1 Josiah was eight years old when he began to reign; and he reigned thirty-one years in Jerusalem.2 And he did what was right in the sight of Jehovah, and walked in the ways of David his father, and turned not aside to the right hand nor to the left.3 And in the eighth year of his reign, while he was yet young, he began to seek after the God of David his father; and in the twelfth year he began to purge Judah and Jerusalem from the high places, and the Asherahs, and the graven images, and the molten images.4 And they broke down the altars of the Baals in his presence; and the sun-pillars that were on high above them he cut down; and the Asherahs and the graven images and the molten images he broke in pieces, and made dust {of them} and strewed it upon the graves of those that had sacrificed to them;5 and he burned the bones of the priests upon their altars, and purged Judah and Jerusalem.6 And {so did he} in the cities of Manasseh and Ephraim and Simeon, even to Naphtali, in their ruins round about;7 and he broke down the altars, and beat the Asherahs and the graven images into powder, and cut down all the sun-pillars throughout the land of Israel, and returned to Jerusalem.8 And in the eighteenth year of his reign, when he purged the land and the house, he sent Shaphan the son of Azaliah, and Maaseiah the governor of the city, and Joah the son of Joahaz the chronicler, to repair the house of Jehovah his God.9 And they came to Hilkijah the high priest, and they delivered {to them} the money that had been brought into the house of God, which the Levites that kept the doors had gathered of the hand of Manasseh and Ephraim, and of all the remnant of Israel, and of all Judah and Benjamin, and of the inhabitants of Jerusalem.10 And they gave {it} into the hand of them that did the work, that had the oversight of the house of Jehovah; and they gave it to the workmen who wrought in the house of Jehovah to reinstate and repair the house:11 they gave {it} to the carpenters and the builders, to buy hewn stone, and timber for the joists, and to floor the houses that the kings of Judah had destroyed.12 And the men did the work faithfully. And over them were appointed Jahath and Obadiah, Levites, of the children of Merari, and Zechariah and Meshullam, of the children of the Kohathites, for the oversight; and all these Levites were skilled in instruments of music.13 They were also over the bearers of burdens, and were overseers of all that worked in any manner of service. And of the Levites were the scribes, and officers, and doorkeepers.14 And when they brought out the money that had been brought into the house of Jehovah, Hilkijah the priest found the book of the law of Jehovah by Moses.15 Then Hilkijah spoke and said to Shaphan the scribe, I have found the book of the law in the house of Jehovah. And Hilkijah gave the book to Shaphan.16 And Shaphan carried the book to the king. And moreover he brought the king word again saying, All that was committed to the hand of thy servants, they do;17 and they have emptied out the money that was found in the house of Jehovah, and have delivered it into the hand of the overseers, and into the hand of the workmen.18 And Shaphan the scribe informed the king saying, Hilkijah the priest has given me a book. And Shaphan read out of it before the king.19 And it came to pass when the king heard the words of the law, that he rent his garments.20 And the king commanded Hilkijah, and Ahikam the son of Shaphan, and Abdon the son of Micah, and Shaphan the scribe, and Asaiah a servant of the king, saying,21 Go, inquire of Jehovah for me, and for them that are left in Israel and in Judah, concerning the words of the book which is found; for great is the wrath of Jehovah that is poured out upon us, because our fathers have not kept the word of Jehovah, to do according to all that is written in this book.22 And Hilkijah and they that the king {had appointed} went to Huldah the prophetess, the wife of Shallum the son of Tokehath, son of Hasrah, keeper of the wardrobe: now she dwelt in Jerusalem in the second quarter {of the town}; and they spoke with her to that effect.23 And she said to them, Thus saith Jehovah the God of Israel: Tell the man that sent you to me,24 Thus saith