As God Hom wou openbaar, sê Sofar, sou Job gou sien wie die skuldige is.
1 TOE het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê:
2 Moet die menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet 'n loslippige man reg hê?
3 Sou jou gepraat manne laat swyg, sodat jy spot — sonder dat iemand jou beskaamd maak —
4 en sê: Suiwer is my leer, en rein is ek in u oë?
5 Maar, ag, as Gód maar wou spreek en sy lippe open teen jou!
6 En jou bekend wou maak dat die verborgenhede van die wysheid die insig verdubbel! Sodat jy kan weet dat God vir jou 'n deel van jou skuld deur die vingers sien.
Gods alwetendheid ontdek sonde waar die mens niks sien nie.
7 KAN jy die dieptes van God peil? Of sal jy kan deurdring tot by die volmaaktheid van die Almagtige?
8 Hoogtes van die hemel is dit — wat kan jy doen? Dieper as die doderyk — wat kan jy weet?
9 Langer as die aarde is die maat daarvan en breër as die see.
10 As Hy verbyskuiwe en gevange neem en 'n regsvergadering oproep — wie sal Hom dan teëhou?
11 Want Hý ken die valse mense, en Hy sien die ongeregtigheid sonder dat Hy juis daarop ag gee.
12 So kan dan 'n domme verstand verkry en 'n jong wilde-esel as mens gebore word.
Laat Job breek met ongeregtigheid, na God terugkeer; dan sal hy die lig van beter dae aanskou.
13 AS jý jou hart berei en jou hande uitbrei na Hom
14 — as daar ongeregtigheid in jou hand is, verwyder dit, en laat geen onreg in jou tente woon nie —
15 ja, dan sal jy jou aangesig kan ophef, vry van smet; en jy sal vasstaan sonder om te vrees.
16 Ja, jý sal die moeite vergeet; soos aan water wat verbygeloop het, sal jy daaraan dink.
17 En helderder as die middag sal die lewe oprys; is dit donker — dit sal wees soos die môre!
18 En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond — jy sal in veiligheid gaan slaap.
19 Ook sal jy lê sonder dat iemand jou skrikmaak; en baie sal jou guns soek.
20 Maar die oë van die goddelose sal versmag, en die toevlug is vir hulle verlore; en hulle verwagting is — uitblasing van die laaste asem.
Zofar repreende a Jó, mostra a sabedoria de Deus e exorta ao arrependimento
1 Então, respondeu Zofar, naamatita:
2 Não se dará resposta à multidão de palavras?
Acaso, será justificado Jó 8.2;15.2;18.2o falador?
3 Porventura, as tuas jactâncias farão calar as gentes?
Quando Jó 17.2;21.3zombares, ninguém te fará envergonhar?
4 Pois Jó 6.10dizes: A minha doutrina é pura,
Jó 10.7e limpo sou aos teus olhos.
5 Porém oxalá que Deus falasse,
e abrisse os seus lábios contra ti
6 e te mostrasse os segredos da sabedoria,
pois complicada é a verdadeira Jó 9.4, ref.sabedoria.
Sabe, portanto, que Deus te remite algo Jó 15.5;22.5da tua iniquidade.
7 Jó 33.12-13;36.26;37.5,23Poderás descobrir as coisas profundas de Deus?
Poderás descobrir perfeitamente o Todo-Poderoso?
8 Como as Jó 22.12;35.5alturas do céu é a sua sabedoria; que poderás fazer?
Mais profunda do que o Jó 26.6;38.17Sheol; que poderás saber?
9 A sua medida é mais comprida do que a terra
e mais larga do que o mar.
10 Se ele passar, prender a alguém
e chamar a juízo, Jó 9.12quem o poderá proibir?
11 Pois Jó 34.21-23conhece os homens vãos
e Jó 24.23;28.24;31.4vê sem esforço a iniquidade,
12 mas Sl 39.5,11;62.9;144.4;Ec 1.2;11.10um homem vão se tornará sábio,
quando a cria dum Jó 39.5asno montês nascer homem.
13 Jó 11.13-20;5.17-27Se tu Sl 78.8preparares o teu coração
Jó 22.27;Sl 88.9;143.6e estenderes as mãos para ele;
14 Jó 22.23se lançares para longe a iniquidade da tua mão,
e não habitar a iniquidade nas tuas tendas;
15 então, na verdade, Jó 22.26levantarás o teu rosto sem mácula;
sim, estarás firme e Sl 27.3;46.2não temerás,
16 pois tu te Is 65.16esquecerás da tua miséria
e te lembrarás dela como Jó 22.11de águas que passaram.
17 A tua vida será Jó 22.26mais clara do que o meio-dia;
ainda que haja escuridão, será como a manhã.
18 Estarás firme, porque há esperança;
olharás ao redor de ti e pousarás seguro.
19 Lv 26.6;Is 17.2;Sf 3.13;Mq 4.4Deitar-te-ás, e ninguém te amedrontará;
e muitos Is 45.14procurarão obter o teu favor.
20 Mas Jó 17.5;Dt 28.65os olhos dos iníquos desfalecerão,
não lhes Jó 27.22;34.22ficará refúgio,
e a sua Jó 8.13, ref.esperança será o Jó 6.9render do espírito.