1 Hezekiah began to reign being twenty-five years old; and he reigned twenty-nine years in Jerusalem; and his mother's name was Abijah, daughter of Zechariah.2 And he did what was right in the sight of Jehovah, according to all that David his father had done.3 He, in the first year of his reign, in the first month, opened the doors of the house of Jehovah, and repaired them.4 And he brought in the priests and the Levites, and gathered them into the open place eastward;5 and he said to them, Hear me, ye Levites: hallow yourselves now, and hallow the house of Jehovah the God of your fathers, and carry forth the filthiness out of the sanctuary.6 For our fathers have transgressed, and done evil in the sight of Jehovah our God, and have forsaken him and turned away their faces from the habitation of Jehovah, and have turned their backs.7 Also they have shut up the doors of the porch, and put out the lamps, and have not burned incense nor offered up burnt-offerings in the sanctuary to the God of Israel.8 Therefore the wrath of Jehovah has been upon Judah and Jerusalem, and he has delivered them to vexation, to desolation, and to hissing, as ye see with your eyes.9 And behold, our fathers have fallen by the sword, and our sons and our daughters and our wives are in captivity for this.10 Now it is in my heart to make a covenant with Jehovah the God of Israel, that his fierce anger may turn away from us.11 My sons, be not now negligent; for Jehovah has chosen you to stand before him, to do service unto him, and to be his ministers and incense-burners.12 Then the Levites rose up, Mahath the son of Amasai, and Joel the son of Azariah, of the sons of the Kohathites; and of the sons of Merari, Kish the son of Abdi, and Azariah the son of Jehalleleel; and of the Gershonites, Joah the son of Zimmah, and Eden the son of Joah;13 and of the sons of Elizaphan, Shimri and Jeiel; and of the sons of Asaph, Zechariah and Mattaniah;14 and of the sons of Heman, Jehiel and Shimei; and of the sons of Jeduthun, Shemaiah and Uzziel.15 And they gathered their brethren, and hallowed themselves, and came, according to the commandment of the king by the words of Jehovah, to cleanse the house of Jehovah.16 And the priests went into the inner part of the house of Jehovah to cleanse it, and carried forth all the uncleanness that they found in the temple of Jehovah, into the court of the house of Jehovah. And the Levites took it to carry it forth into the brook Kidron.17 And they began on the first of the first month to hallow, and on the eighth day of the month they came to the porch of Jehovah; and they hallowed the house of Jehovah eight days; and on the sixteenth day of the first month they made an end.18 And they went in to king Hezekiah, and said, We have cleansed all the house of Jehovah, and the altar of burnt-offering with all its vessels, and the table of the {bread} to be set in rows, and all its vessels;19 and all the vessels that king Ahaz in his reign cast away in his transgression have we prepared and hallowed, and behold, they are before the altar of Jehovah.20 And Hezekiah the king arose early, and gathered the princes of the city, and went up to the house of Jehovah.21 And they brought seven bullocks, and seven rams, and seven lambs, and seven he-goats for a sin-offering for the kingdom, and for the sanctuary, and for Judah. And he commanded the priests the sons of Aaron to offer {them} upon the altar of Jehovah.22 And they slaughtered the bullocks, and the priests received the blood, and sprinkled it on the altar; and they slaughtered the rams, and sprinkled the blood on the altar; and they slaughtered the lambs, and sprinkled the blood on the altar.23 And they brought near the he-goats of the sin-offering before the king and the congregation; and they laid their hands upon them.24 And the priests slaughtered them, and they made purification for sin with their blood upon the altar, to make an atonement for all Israel; because for all Israel, said the king, is the burnt-offering and the sin-offering.25 And he set the Levites in the house of Jehovah with cymbals, with lutes, and with harps, according