Publicidade

2 Crônicas 2

1 And Solomon purposed to build a house for the name of Jehovah, and a house for his kingdom.2 And Solomon numbered seventy thousand men to bear burdens, and eighty thousand stone-masons in the mountain, and three thousand six hundred to superintend them.3 And Solomon sent to Huram king of Tyre, saying, As thou didst deal with David my father, and didst send him cedars to build him a house to dwell therein {so do for me}.4 Behold, I build a house unto the name of Jehovah my God to dedicate it to him, to burn before him sweet incense, and for the continual arrangement {of the shewbread}, and for the morning and evening burnt-offerings {and} on the sabbaths and on the new moons, and on the set feasts of Jehovah our God. This is {an ordinance} for ever to Israel.5 And the house that I will build is great; for great is our God above all gods.6 But who is able to build him a house, seeing the heavens and the heaven of heavens cannot contain him? And who am I that I should build him a house, except to burn sacrifice before him?7 And now send me a man skilful to work in gold, and in silver, and in bronze, and in iron, and in purple and crimson and blue, and experienced in carving, besides the skilful men that are with me in Judah and in Jerusalem, whom David my father provided.8 Send me also cedar-trees, cypress-trees, and sandal-wood trees, out of Lebanon; for I know that thy servants are experienced in cutting timber in Lebanon; and behold, my servants shall be with thy servants,9 even to prepare me timber in abundance: for the house that I build shall be great and wonderful.10 And behold, I will give to thy servants the hewers that fell timber, twenty thousand measures of beaten wheat, and twenty thousand measures of barley, and twenty thousand baths of wine, and twenty thousand baths of oil.11 And Huram king of Tyre answered in writing, which he sent to Solomon, Because Jehovah loved his people, he made thee king over them.12 And Huram said, Blessed be Jehovah the God of Israel, that made the heavens and the earth, who has given to David the king a wise son, endued with prudence and understanding, who will build a house for Jehovah and a house for his kingdom.13 And now, I send a skilful man, endued with understanding, Huram Abi,14 the son of a woman of the daughters of Dan, and whose father was a man of Tyre, experienced in working in gold, and in silver, in bronze, in iron, in stone, and in timber, in purple, in blue, and in byssus, and in crimson, and for doing any manner of engraving, and for inventing every device which shall be put to him, besides thy skilful men, and the skilful men of my lord David thy father.15 And now the wheat and the barley, the oil and the wine, which my lord hath spoken of, let him send unto his servants.16 And we will cut wood out of Lebanon, as much as thou shalt need; and we will bring it to thee {in} floats by sea to Joppa, and thou shalt carry it up to Jerusalem.17 And Solomon numbered all the strangers that were in the land of Israel, after the account that David his father had taken of them, and there were found a hundred and fifty-three thousand six hundred.18 And he set seventy thousand of them to be bearers of burdens, and eighty thousand to be stone-masons in the mountains, and three thousand six hundred overseers to set the people to work.

