Pular para o conteúdo
Publicidade

Jó 2

TB

1 EN op 'n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die Here te stel, het die Satan ook onder hulle gekom om hom voor die Here te stel.

2 Toe vra die Here vir die Satan: Waar kom jy vandaan? En die Satan antwoord die Here en : Van 'n swerftog oor die aarde, wat ek deurkruis het.

3 En die Here vra vir die Satan: Het jy ag gegee op my kneg Job? Want daar is niemand op die aarde soos hy nie: 'n man vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad; en hy volhard nog in sy vroomheid, alhoewel jy My teen hom opgehits het om hom te vernietig sonder oorsaak.

4 Toe het die Satan die Here geantwoord en gesê: Huid vir huid, en alles wat iemand het, sal hy gee vir sy lewe;

5 maar strek net u hand uit en tas sy gebeente en sy vlees aan waarlik, hy sal U in u aangesig seën!

6 En die Here aan die Satan: Kyk, hy is in jou hand; spaar net sy lewe.

7 En die Satan het weggegaan van die aangesig van die Here, en hy het Job met bose swere getref, van sy voetsool tot sy skedel.

8 En hy het vir hom 'n potskerf geneem om hom daarmee te krap, terwyl hy in die as sit.

9 Toe sy vrou vir hom: Volhard jy nog in jou vroomheid? Seën God, en sterf!

10 Maar hy antwoord haar: Soos 'n dwaas praat, praat jy! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job nie gesondig met sy lippe nie.

Job se vriende kom by hom.

11 EN toe die drie vriende van Job hoor van al hierdie onheile wat hom getref het, het hulle gekom, elkeen uit sy woonplek: Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet; en hulle het volgens afspraak byeengekom om hom hul deelneming te betuig en hom te troos.

12 En toe hulle op 'n afstand hul opslaan en hom nie herken nie, het hulle hul stem verhef en geween; ook het hulle elkeen sy mantel geskeur en stof op hul hoofde gestrooi na die hemel toe.

13 En hulle het by hom op die grond gaan sit, sewe dae en sewe nagte lank, sonder dat iemand 'n woord met hom gepraat het; want hulle het gesien dat die smart baie groot was.

1 Jó 1.6-8Num dia em que os filhos de Deus vieram apresentar-se perante Jeová, sucedeu vir também Satanás entre eles apresentar-se perante Jeová. 2 Perguntou Jeová a Satanás: Donde vens? Respondeu Satanás a Jeová: De rodear a terra e de passear por ela. 3 Disse Jeová a Satanás: Acaso, notaste o meu servo ? Pois não ninguém semelhante a ele na terra, homem íntegro e reto, que teme a Deus e que se desvia do mal. Ele ainda conserva a sua integridade, embora me incitasses contra ele, para o consumir sem causa. 4 Respondeu Satanás a Jeová: Pele por pele, tudo quanto o homem tem dará pela sua vida. 5 Jó 1.11Mas estende a mão agora e toca-lhe nos ossos e na carne, e ele te renunciará à tua face. 6 Disse Jeová a Satanás: Eis que ele está ao teu dispor; somente poupa-lhe a vida.

ferido de úlceras

7 Saiu Satanás da presença de Jeová e feriu a Jó 7.5;13.28;30.17-18,30;Dt 28.35de úlceras malignas, desde a planta do até o alto da cabeça. 8 , Jó 42.6;Jr 6.26;Jn 3.6sentado em cinza, tomou um caco para com ele se raspar. 9 Sua mulher disse-lhe: Conservas tu ainda a tua integridade? Renuncia a Deus e morre. 10 Mas ele lhe disse: Estás falando como fala uma mulher tola. Que? Jó 1.21Receberemos o bem da mão de Deus e não receberemos o mal? Jó 1.22Em tudo isso, não pecou com os seus lábios.

Seus três amigos o visitam

11 Tendo ouvido três amigos de todo esse mal que lhe havia sucedido, vieram, cada um do seu lugar; Elifaz, Jó 6.19temanita; Bildade, suíta, e Zofar, naamatita. Tinham combinado para irem condoer-se dele e consolá-lo. 12 Tendo, de longe, olhado para ele, e não o conhecendo, levantaram a voz e choraram; e Jó 1.20, ref.rasgou cada um o seu manto, Js 7.6;Lm 2.10lançando ao ar sobre a sua cabeça. 13 Ez 3.15Sentaram-se com ele na terra sete dias e sete noites, e nenhum deles lhe dizia palavra, pois viam que a dor era mui grande.

Veja também