Publicidade

2 Crônicas 21

1 And Jehoshaphat slept with his fathers, and was buried with his fathers in the city of David; and Jehoram his son reigned in his stead.2 And he had brethren, the sons of Jehoshaphat: Azariah and Jehiel, and Zechariah, and Azariah, and Michael, and Shephatiah: all these were sons of Jehoshaphat king of Israel.3 And their father had given them great gifts of silver and of gold and of precious things, besides fortified cities in Judah; but the kingdom he gave to Jehoram, for he was the firstborn.4 And Jehoram established himself over the kingdom of his father, and strengthened himself; and he slew all his brethren with the sword, and {certain} also of the princes of Israel.5 Jehoram was thirty-two years old when he began to reign; and he reigned eight years in Jerusalem.6 And he walked in the way of the kings of Israel, as did the house of Ahab, for the daughter of Ahab was his wife; and he did evil in the sight of Jehovah.7 But Jehovah would not destroy the house of David, because of the covenant that he had made with David, and as he had promised to give to him always a lamp, and to his sons.8 In his days Edom revolted from under the hand of Judah, and they set a king over themselves.9 And Jehoram went over with his captains, and all the chariots with him; and he rose up by night, and smote the Edomites who had surrounded him, and the captains of the chariots.10 But the Edomites revolted from under the hand of Judah unto this day. Then Libnah revolted at the same time from under his hand, because he had forsaken Jehovah the God of his fathers.11 Moreover he made high places on the mountains of Judah, and caused the inhabitants of Jerusalem to commit fornication, and compelled Judah {thereto}.12 And there came a writing to him from Elijah the prophet saying, Thus saith Jehovah, the God of David thy father: Because thou hast not walked in the ways of Jehoshaphat thy father, nor in the ways of Asa king of Judah,13 but hast walked in the way of the kings of Israel, and hast made Judah and the inhabitants of Jerusalem to commit fornication, like the fornications of the house of Ahab, and also hast slain thy brethren, thy father's house who were better than thyself:14 behold, Jehovah will smite with a great stroke thy people, and thy children, and thy wives, and all thy substance,15 and thyself with sore sicknesses, with a disease of thy bowels, until thy bowels fall out by reason of the sickness day by day.16 And Jehovah stirred up against Jehoram the spirit of the Philistines, and of the Arabians, who {are} near the Ethiopians;17 and they came up into Judah, and broke into it, and carried away all the substance that was found in the king's house, and his sons also, and his wives; so that there was no son left him, except Jehoahaz the youngest of his sons.18 And after all this, Jehovah smote him in his bowels with an incurable sickness.19 And it came to pass, from day to day, and at the time when the second year was drawing to a close, that his bowels fell out by reason of his sickness, and he died in cruel sufferings. And his people made no burning for him, like the burning of his fathers.20 He was thirty-two years old when he began to reign, and he reigned in Jerusalem eight years, and departed without being regretted. And they buried him in the city of David, but not in the sepulchres of the kings.