Jehovah: Behold, I will bring evil upon this place, and upon the inhabitants thereof, all the curses that are written in the book which they have read before the king of Judah.25 Because they have forsaken me, and have burned incense unto other gods, that they might provoke me to anger with all the works of their hands; therefore my fury shall be poured out upon this place, and shall not be quenched.26 But to the king of Judah, who sent you to inquire of Jehovah, thus shall ye say to him: Thus saith Jehovah the God of Israel touching the words which thou hast heard:27 Because thy heart was tender, and thou didst humble thyself before God, when thou heardest his words against this place and against the inhabitants thereof, and humbledst thyself before me, and didst rend thy garments and weep before me, I also have heard {thee}, saith Jehovah.28 Behold, I will gather thee unto thy fathers, and thou shalt be gathered to thy grave in peace; and thine eyes shall not see all the evil that I will bring upon this place, and upon the inhabitants thereof. And they brought the king word again.29 And the king sent and gathered all the elders of Judah and of Jerusalem.30 And the king went up into the house of Jehovah, and all the men of Judah and the inhabitants of Jerusalem, and the priests and the Levites, and all the people, great and small; and he read in their ears all the words of the book of the covenant which had been found in the house of Jehovah.31 And the king stood in his place, and made a covenant before Jehovah, to walk after Jehovah, and to keep his commandments and his testimonies and his statutes with all his heart and with all his soul, to perform the words of the covenant that are written in this book.32 And he caused all that were present in Jerusalem and Benjamin to stand {to it}. And the inhabitants of Jerusalem did according to the covenant of God, the God of their fathers.33 And Josiah removed all the abominations out of all the countries that belonged to the children of Israel, and made to serve all that were found in Israel, -to serve Jehovah their God: all his days they did not depart from following Jehovah, the God of their fathers.
1 Jos¡a was agt jaar oud toe hy koning geword het, en een en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE en gewandel in die weë van sy vader Dawid en nie regs of links afgewyk nie.3 En in die agtste jaar van sy regering, terwyl hy nog jonk was, het hy begin om die God van sy vader Dawid te soek, en in die twaalfde jaar het hy begin om Juda en Jerusalem te reinig van die hoogtes en die heilige boomstamme en die gesnede beelde en die gegote beelde.4 En hulle het voor sy oë die altare van die Ba„ls omgegooi; en die sonpilare wat daar bo-op was, het hy stukkend gekap en die heilige boomstamme en die gesnede beelde en die gegote beelde verbreek en vermaal en dit oor die grafte gestrooi van die wat aan hulle geoffer het.5 En die beendere van die priesters het hy op hulle altare verbrand en Juda en Jerusalem gereinig.6 En in die stede van Manasse en Efraim en S¡meon en tot by N ftali, in hulle puinhope rondom,7 het hy die altare omgegooi, en die heilige boomstamme en gesnede beelde het hy tot stof vergruis en al die sonpilare in die hele land van Israel het hy omgekap. Daarna het hy na Jerusalem teruggekom.8 En in die agttiende jaar van sy regering, toe hy besig was om die land en die tempel te reinig, het hy Safan, die seun van As lja, en Ma„s,ja, die owerste van die stad, en Joag, die seun van Joahas, die kanselier, gestuur om die huis van die HERE sy God te herstel.9 Toe hulle by die hoëpriester Hilk¡a kom, het hulle die geld afgegee wat in die huis van God gebring was, wat die Leviete, die drumpelwagters, versamel het uit Manasse en Efraim en uit die hele oorblyfsel van Israel en uit die hele Juda en Benjamin en die inwoners van Jerusalem.10 Hulle het dit naamlik oorhandig aan die uitvoerders van die werk wat aangestel was oor die huis van die HERE, en die het dit gegee aan die arbeiders wat gewerk het aan die huis van die HERE, om die huis reg te maak en te herstel.11 En hulle het dit gegee aan die skrynwerkers en die bouers, om gekapte klippe en hout vir die kappe aan te koop en om die geboue wat die konings van Juda verniel het, van balke te