1 And the Spirit of God came upon Azariah the son of Oded.2 And he went out to meet Asa, and said to him, Hear ye me, Asa, and all Judah and Benjamin: Jehovah is with you while ye are with him; and if ye seek him he will be found of you, but if ye forsake him he will forsake you.3 Now for a long while Israel {was} without the true God, and without a teaching priest, and without law;4 but in their trouble they turned to Jehovah the God of Israel, and sought him, and he was found of them.5 And in those times there {was} no peace to him that went out nor to him that came in, but great disturbances were amongst all the inhabitants of the countries.6 And nation was broken against nation, and city against city; for God disturbed them with all manner of distress.7 But as for you, be firm and let not your hands be weak; for there is a reward for your deeds.8 And when Asa heard these words and the prophecy of Oded the prophet, he took courage, and put away the abominations out of all the land of Judah and Benjamin, and out of the cities that he had taken from mount Ephraim, and renewed the altar of Jehovah, that was before the porch of Jehovah.9 And he assembled all Judah and Benjamin, and the strangers with them out of Ephraim and Manasseh, and out of Simeon; for they fell away to him out of Israel in abundance, when they saw that Jehovah his God was with him.10 And they assembled themselves at Jerusalem in the third month of the fifteenth year of the reign of Asa.11 And they sacrificed to Jehovah in that day, of the spoil that they had brought, seven hundred oxen and seven thousand sheep.12 And they entered into a covenant to seek Jehovah the God of their fathers, with all their heart, and with all their soul,13 and that whoever would not seek Jehovah the God of Israel should be put to death, whether small or great, whether man or woman.14 And they swore to Jehovah with a loud voice, and with shouting, and with trumpets, and with cornets.15 And all Judah rejoiced at the oath; for they took the oath with all their heart, and sought him with their whole desire; and he was found of them. And Jehovah gave them rest round about.16 And also Maachah, the mother of Asa the king, he removed from being queen, because she had made an idol for the Asherah; and Asa cut down her idol, and stamped it, and burned it in the valley Kidron.17 But the high places were not removed from Israel; only, Asa's heart was perfect all his days.18 And he brought into the house of God the things which his father had dedicated, and the things which he himself had dedicated, silver, and gold, and vessels.19 And there was no war until the thirty-fifth year of the reign of Asa.
1 Toe het die Gees van God op As rja, die seun van Oded, gekom;2 en hy het uitgegaan om Asa te ontmoet en vir hom gesê: Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! Die HERE is met julle as julle met Hom is, en as julle Hom soek, sal Hy Hom deur julle laat vind; maar as julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat.3 En daar was baie dae dat Israel sonder die ware God was en sonder 'n lerende priester en sonder wet.4 Maar as hulle in die nood hul tot die HERE, die God van Israel, bekeer het en Hom gesoek het, het Hy Hom deur hulle laat vind.5 En in die tye was daar geen vrede vir wie uit-- of ingegaan het nie, maar groot beroering oor al die inwoners van die lande;6 en nasie het teen nasie en stad teen stad gebots, omdat God hulle deur allerhande nood in verwarring gebring het.7 Wees julle dan sterk, en laat julle hande nie slap hang nie, want daar is loon volgens julle werk.8 En toe Asa hierdie woorde en die profesie hoor wat As rja, die seun van Oded, gespreek het, het hy moed geskep en die verfoeisels verwyder uit die hele land Juda en Benjamin en uit die stede wat hy op die gebergte van Efraim ingeneem het; en die altaar van die HERE wat voor die voorportaal van die HERE was, het hy herstel.9 Daarop vergader hy die hele Juda en Benjamin, ook die vreemdelinge wat uit Efraim en Manasse en uit S¡meon by hulle was; want uit Israel het hulle in menigte na hom oorgeloop toe hulle sien dat die HERE sy God met hom was.10 En hulle het in Jerusalem byeengekom, in die derde maand van die vyftiende jaar van die regering van Asa,11 en dieselfde dag aan die HERE geoffer van die buit wat hulle ingebring het, sewe honderd beeste en sewe duisend stuks kleinvee.12 En hulle het die verbond aangegaan om die HERE, die God van hulle vaders, met hul hele hart en met hul hele siel te soek.13 En elkeen wat die HERE, die God van Israel, nie soek nie, sou gedood word, klein en groot, manne sowel as vroue.14 En hulle het vir die HERE gesweer met 'n groot stem en met gejuig en met trompette en basuine.15 En die hele Juda was verheug oor die eed, want hulle het met hul hele hart gesweer en met hul hele wil Hom gesoek; en Hy het Hom deur hulle laat vind, en die HERE het hulle rus verskaf rondom.16 Ja, selfs het hy M äga, die moeder van koning Asa, afgesit as gebiedster, omdat sy 'n afgryslike voorwerp vir Asj,ra gemaak het; en Asa het die afgryslike voorwerp omgekap en stukkend gestamp en in die dal Kidron verbrand.17 Die hoogtes is wel nie uit Israel verwyder nie, maar Asa se hart was volkome al sy dae.18 En hy het die heilige gawes van sy vader en sy eie heilige gawes in die huis van God ingebring: silwer en goud en allerhande voorwerpe.19 En daar was geen oorlog tot in die vyf en dertigste jaar van die regering van Asa nie.20 en Sagar¡a en Asiël en Sem¡ramot en Jeh¡ël en Unni en El¡ab en Ma„s,ja en Ben ja met harpe, met sopraanstemme;21 en Matt¡tja en Elif,le en Mikn,ja en Obed-Edom en Je‹-el en As sja met siters om in die bas leiding te gee.22 En Ken nja, die owerste van die Leviete, was aangestel oor die vervoer; hy het die vervoer gereël want hy het dit verstaan.23 En Ber,gja en Âlkana was poortwagters by die ark.24 En die priesters Seb nja en Josafat en Net neël en Am sai en Sagar¡a en Ben ja en Eliëser het op die trompette geblaas voor die ark van God uit; en Obed-Edom en Jeh¡a was poortwagters van die ark.25 Dawid en die oudstes van Israel en die owerstes oor duisend het toe gegaan om die verbondsark van die HERE met vreugde uit die huis van Obed-Edom te gaan haal.26 En terwyl God die Leviete help wat die verbondsark van die HERE dra, het hulle sewe bulle en sewe ramme geoffer.27 En Dawid het 'n mantel van fyn linne aangehad, ook al die Leviete wat die ark gedra het, en die sangers en Ken nja, die owerste oor die voordrag van die sangers; en Dawid het 'n linneskouerkleed aangehad.28 En die hele Israel het die verbondsark van die HERE gaan haal met gejuig en basuingeklank en met trompette en simbale, onderwyl hulle musiek maak op harpe en siters.29 Toe die verbondsark van die HERE by die stad van Dawid kom, kyk Migal, die dogter van Saul, deur die venster uit en sien koning Dawid dans en speel, en sy het hom in haar hart verag.