Publicidade

2 Crônicas 24

1 Joash was seven years old when he began to reign; and he reigned forty years in Jerusalem; and his mother's name was Zibiah of Beer-sheba.2 And Joash did what was right in the sight of Jehovah all the days of Jehoiada the priest.3 And Jehoiada took for him two wives; and he begot sons and daughters.4 And it came to pass after this, that Joash was minded to renew the house of Jehovah.5 And he gathered together the priests and the Levites, and said to them, Go out to the cities of Judah and collect of all Israel money for the repair of the house of your God from year to year, and ye shall hasten the matter. But the Levites hastened it not.6 And the king called for Jehoiada the chief, and said to him, Why hast thou not required of the Levites to bring in out of Judah and out of Jerusalem the tribute of Moses the servant of Jehovah {laid upon} the congregation of Israel, for the tent of the testimony?7 For the wicked Athaliah {and} her sons had devastated the house of God; and also all the hallowed things of the house of Jehovah had they employed for the Baals.8 And the king commanded, and they made a chest, and set it at the gate of the house of Jehovah without,9 and they made a proclamation through Judah and Jerusalem, to bring to Jehovah the tribute of Moses the servant of God {laid upon} Israel in the wilderness.10 And all the princes and all the people rejoiced, and brought in and cast into the chest, until they had finished.11 And it came to pass at the time the chest was brought for the king's control by the hand of the Levites, and when they saw that there was much money, the king's scribe and high priest's officer came, and they emptied the chest, and took it, and carried it to its place again. Thus they did day by day, and gathered money in abundance.12 And the king and Jehoiada gave it to such as did the work of the service of the house of Jehovah, and they hired masons and carpenters to renew the house of Jehovah, and also such as wrought in iron and bronze, to repair the house of Jehovah.13 So the workmen wrought, and the work was perfected by them, and they set the house of God in its state, and strengthened it.14 And when they had finished, they brought the rest of the money before the king and Jehoiada; and they made of it vessels for the house of Jehovah, utensils to minister, and with which to offer up, and cups, and utensils of gold and silver. And they offered up burnt-offerings in the house of Jehovah continually all the days of Jehoiada.15 And Jehoiada grew old and was full of days, and he died; he was a hundred and thirty years old when he died.16 And they buried him in the city of David among the kings, because he had done good in Israel, both toward God and toward his house.17 And after the death of Jehoiada the princes of Judah came and made obeisance to the king; then the king hearkened to them.18 And they forsook the house of Jehovah the God of their fathers, and served the Asherahs and idols; and wrath came upon Judah and Jerusalem for this their trespass.19 And he sent prophets among them to bring them again to Jehovah, and they testified against them; but they would not give ear.20 And the Spirit of God came upon Zechariah the son of Jehoiada the priest; and he stood up above the people and said unto them, Thus saith God: Wherefore do ye transgress the commandments of Jehovah? And ye cannot prosper; for ye have forsaken Jehovah, and he hath forsaken you.21 And they conspired against him, and stoned him with stones at the command of the king in the court of the house of Jehovah.22 And king Joash remembered not the kindness which Jehoiada his father had done to him, but slew his son. And when he died, he said, Jehovah see and require {it}!23 And it came to pass at the end of the year {that} the army of Syria came up against him; and they entered into Judah and Jerusalem, and destroyed all the princes of the people from among the people, and sent all the spoil of them to the king at Damascus.24 Truly with a small company of men came the army of the Syrians, but Jehovah delivered a very great army into their hand, because they had forsaken Jehovah the God of their fathers; and they executed judgment upon Joash.25 And when they had departed from him (for they left him in great diseases), his own servants conspired against him for the blood of the sons of Jehoiada the priest, and slew him on his bed, and he died; and they buried him in the city of David, but they did not bury him in the sepulchres of the kings.26 And these are they that conspired against him: Zabad the son of Shimeath an Ammonitess, and Jehozabad the son of Shimrith a Moabitess.27 And as to his sons, and the greatness of the burdens {laid} upon him, and the building of the house of God, behold, they are written in the treatise of the book of the kings. And Amaziah his son reigned in his stead.

