Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 128

BIBEL1930

Seën in die huisgesin.

1 'n BEDEVAARTSLIED.

Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in sy weë wandel!

2 Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!

3 Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel.

4 Kyk, so sal sekerlik geseën word die man wat die Here vrees.

5 Mag die Here jou seën uit Sion, dat jy die voorspoed van Jerusalem mag aanskou al die dae van jou lewe!

6 En dat jy jou kindskinders mag aanskou! Vrede oor Israel!

1 En sang ved festreisene. Lykksalig er hver den som frykter Herren, som vandrer hans veier. 2 Frukten av dine henders arbeid skal du nyte; lykksalig er du, og det går dig vel. 3 Din hustru er som et fruktbart vintre der inne i ditt hus, dine barn som oljekvister rundt om ditt bord. 4 Se, således blir den mann velsignet som frykter Herren. 5 Herren skal velsigne dig fra Sion, og du skal skue med lyst Jerusalems lykke alle ditt livs dager. 6 Og du skal se barn av dine barn. Fred være over Israel!

Veja também