Publicidade

Jeremias 20

AFR53
Pasur fa arrestare Geremia. Lamento del profeta

1 Pasur, figlio di Immer, sacerdote e capo-sovrintendente della casa dell’Eterno, udì Geremia che profetizzava queste cose. 2 Pasur percosse il profeta Geremia e lo mise nei ceppi nella prigione che era nella porta superiore di Beniamino, nella casa dell’Eterno. 3 Il giorno seguente, Pasur fece uscire Geremia dal carcere. E Geremia gli disse: "L’Eterno non ti chiama più Pasur, ma Magor-Missabib. 4 Poiché così parla l’Eterno: Io ti renderò un oggetto di terrore per te stesso e per tutti i tuoi amici; essi cadranno per la spada dei loro nemici e i tuoi occhi lo vedranno; darò tutto Giuda in mano del re di Babilonia, che li deporterà a Babilonia e li colpirà con la spada. 5 Darò tutte le ricchezze di questa città, tutto il suo guadagno e tutte le sue cose preziose, darò tutti i tesori dei re di Giuda in mano dei loro nemici che ne faranno loro preda, li prenderanno e li porteranno via a Babilonia. 6 E tu, Pasur, e tutti quelli che abitano in casa tua, sarete deportati; tu andrai a Babilonia e morirai; sarai sepolto tu, con tutti i tuoi amici, ai quali hai profetizzato menzogne".

7 Tu mi hai persuaso, o Eterno, e io mi sono lasciato persuadere, tu mi hai fatto forza e mi hai vinto; io sono diventato, ogni giorno, un oggetto di scherno; ognuno si fa beffe di me. 8 Poiché ogni volta che io parlo, grido, grido: "Violenza e saccheggio!". , la parola dell’Eterno è per me un motivo di obbrobrio, uno scherno ogni giorno. 9 Se io dico: "Io non lo menzionerò più, non parlerò più nel suo nome", c’è nel mio cuore come un fuoco ardente, chiuso nelle mie ossa; mi sforzo di contenerlo, ma non posso. 10 Poiché odo le diffamazioni di molti, lo spavento mi viene da ogni lato: "Denunciatelo, e noi lo denunceremo". Tutti quelli con i quali vivevo in pace spiano se io inciampo, e dicono: "Forse si lascerà sedurre, noi prevarremo contro di lui e ci vendicheremo di lui". 11 Ma l’Eterno è con me, come un potente eroe; perciò i miei persecutori inciamperanno e non prevarranno; saranno coperti di confusione, perché non riusciranno; la loro vergogna sarà eterna, non sarà dimenticata. 12 Eterno degli eserciti, che provi il giusto, che vedi le reni e il cuore, io vedrò, , la tua vendetta su di loro, poiché a te io affido la mia causa! 13 Cantate all’Eterno, lodate l’Eterno, poiché egli libera la vita dell’infelice dalla mano dei malfattori!

14 Maledetto sia il giorno che io nacqui! Il giorno che mia madre mi partorì non sia benedetto! 15 Maledetto sia l’uomo che portò a mio padre la notizia: "Ti è nato un maschio", e lo riempì di gioia! 16 Sia quell’uomo come le città che l’Eterno ha distrutto senza pentirsene! Oda egli delle grida il mattino e clamori di guerra a mezzogiorno; 17 poiché egli non mi ha fatto morire fin dal grembo materno. Così mia madre sarebbe stata la mia tomba e la sua gravidanza senza fine. 18 Perché sono uscito dal grembo materno per vedere tormento e dolore e per finire i miei giorni nella vergogna?

Jeremia word deur die priester Pashur geslaan en in die blok gesit.

1 EN Pashur, die seun van Immer, die priester wat hoofopsigter was in die huis van die Here het Jeremia hierdie woorde hoor profeteer.

2 Toe het Pashur die profeet Jeremia geslaan en hom in die blok gesit wat in die Boonste Poort van Benjamin was, by die huis van die Here.

3 Maar die volgende dag het Pashur Jeremia uit die blok laat uithaal. Toe Jeremia vir hom: Die Here noem jou nie Pashur nie, maar Skrik rondom!

4 Want so spreek die Here: Kyk, Ek maak jou 'n skrik vir jouself en vir al jou vriende; en hulle sal val deur die swaard van hul vyande, terwyl jou dit sien, en die hele Juda sal Ek gee in die hand van die koning van Babel, wat hulle in ballingskap sal wegvoer na Babel en hulle met die swaard sal verslaan.

5 Ook sal Ek die hele besitting van hierdie stad en al sy goed en al sy kosbare dinge gee, ja, al die skatte van die konings van Juda sal Ek gee in die hand van hulle vyande, en hulle sal dit buitmaak en saamneem en na Babel bring.

6 En jy, Pashur, en al die inwoners van jou huis sal in gevangenskap gaan; en jy sal in Babel kom en daar sterwe en daar begrawe word, jy en al jou vriende vir wie jy vals geprofeteer het.

7 Here, U het my oorgehaal, en ek het my laat oorhaal; U was te sterk vir my en het oorwin; ek was 'n belagging die hele dag, almal saam spot met my.

8 Want elke keer as ek spreek, moet ek dit uitskreeu, moet ek roep: Geweld en verdrukking! omdat die woord van die Here vir my 'n smaad en spot geword het die hele dag.

9 En as ek : Ek sal aan Hom nie dink nie en in sy Naam nie meer spreek nie, dan word dit in my hart soos 'n brandende vuur, opgesluit in my gebeente. En ek het my moeg gemaak om uit te hou, maar kon nie.

10 Want ek het die skindertaal van baie gehoor skrik rondom! Klaag aan, en ons sal hom aanklaag! Al die mense wat met my in vrede lewe, loer op my val; hulle : Miskien laat hy hom verlei, dan kan ons hom oorweldig en ons wraak op hom neem.

11 Maar die Here is met my soos 'n geweldige held; daarom sal my vervolgers struikel en nie oorwin nie; hulle staan diep beskaamd, omdat hulle nie geslaag het nie, 'n ewige smaad wat nie vergeet sal word nie.

12 Maar, Here van die leërskare, wat die regverdige toets, wat die niere en die hart sien laat my u wraak sien op hulle, want aan U het ek my regsaak toevertrou.

13 Sing tot eer van die Here, prys die Here! Want Hy het die siel van die behoeftige uit die hand van die kwaaddoeners verlos.

14 Vervloek is die dag waarop ek gebore is; laat die dag waarop my moeder my gebaar het, nie geseënd wees nie.

15 Vervloek is die man wat aan my vader berig gebring en gesê het: Vir jou is 'n seun gebore waardeur hy hom grootliks verbly het.

16 Ja, laat dié man wees soos die stede wat die Here omgekeer het sonder dat dit Hom berou het; en laat hom in die môre angsgeroep hoor en op die middagtyd krygsgeskreeu,

17 omdat hy my nie gedood het van die moederskoot af, sodat my moeder my graf geword het en haar skoot vir ewig swanger gebly het nie.

18 Waarom het ek tog uit die moederskoot voortgekom om moeite en kommer te sien, sodat my dae in skande verdwyn?

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-