Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 87

BIBEL1930

Sion die moederstad van volke.

1 VAN die kinders van Korag. 'n Psalm. 'n Lied.

Sy grondvesting is op heilige berge.

2 Die Here het die poorte van Sion lief bo al die wonings van Jakob.

3 Heerlike dinge word van u gesê, o stad van God! Sela.

4 Ek wil Rahab en Babel vermeld onder hulle wat My ken; kyk, Filistéa en Tirus saam met Kus hierdie een is daar gebore.

5 En van Sion sal gesê word: Man vir man is daarin gebore, en Hy, die Allerhoogste, hou dit in stand.

6 Die Here sal tel as Hy die volke opskrywe: Hierdie een is daar gebore. Sela.

7 En die wat sing sowel as die wat vrolik is, : Al my fonteine is in jou!

1 Av Korahs barn; en salme, en sang. Den stad han har grunnfestet de hellige berg, 2 Sions porter elsker Herren fremfor alle Jakobs boliger. 3 Herlige ting er sagt om dig, du Guds stad. Sela.

4 Jeg nevner Rahab {de. Egypten.} og Babel blandt dem som kjenner mig; se filisteren og tyrieren med etioperen: Denne er født der.

5 Og om Sion skal det sies: Hver og en er født der. Og han, den Høieste, gjør det fast. 6 Herren skal telle når folkene blir opskrevet, og si: Denne er født der. Sela. 7 Og de som synger og danser, skal si: Alle mine kilder er i dig.

Veja também