to the commandment of David, and of Gad the king's seer, and of Nathan the prophet; for the commandment was of Jehovah through his prophets.26 And the Levites stood with the instruments of David, and the priests with the trumpets.27 And Hezekiah commanded to offer up the burnt-offering on the altar. And at the moment the burnt-offering began, the song of Jehovah began, and the trumpets, accompanied by the instruments of David king of Israel.28 And all the congregation worshipped, and the singers sang, and the trumpeters sounded, all {the time} until the burnt-offering was finished.29 And when they had ended offering the burnt-offering, the king and all that were present with him bowed themselves and worshipped.30 And king Hezekiah and the princes commanded the Levites to sing praise to Jehovah with the words of David, and of Asaph the seer. And they sang praises with gladness, and bowed their heads and worshipped.31 And Hezekiah answered and said, Now ye have consecrated yourselves to Jehovah, come near and bring sacrifices and thank-offerings into the house of the Lord. And the congregation brought in sacrifices and thank-offerings; and as many as were of a willing heart, burnt-offerings.32 And the number of the burnt-offerings, which the congregation brought, was seventy bullocks, a hundred rams, two hundred lambs: all these were for a burnt-offering to Jehovah.33 And the consecrated things were six hundred oxen and three thousand sheep.34 Only the priests were too few, and they could not flay all the burnt-offerings; therefore their brethren the Levites helped them, until the work was ended, and until the priests had hallowed themselves; for the Levites were more upright in heart to hallow themselves than the priests.35 And also the burnt-offerings were in abundance, with the fat of the peace-offerings, and with the drink-offerings for the burnt-offering. And the service of the house of Jehovah was set in order.36 And Hezekiah rejoiced, and all the people, that God had prepared the people; for the thing was done suddenly.
1 Jehisk¡a het, vyf en twintig jaar oud, koning geword en nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Ab¡a, die dogter van Sagar¡a.2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid gedoen het.3 Hy het in die eerste jaar van sy regering, in die eerste maand, die deure van die huis van die HERE oopgemaak en dit herstel,4 en die priesters en die Leviete laat inkom en hulle versamel op die Oosplein5 en vir hulle gesê: Luister na my, Leviete! Heilig julle nou, en heilig die huis van die HERE, die God van julle vaders, en bring die onreinheid uit die heiligdom uit;6 want ons vaders het ontrou gehandel en gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE onse God, en hulle het Hom verlaat en hulle aangesig van die tabernakel van die HERE afgewend en dit die rug toegekeer.7 Ook het hulle die deure van die voorportaal toegesluit en die lampe doodgeblaas en geen reukwerk aan die brand gesteek en geen brandoffer in die heiligdom aan die God van Israel gebring nie.8 Daarom het 'n toorn van die HERE oor Juda en Jerusalem gekom, en Hy het hulle 'n skrikbeeld, 'n voorwerp van verbasing en van bespotting gemaak, soos julle met jul eie oë sien.9 En kyk, hierom het ons vaders deur die swaard geval en is ons seuns en ons dogters en ons vroue in gevangenskap.10 Nou is dit in my hart om 'n verbond te sluit met die HERE, die God van Israel, dat sy toorngloed van ons afgewend kan word.11 My seuns, wees nou nie nalatig nie, want die HERE het julle verkies om voor sy aangesig te staan, om Hom te dien en sy dienaars te wees en offerrook te laat opgaan.12 Die Leviete het hulle toe klaargemaak: Mahat, die seun van Am sai, en Joël, die seun van As rja, uit die kinders van die Kehatiete; en uit die kinders van Mer ri: Kis, die seun van Abdi, en As rja, die seun van Jeh llelel; en uit die Gersoniete: Joag, die seun van Simma, en Eden, die seun van Joag;13 en uit die kinders van Elis fan: Simri en Je‹-el; en uit die kinders van Asaf: Sagar¡a en Matt nja;14 en uit die kinders van Heman: J,hiël en S¡me‹; en uit die kinders van Jedutun: Sem ja en Ussiël.15 En