en begrawe hulle in klei in die vierkant wat by die ingang van Farao se paleis in Tagpánhes is, voor die van die Joodse manne;

10 en vir hulle: So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek stuur en laat my kneg Nebukadrésar, die koning van Babel, haal, en Ek sal sy troon neersit bo-op hierdie klippe wat Ek begrawe het; en hy sal sy pragtapyt daaroor uitspan.

11 En hy sal kom en Egipteland verower: wie vir die pes bestem is, vir die pes; en wie vir die gevangenskap, vir die gevangenskap; en wie vir die swaard, vir die swaard!

12 En Ek sal 'n vuur aansteek in die huise van die gode van Egipte; en hy sal hulle verbrand en hulle as gevangenes wegvoer; en hy sal hom wikkel in die land van Egipte soos 'n herder hom wikkel in sy kleed, en hy sal daarvandaan in vrede wegtrek.

13 En hy sal die klippilare van Bet-Semes wat in Egipteland is, verbreek en die huise van die gode van Egipte met vuur verbrand.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-