1 En Salomo het gedink om vir die Naam van die HERE 'n huis te bou en 'n huis vir sy koningskap.2 En Salomo het sewentig duisend lasdraers afgetel en tagtig duisend klipkappers op die gebergte en drie duisend ses honderd opsigters oor hulle.3 Toe laat Salomo Huram, die koning van Tirus, weet: Soos u aan my vader Dawid gedoen het deur aan hom seders te stuur, dat hy vir hom 'n huis kon bou om in te woon, doen dit ook aan my.4 Kyk, ek gaan 'n huis bou vir die Naam van die HERE my God, om dit aan Hom te heilig -- om voor sy aangesig reukwerk van speserye aan die brand te steek en die toonbrode gedurig reg te sit en die brandoffers smôre ns en saans te bring op die sabbatte en op die nuwemane en op die feestye van die HERE onse God -- 'n ewige verpligting op Israel.5 En die huis wat ek gaan bou, sal groot wees; want onse God is groter as al die gode.6 Maar wie is in staat om vir Hom 'n huis te bou? Want die hemele, ja, die hoogste hemel, kan Hom nie bevat nie. Wie is ek dan, dat ek vir Hom 'n huis kan bou, behalwe om voor sy aangesig offers aan die brand te steek?7 Stuur my dan nou 'n kunsvaardige man om goud en silwer en koper en yster en purperrooi en bloedrooi en pers stowwe te bewerk, en wat verstaan om figure uit te sny saam met die kunstenaars wat by my in Juda en in Jerusalem is, wat my vader Dawid bestel het.8 Stuur ook aan my seder--, sipres-- en sandelhout van die L¡banon af, want ek weet dat u dienaars verstaan om die hout van die L¡banon te kap; en kyk, my dienaars sal saam met u dienaars wees,9 naamlik om hout in menigte vir my gereed te maak, want die huis wat ek gaan bou, sal groot en wonderbaar wees.10 En kyk, ek gee as voedsel aan die houtkappers wat die bome kap, aan u dienaars, twintig duisend kor koring en twintig duisend kor gars en twintig duisend bat wyn en twintig duisend bat olie.11 En Huram, die koning van Tirus, het in 'n brief gesê wat hy aan Salomo gestuur het: Omdat die HERE sy volk liefhet, het Hy u as koning oor hulle aangestel.12 Verder het Huram gesê: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wat die hemel en die aarde gemaak het, wat aan koning Dawid 'n wyse seun gegee het, begaafd met insig en verstand, om 'n huis vir die HERE en 'n huis vir sy koninkryk te bou.13 Ek stuur dan nou 'n kunstenaar, begaafd met verstand, naamlik Huram Abi,14 die seun van 'n vrou uit die dogters van Dan, maar wie se vader 'n man van Tirus is, wat verstaan om goud en silwer, koper, yster, klippe en hout, purperrooi, pers stowwe en fyn linne en bloedrooi stowwe te bewerk; en om allerhande figure uit te sny en om enige kunstige plan uit te dink wat aan hom opgedra word, saam met u kunstenaars en die kunstenaars van my heer, u vader Dawid.15 Laat my heer dan nou die koring en die gars, die olie en die wyn wat hy gesê het, aan sy dienaars stuur.16 En ons sal bome uit die L¡banon kap net soveel as u nodig het, en ons sal dit vir u as vlotte oor die see na Jafo bring; dan kan u dit na Jerusalem laat vervoer.17 En Salomo het al die uitlanders getel wat in die land van Israel was, volgens die telling wat sy vader Dawid van hulle gehou het, en dit het geblyk dat daar honderd drie en vyftig duisend ses honderd was.18 En sewentig duisend van hulle het hy lasdraers gemaak en tagtig duisend klipkappers op die gebergte en drie duisend ses honderd opsigters om die mense te laat werk.19 Toe Asuba gesterf het, het Kaleb vir hom Efrat geneem en sy het vir hom Hur gebaar.20 En Hur was die vader van Uri; en Uri van Bes leël.21 Daarna het Hesron gegaan na die dogter van Magir, die vader van G¡lead; en hy het haar geneem toe hy sestig jaar oud was; en sy het vir hom Segub gebaar.22 En Segub was die vader van Ja‹r, en hy het drie en twintig stede in die land G¡lead gehad.23 En G,sur en Aram het die Ja‹rsdorpe van hulle afgeneem, en Kenat met sy onderhorige plekke, sestig stede; hulle almal was seuns van Magir, die vader van G¡lead.24 En n die dood van Hesron in Kaleb-frata het Ab¡a, die vrou van Hesron, vir hom ook Asgur, die vader van Tekoa, gebaar.25 En die seuns van Jer gmeël, die eersgeborene van Hesron, was: die eersgeborene Ram; verder Buna en Oren en Osem uit Ah¡a.26 Jer gmeël het nog 'n ander vrou gehad met die naam van At ra; sy was die moeder van Onam.27 En die seuns van Ram, die eersgeborene van Jer gmeël, was Ma„s en Jamin en Eker.28 En die seuns van Onam was S mmai en Jada; en die seuns van S mmai: Nadab en Ab¡sur.29 En die naam van die vrou van Ab¡sur was Ab¡hail; en sy het vir hom Agban en Molid gebaar.30 En die seuns van Nadab was Seled en App im; en Seled het gesterwe sonder kinders.31 En die seuns van App im was J¡se‹; en die seuns van J¡se‹was Sesan; en die seuns van Sesan, Aglai.32 En die seuns van Jada, die broer van S mmai, was Jeter en Jonatan; en Jeter het gesterwe sonder kinders.33 En die seuns van Jonatan was Pelet en Sasa. Dit was die seuns van Jer gmeël.34 En Sesan het nie seuns gehad nie, net dogters; en Sesan het 'n Egiptiese dienaar gehad met die naam van Jarha;35 en Sesan het sy dogter aan sy dienaar Jarha as vrou gegee; en sy het vir hom Attai gebaar.36 En Attai was die vader van Natan, en Natan van Sabad;37 en Sabad van Eflal, en Eflal van Obed;38 en Obed van Jehu, en Jehu van As rja;39 en As rja van Heles, en Heles van Ele sa;40 en Ele sa van S¡semai, en S¡semai van Sallum;41 en Sallum van Jek mja, en Jek mja van Elis ma.42 En die seuns van Kaleb, die broer van Jer gmeël, was Mesa, sy eersgeborene -- hy was die vader van Sif -- en die seuns van Mar,sa, die vader van Hebron.43 En die seuns van Hebron was: Korag en Tappuag en Rekem en Sema.44 En Sema was die vader van Raham, die vader van Jorkeam; en Rekem van S mmai.45 En die seun van S mmai was M on; en M on was die vader van Bet-Sur.46 En Efa, die byvrou van Kaleb, het Haran en Mosa en Gases gebaar; en Haran was die vader van Gases.47 En die seuns van Johdai was: Regem en Jotam en Gesan en Pelet en Efa en Sa„f.48 Die byvrou van Kaleb, M äga, het Seber en T¡rhana gebaar;49 en sy het Sa„f gebaar, die vader van Madm nna, Sewa, die vader van Magb,na en die vader van G¡bea; en die dogter van Kaleb was Agsa.50 Dit was die seuns van Kaleb. Die seuns van Hur, die eersgeborene van frata, was Sobal, die vader van Kirjat-Je rim,51 Salma, die vader van Betlehem, Haref, die vader van Bet-Gader.52 En die seuns van Sobal, die vader van Kirjat-Je rim, was H roë en die helfte van Menugot.53 En die geslagte van Kirjat-Je rim was: die Jitriete en Putiete en Sumatiete en die Misra‹ete; uit hulle het die Soreatiete en Estaoliete voortgekom.54 Die seuns van Salma was: Betlehem en die Netofatiete, Atrot-Bet-Joab en die helfte van die Managtiete, die Sore‹ete.55 En die geslagte van die skrywers wat in Jabes gewoon het: die Tireatiete, die Simeatiete, die Sugatiete; dit is die Keniete wat van Hammat, die vader van die huis van Regab, afkomstig is.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-