hulle het hul broers versamel en hulle geheilig en ingekom om volgens die bevel van die koning, ooreenkomstig die woorde van die HERE, die huis van die HERE te reinig.16 En die priesters het binne-in die huis van die HERE ingegaan om dit te reinig en al die onreinheid wat hulle in die tempel van die HERE gevind het, uitgebring in die voorhof van die huis van die HERE, en die Leviete het dit in ontvangs geneem om dit uit te bring na buite, na die spruit Kidron.17 En hulle het begin om te heilig op die eerste van die eerste maand en op die agtste dag van die maand by die voorportaal van die HERE gekom en die huis van die HERE binne agt dae geheilig; en op die sestiende dag van die eerste maand was hulle gereed.18 Toe kom hulle by koning Hisk¡a in en sê: Ons het die hele huis van die HERE gereinig -- die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die tafel vir die toonbrode met al sy gereedskap;19 ook al die gereedskap wat koning Agas tydens sy regering deur sy ontrou ontheilig het, het ons weer reggesit en geheilig, en kyk, daar is dit voor die altaar van die HERE.20 Daarop maak koning Jehisk¡a hom vroeg klaar en laat die owerstes van die stad bymekaarkom, en hy het opgegaan na die huis van die HERE.21 En hulle het sewe bulle en sewe ramme en sewe lammers en sewe bokke as 'n sondoffer vir die koningskap en vir die heiligdom en vir Juda gebring; en hy het aan die seuns van A„ron, die priesters, gesê om dit op die altaar van die HERE te offer.22 Toe het hulle die beeste geslag, en die priesters het die bloed opgevang en dit teen die altaar uitgegooi, en die ramme geslag en die bloed teen die altaar uitgegooi, en die lammers geslag en die bloed teen die altaar uitgegooi.23 Daarna het hulle die sondofferbokke nader gebring voor die koning en die vergadering, en hulle het hul hande daarop gelê.24 En die priesters het hulle geslag en die bloed daarvan as sondoffer teen die altaar uitgegooi om versoening te doen vir die hele Israel; want die koning het die brandoffer en die sondoffer vir die hele Israel beveel.25 En hy het die Leviete opgestel by die huis van die HERE met simbale, met harpe en siters volgens die gebod van Dawid en van Gad, die siener van die koning, en van die profeet Natan; want die HERE het dit so beveel deur die diens van sy profete.26 En die Leviete het gaan staan met die instrumente van Dawid, en die priesters met die trompette.27 En Hisk¡a het bevel gegee om die brandoffer op die altaar te offer; en net toe die brandoffer begin, het ook die gesang tot eer van die HERE en die trompette begin, en dit onder begeleiding van die instrumente van Dawid, die koning van Israel.28 En die hele vergadering het hulle neergebuig, en die gesang het weerklink en die trompette geblaas -- dit alles totdat die brandoffer verby was.29 En toe hulle klaar was met offer, het die koning en almal wat by hom aanwesig was, gekniel en hulle neergebuig.30 Daarop gee koning Jehisk¡a en die owerstes aan die Leviete bevel om die HERE te prys met die woorde van Dawid en van Asaf, die siener; en hulle het met blydskap die lofsang aangehef en gebuig en aanbid.31 En Jehisk¡a het begin sê: Nou het julle jul aan die HERE gewy; kom aan en bring die slagoffers en die lofoffers na die huis van die HERE. Die vergadering het toe slagoffers en lofoffers gebring, en elkeen wat gewillig van hart was, brandoffers.32 En die getal van die brandoffers wat die vergadering gebring het, was sewentig beeste, honderd ramme, twee honderd lammers; dit alles as 'n brandoffer aan die HERE.33 En die heilige gawes was ses honderd beeste en drie duisend stuks kleinvee.34 Net die priesters was te min en kon nie al die brandoffers afslag nie; maar hulle broers, die Leviete, het hulle ondersteun, totdat die werk klaar was en totdat die priesters hulleself geheilig het; want die Leviete was opregter van hart om hulleself te heilig as die priesters.35 En ook was daar brandoffers in menigte, met die vetstukke van die dankoffers en met die drankoffers vir die brandoffer. So is dan die diens in die huis van die HERE gereël.36 En Jehisk¡a en die hele volk was bly oor wat God vir die volk berei het; want dit het gou gegaan.