1 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sibja, uit Bers,ba.2 En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, al die dae van die priester Jojada.3 En Jojada het vir hom twee vroue geneem, en hy het die vader geword van seuns en dogters.4 En daarna het Joas hom voorgeneem om die huis van die HERE te herstel.5 Daarom het hy die priesters en die Leviete versamel en aan hulle gesê: Gaan uit na die stede van Juda en versamel geld uit die hele Israel om van jaar tot jaar die huis van julle God te herstel; en julle moet gou maak met die saak! Maar die Leviete het nie gou gemaak nie.6 Toe roep die koning die hoofpriester Jojada en sê vir hom: Waarom het jy nie gesorg dat die Leviete uit Juda en uit Jerusalem die belasting van Moses, die kneg van die HERE, en van die vergadering van Israel vir die tent van die Getuienis inbring nie?7 Want die goddelose At lia -- haar seuns het in die huis van God ingebreek en selfs al die heilige gawes van die huis van die HERE vir die Baäls gebruik.8 Op bevel van die koning maak hulle toe 'n kis en sit dit buitekant by die poort van die huis van die HERE neer.9 En hulle het uitgeroep in Juda en in Jerusalem om aan die HERE die belasting wat Moses, die kneg van God, op Israel in die woestyn gelê het, te bring.10 Toe was al die owerstes en die hele volk bly, en hulle het dit ingebring en in die kis gegooi totdat hulle klaar was.11 En elke keer as hulle die kis deur die diens van die Leviete by die wag van die koning bring en hulle sien dat die geld baie is, kom die skrywer van die koning en die opsigter van die hoofpriester en hulle maak die kis leeg en bring dit weer na sy plek terug; so het hulle van dag tot dag gedoen en geld in menigte versamel.12 En die koning en Jojada het dit aan die uitvoerders van die werk aan die huis van die HERE gegee, en die het klipkappers en skrynwerkers gehuur om die huis van die HERE te herstel, en ook yster-- en kopersmede om die huis van die HERE te verbeter.13 En die uitvoerders van die werk was ywerig besig, sodat die herstellingswerk deur hulle hand gevorder het, en hulle het die huis van God herstel volgens sy oorspronklike bouplan en dit reggemaak.14 En toe hulle klaar was, het hulle die orige geld voor die koning en Jojada gebring, en hy het daarvan gereedskap laat maak vir die huis van die HERE, diens-- en offergereedskap en rookpanne en goue en silwervoorwerpe; en hulle was gedurigdeur besig om brandoffers te bring in die huis van die HERE al die dae van Jojada.15 En Jojada het oud geword en was afgeleef en het gesterwe; hy was honderd en dertig jaar oud toe hy gesterf het.16 En hy is begrawe in die stad van Dawid by die konings; want hy het goed gedoen in Israel teenoor God sowel as teenoor sy huis.17 Maar n die dood van Jojada kom die owerstes van Juda en buig hulle voor die koning neer. Toe het die koning na hulle geluister,18 en hulle het die huis van die HERE, die God van hulle vaders, verlaat en het die heilige boomstamme en die afgode gedien. Toe kom daar 'n toorn oor Juda en Jerusalem weens hierdie skuld van hulle.19 En Hy het profete onder hulle gestuur om hulle na die HERE terug te bring; en die het hulle gewaarsku, maar hulle het nie gehoor gegee nie.20 Toe het die Gees van God Sagar¡a, die seun van die priester Jojada, vervul, en die het voor die volk gaan staan en aan hulle gesê: So spreek God: Waarom oortree julle die gebooie van die HERE en wil julle nie voorspoedig wees nie? Omdat julle die HERE verlaat het, het Hy julle verlaat.21 Daarop smee hulle 'n sameswering teen hom en stenig hom op bevel van die koning in die voorhof van die huis van die HERE.22 En koning Joas het nie gedink aan die guns wat sy vader Jojada aan hom bewys het nie en het sy seun vermoor. Maar toe die sterwe, het hy gesê: Mag die HERE dit sien en rekenskap vorder!23 En by die wisseling van die jaar het 'n leër van Aram teen hom opgetrek, en hulle het in Juda en Jerusalem aangekom en al die volksowerstes onder die volk uitgeroei en al hulle buit na die koning van Damaskus gestuur.24 Alhoewel die leër van Aram met 'n geringe aantal manne gekom het, het die HERE tog 'n baie groot leër in hulle hand gegee, omdat hulle die HERE, die God van hulle vaders, verlaat het. En hulle het strafgerigte geoefen teen Joas.25 En toe hulle van hom wegtrek -- want hulle het hom in hewige pyne agtergelaat -- smee sy dienaars 'n sameswering teen hom vanweë die bloed van die seun van die priester Jojada; en hulle het hom op sy bed vermoor, sodat hy gesterf het; en hy is begrawe in die stad van Dawid, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings begrawe nie.26 En d¡t is hulle wat teen hom saamgesweer het: Sabad, die seun van S¡meat, die Ammonitiese, en Josabad, die seun van Simrit, die Moabitiese.27 En sy seuns en die baie godsprake teen hom en die grondvesting van die huis van God -- kyk, dit is beskrywe in die Uitleg van die boek van die konings. En sy seun Am sia het in sy plek koning geword.28 Van Magli: Ele sar; die het geen seuns gehad nie.29 Wat Kis betref, die seuns van Kis was Jer gmeël.30 En die seuns van Musi was Magli en Eder en J,rimot. Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle families.31 En hulle het ook die lot gewerp net soos hulle broers, die seuns van A„ron, in teenwoordigheid van koning Dawid en Sadok en Ahim,leg en die familiehoofde van die priesters en van die Leviete: die familiehoof net soos sy jonger broer.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-