Publicidade

2 Crônicas 25

1 Amaziah was twenty-five years old {when} he began to reign; and he reigned twenty-nine years in Jerusalem; and his mother's name was Jehoaddan of Jerusalem.2 And he did what was right in the sight of Jehovah, yet not with a perfect heart.3 And it came to pass when the kingdom was established unto him, that he killed his servants who had smitten the king his father.4 But their children he did not put to death, but {did} according to that which is written in the law in the book of Moses, wherein Jehovah commanded saying, The fathers shall not die for the children, nor shall the children die for the fathers, but every man shall die for his own sin.5 And Amaziah gathered Judah together and arranged them according to the fathers' houses, according to the captains of thousands and the captains of hundreds, throughout Judah and Benjamin; and he numbered them from twenty years old and upwards, and found them three hundred thousand choice men, able for military service, that could handle spear and target.6 He hired also a hundred thousand mighty men of valour out of Israel for a hundred talents of silver.7 But there came a man of God to him, saying, O king, let not the host of Israel go with thee; for Jehovah is not with Israel, {with} all the children of Ephraim.8 But if thou wilt go, do {it}; be strong for the battle: God will make thee fall before the enemy, for there is with God power to help and to cast down.9 And Amaziah said to the man of God, But what is to be done for the hundred talents which I have given to the troop of Israel? And the man of God said, Jehovah is able to give thee much more than this.10 Then Amaziah separated them, -the troop that was come to him out of Ephraim, -to go home again. And their anger was greatly kindled against Judah, and they returned home in fierce anger.11 But Amaziah strengthened himself, and led forth his people, and went to the valley of salt, and smote of the children of Seir ten thousand.12 And the children of Judah took ten thousand captive, alive, and brought them to the top of the cliff, and cast them down from the top of the cliff, so that they all were broken in pieces.13 But those of the troop that Amaziah had sent back, that they should not go with him to battle, fell upon the cities of Judah from Samaria as far as Beth-horon, and smote three thousand of them, and took much spoil.14 And it came to pass after Amaziah was come from the slaughter of the Edomites, that he brought the gods of the children of Seir, and set them up to be his gods, and bowed himself down before them, and burned incense to them.15 And the anger of Jehovah was kindled against Amaziah, and he sent to him a prophet, who said to him, Why dost thou seek after the gods of a people who have not delivered their own people out of thy hand?16 And it came to pass as he talked with him, that {Amaziah} said to him, Hast thou been made the king's counsellor? Forbear; why shouldest thou be smitten? Then the prophet forbore, and said, I know that God has determined to destroy thee, because thou hast done this, and hast not hearkened to my counsel.17 And Amaziah king of Judah took counsel, and sent to Joash the son of Jehoahaz, the son of Jehu, king of Israel, saying, Come, let us look one another in the face.18 And Joash king of Israel sent to Amaziah king of Judah, saying, The thorn-bush that is in Lebanon sent to the cedar that is in Lebanon, saying, Give thy daughter to my son as wife; and there passed by the wild beast that is in Lebanon, and trode down the thorn-bush.19 Thou thinkest, Lo, thou hast smitten Edom; and thy heart has lifted thee up to boast: abide now at home; why shouldest thou contend with misfortune, that thou shouldest fall, thou and Judah with thee?20 But Amaziah would not hear; for it was of God, that he might deliver them into {the enemy's} hand, because they had sought after the gods of Edom.21 And Joash king of Israel went up; and they looked one another in the face, he and Amaziah king of Judah, at Beth-shemesh, which is in Judah.22 And Judah was routed before Israel; and they fled every man to his tent.23 And Joash king of Israel took Amaziah king of Judah, the son of Joash the son of Jehoahaz, at Beth-shemesh, and brought him to Jerusalem, and he broke down the wall of Jerusalem from the gate of Ephraim to the corner gate, four hundred cubits.24 And he {took} all the gold and the silver, and all the vessels that were found in the house of God with Obed-Edom, and the treasures of the king's house, and hostages, and returned to Samaria.25 And Amaziah the son of Joash, king of Judah, lived after the death of Joash son of Jehoahaz, king of Israel, fifteen years.26 And the rest of the acts of Amaziah, first and last, behold, are they not written in the book of the kings of Judah and Israel?27 And from the time that Amaziah turned aside from following Jehovah, they made a conspiracy against him in Jerusalem; and he fled to Lachish; and they sent after him to Lachish, and slew him there.28 And they brought him on horses, and buried him with his fathers in the city of Judah.