1 En Josafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Joram het in sy plek koning geword.2 En hy het broers gehad, seuns van Josafat: As rja en J,hiël en Sagar¡a en Asarj hu en M¡gael en Sef tja; hulle was almal seuns van Josafat, die koning van Israel.3 En hulle vader het hulle baie geskenke gegee in silwer en goud en in kosbaarhede saam met versterkte stede in Juda; maar die koningskap het hy aan Joram gegee, want hy was die eersgeborene.4 Maar toe Joram die koningskap van sy vader aanvaar het en homself versterk het, het hy al sy broers met die swaard vermoor en ook sommige van die owerstes van Israel.5 Twee en dertig jaar was Joram oud toe hy koning geword het, en hy was agt jaar lank koning in Jerusalem.6 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel soos die huis van Agab gedoen het, want hy het die dogter van Agab as vrou gehad en het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE.7 Maar die HERE wou die huis van Dawid nie vernietig nie ter wille van die verbond wat Hy met Dawid gesluit het, en volgens sy belofte om vir hom en sy seuns altyd 'n lamp te gee.8 In sy dae het die Edomiete van Juda afvallig geword en 'n koning oor hulle aangestel.9 Daarom het Joram oorgetrek saam met sy owerstes en al sy strydwaens; en toe hy hom in die nag klaargemaak het, het hy die Edomiete verslaan wat rondom hom was, en om die owerstes van die waens.10 So het die Edomiete dan van Juda afvallig geword, tot vandag toe; in dieselfde tyd het Libna afvallig geword onder sy mag uit, want hy het die HERE, die God van sy vaders, verlaat.11 Hy het ook hoogtes op die berge van Juda gemaak en die inwoners van Jerusalem laat hoereer en Juda verlei.12 Toe kom daar 'n brief van die profeet El¡a by hom aan om te sê: So spreek die HERE, die God van u vader Dawid: Omdat u in die weë van u vader Josafat en in die weë van Asa, die koning van Juda, nie gewandel het nie,13 maar gewandel het in die weg van die konings van Israel en Juda, en die inwoners van Jerusalem laat hoereer het volgens die hoererye van die huis van Agab, en selfs u broers, die huis van u vader, vermoor het, wat beter was as u --14 kyk, die HERE sal 'n groot plaag stuur onder u volk en onder u seuns en onder u vroue en onder al u goed,15 en u self sal aan baie siektes ly, aan 'n siekte van u ingewande, totdat u ingewande vanweë die siekte uitkom, jare lank.16 Toe verwek die HERE teen Joram die gees van die Filistyne en van die Arabiere wat langsaan die Kusiete is --17 hulle het teen Juda opgetrek en dit verower en al die goed weggevoer wat in die huis van die koning te vinde was, selfs ook sy seuns en sy vroue, sodat daar vir hom geen seun oorgebly het nie, behalwe Joahas, die jongste van sy seuns.18 En n dit alles het die HERE hom in sy ingewande aangetas met 'n siekte waar geen genesing voor was nie.19 En n enige tyd, naamlik teen die einde van die tweede jaar, het sy ingewande by sy siekte uitgekom, sodat hy onder hewige pyne gesterf het; en sy volk het vir hom geen wierookbrand gemaak soos die brand vir sy vaders nie.20 Hy was twee en dertig jaar oud toe hy koning geword het en het agt jaar in Jerusalem geregeer; en hy het heengegaan sonder dat hulle hom terug verlang het; en hy is begrawe in die stad van Dawid, maar nie in die grafte van die konings nie.21 Toe Dawid by Ornan kom, het Ornan opgekyk en Dawid gesien, en hy het van die dorsvloer uitgegaan en hom voor Dawid met sy aangesig na die aarde gebuig.22 Daarop sê Dawid vir Ornan: Gee aan my die plek van die dorsvloer, dat ek daarop vir die HERE 'n altaar kan bou; gee dit aan my vir die volle geld, sodat die plaag van die volk afgewend kan word.23 Maar Ornan sê vir Dawid: Neem dit vir u, en laat my heer die koning doen wat goed is in sy oë; kyk, ek gee die beeste as brandoffers en die sleë as hout en die koring as 'n spysoffer; ek gee dit alles.24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: Nee, maar ek wil dit verseker koop vir die volle geld; want ek wil nie wat aan jou behoort, vir die HERE neem, dat ek verniet 'n brandoffer sou bring nie.25 En Dawid het vir die plek ses honderd sikkels goud in gewig aan Ornan gegee.26 En Dawid het daar vir die HERE 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring. Onderwyl hy die HERE aanroep, het Hy hom met vuur uit die hemel op die brandofferaltaar geantwoord.27 En die HERE het die engel beveel om sy swaard weer in die skede te steek.28 In die tyd, toe Dawid sien dat die HERE hom geantwoord het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, het hy daar geoffer;29 want die tabernakel van die HERE wat Moses in die woestyn gemaak het, en die brandofferaltaar was in die tyd op die hoogte in G¡beon.30 En Dawid het nie daarvoor durf verskyn om God te soek nie, want hy was verskrik vanweë die swaard van die engel van die HERE.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-