voorsien.12 En die manne het getrou gearbei aan die werk; en oor hulle was aangestel: Jahat en Ob dja, Leviete uit die kinders van Mer ri, en Sagar¡a en Mesullam uit die kinders van die Kehatiete, om leiding te gee; en die Leviete, elkeen wat verstand gehad het van musiekinstrumente,13 was ,n oor die lasdraers ,n het al die werksmense bestuur by elke soort arbeid; uit die Leviete was ook skrywers en opsigters en poortwagters.14 En toe hulle die geld uithaal wat in die huis van die HERE gebring was, het die priester Hilk¡a die wetboek van die HERE gevind wat deur die diens van Moses gegee is.15 Daarop het Hilk¡a aan die skrywer Safan gesê: Ek het die wetboek in die huis van die HERE gevind! Toe gee Hilk¡a die boek aan Safan,16 en Safan het die boek na die koning gebring en aan die koning verder verslag gegee en gesê: Alles wat in die hande van u dienaars gegee is, doen hulle:17 hulle het die geld wat daar in die huis van die HERE was, uitgeskud en oorhandig aan die opsigters en die uitvoerders van die werk.18 Toe gee die skrywer Safan aan die koning te kenne en sê: Die priester Hilk¡a het aan my 'n boek gegee; en Safan het aan die koning daaruit voorgelees.19 En toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy sy klere geskeur,20 en die koning het bevel gegee aan Hilk¡a en Ah¡kam, die seun van Safan, en Abdon, die seun Miga, en Safan, die skrywer, en As ja, die dienaar van die koning, en gesê:21 Gaan raadpleeg die HERE vir my en vir die wat in Israel en in Juda oorgebly het, oor die woorde van die boek wat gevind is; want groot is die grimmigheid van die HERE wat oor ons uitgestort is, omdat ons vaders die woord van die HERE nie gehou het om te handel volgens alles wat in hierdie boek voorgeskrywe is nie.22 Toe gaan Hilk¡a en die wat die koning gestuur het, na die profetes Hulda, die vrou van Sallum, die seun van Tokhat, die seun van Hasra, die klerebewaarder -- sy het in Jerusalem in die Nuwe Stad gewoon -- en hulle het so met haar gespreek.23 Toe sê sy aan hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Sê aan die man wat julle na my gestuur het,24 so spreek die HERE: Kyk, Ek bring 'n onheil oor hierdie plek en oor sy inwoners, al die vervloekinge wat geskrywe staan in die boek wat hulle aan die koning van Juda voorgelees het.25 Omdat hulle My verlaat en vir ander gode offerrook laat opgaan het, om My te terg met al die werke van hulle hande, daarom sal my grimmigheid oor hierdie plek uitgestort en nie uitgeblus word nie.26 Maar aan die koning van Juda wat julle stuur om die HERE te raadpleeg, aan hom moet julle so sê: So spreek die HERE, die God van Israel: Wat die woorde betref wat jy gehoor het --27 omdat jou hart week is en jy jou voor die aangesig van God verneder het toe jy sy woorde teen hierdie plek en teen sy inwoners hoor, en jy jou voor my aangesig verneder het en jou klere geskeur en voor my aangesig geween het, daarom het Ek ook verhoor, spreek die HERE.28 Kyk, Ek sal jou by jou vaders versamel, en jy sal met vrede in jou graf versamel word, en jou oë sal al die onheil nie aansien wat Ek oor hierdie plek en oor sy inwoners bring nie. En hulle het die koning antwoord gebring.29 Toe het die koning gestuur en al die oudstes van Juda en Jerusalem byeen laat kom.30 En die koning het opgegaan in die huis van die HERE en al die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem en die priesters en die Leviete en die hele volk, groot en klein, en hy het al die woorde van die verbondsboek wat in die huis van die HERE gevind is, voor hulle ore gelees.31 En die koning het op sy plek gaan staan en die verbond voor die aangesig van die HERE gesluit om die HERE te volg en sy gebooie en sy getuienisse en sy insettinge met sy hele hart en met sy hele siel te onderhou, om die woorde van die verbond wat in hierdie boek geskrywe is, te volbring.32 En hy het almal wat in Jerusalem en in Benjamin te vinde was, laat toetree tot die verbond; en die inwoners van Jerusalem het gehandel volgens die verbond van God, die God van hulle vaders.33 Jos¡a het toe al die gruwels uit al die landstreke van die kinders van Israel verwyder en almal wat in Israel te vinde was, diensbaar gemaak, om die HERE hulle God te dien; al sy dae het hulle nie van die HERE, die God van hulle vaders, afgewyk nie.