1 Vyf en twintig jaar oud, het Am sia koning geword, en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jo ddan, van Jerusalem.2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met 'n volkome hart nie.3 En toe die koninklike mag in sy besit was, het hy sy dienaars, die moordenaars van sy vader, die koning, gedood;4 hulle kinders ewenwel het hy nie gedood nie, maar gedoen soos geskrywe is in die wet, in die boek van Moses, waar die HERE dit beveel het: Die vaders moet nie vir die kinders sterwe, en die kinders moet nie vir die vaders sterwe nie; maar hulle moet elkeen vir sy eie sonde sterwe.5 En Am sia het Juda bymekaar laat kom en hulle opgestel volgens die families, volgens die owerstes oor duisend en volgens die owerstes oor honderd, die hele Juda en Benjamin, en hy het hulle gemonster van twintig jaar oud en daarbo, en bevind dat hulle drie honderd duisend uitgesoektes was wat op kommando moes uittrek, wat spies en skild hanteer.6 Ook het hy uit Israel honderd duisend dapper helde vir honderd talente silwer gehuur.7 Toe kom daar 'n man van God na hom en sê: o Koning, laat die kommando van Israel nie saam met u gaan nie, want die HERE is nie met Israel, met al die kinders van Efraim nie.8 Maar gaan u alleen, tree moedig op in die geveg; God sal u laat val voor die vyand; want by God is krag om te help of te laat val.9 Maar Am sia sê aan die man van God: En wat moet met die honderd talente gemaak word wat ek aan die troepe van Israel gegee het? En die man van God antwoord: Die HERE kan u baie meer gee as dit.10 Toe het Am sia hulle afgesonder, naamlik die troepe wat uit Efraim na hom gekom het, om na hulle woonplek te trek; maar hulle het baie kwaad geword vir Juda en teruggegaan na hulle woonplek in gloeiende toorn.11 Maar Am sia het moed geskep en sy manskappe aangevoer en die Soutdal ingetrek en die kinders van Se‹r, tien duisend, verslaan.12 En tien duisend het die kinders van Juda lewendig as gevangenes weggevoer en hulle op die top van die krans gebring en hulle van die top van die krans afgegooi, sodat hulle almal verpletter is.13 Maar die manskappe van die troepe wat Am sia laat teruggaan het om nie saam met hom in die oorlog te trek nie, het 'n plundertog onderneem in die stede van Juda, van Samar¡a af tot by Bet-Horon, en drie duisend van hulle verslaan en baie buit geroof.14 En nadat Am sia tuisgekom het van die verslaan van die Edomiete, het hy die gode van die kinders van Se‹r gebring en hulle vir hom as gode opgestel en hom voor hulle neergebuig en vir hulle offerrook laat opgaan.15 Toe ontvlam die toorn van die HERE teen Am sia, en Hy stuur 'n profeet na hom, en die het vir hom gesê: Waarom soek u die gode van die volk wat hulle eie volk nie uit u hand gered het nie?16 En terwyl hy met hom spreek, sê hy vir hom: Het ons jou as raadgewer van die koning aangestel? Hou op, waarom sal hulle jou doodmaak? Toe hou die profeet op en sê: Ek merk dat God besluit het om u te vernietig, omdat u dit gedoen het en nie na my raad geluister het nie.17 En Am sia, die koning van Juda, het n raadpleging gestuur na Joas, die seun van Joahas, die seun van Jehu, die koning van Israel, om te sê: Kom, laat ons mekaar se aangesig sien.18 Maar Joas, die koning van Israel, het Am sia, die koning van Juda, d¡t laat weet: Die distel wat op die L¡banon is, het die seder wat op die L¡banon is, laat weet: Gee jou dogter aan my seun as vrou! Maar die diere van die veld wat op die L¡banon is, het verbygegaan en die distel vertrap.19 U dink u het die Edomiete verslaan, daarom is u hart hoogmoedig om eer te verwerwe. Bly nou tuis! Waarom wil u u in die ongeluk stort, sodat u sou val, u en Juda saam met u?20 Maar Am sia het nie geluister nie; want dit was van God beskik om hulle uit te lewer, omdat hulle die gode van Edom gesoek het.21 Toe trek Joas, die koning van Israel, op; en hulle het mekaar se aangesig gesien, hy en Am sia, die koning van Juda, by Bet-Semes wat aan Juda behoort.22 En Juda is voor Israel verslaan, en hulle het gevlug, elkeen na sy tente toe.23 En Joas, die koning van Israel, het Am sia, die koning van Juda, die seun van Joas, die seun van Joahas, by Bet-Semes gevang en hom na Jerusalem gebring en vier honderd el van die muur van Jerusalem afgebreek, van die Efraimspoort af tot by die Hoekpoort.24 En hy het al die goud en die silwer geneem en al die voorwerpe wat in die huis van God by Obed-Edom te vinde was, en die skatte van die huis van die koning en ook die gyselaars, en omgedraai na Samar¡a toe.25 En Am sia, die seun van Joas, die koning van Juda, het n die dood van Joas, die seun van Joahas, die koning van Israel, vyftien jaar gelewe.26 En die verdere geskiedenis van Am sia, die vroeëre en die latere, kyk, is dit nie beskrywe in die Boek van die konings van Juda en Israel nie?27 En van die tyd af dat Am sia van die HERE afvallig geword het, het hulle 'n sameswering teen hom gesmee in Jerusalem, sodat hy na Lagis gevlug het; maar hulle het agter hom aangestuur na Lagis en hom daar gedood.28 En hulle het hom op perde vervoer en hom by sy vaders begrawe in die stad van Dawid.29 die twee en twintigste vir Gidd lti; sy seuns en sy broers, twaalf;30 die drie en twintigste vir Mah siot; sy seuns en sy broers, twaalf;31 die vier en twintigste vir Rom mti-Eser; sy seuns en sy broers, twaalf.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-