1 In the thirty-sixth year of the reign of Asa, Baasha king of Israel came up against Judah, and built Ramah, in order to let none go out or come in to Asa king of Judah.2 And Asa brought out silver and gold out of the treasures of the house of Jehovah and of the king's house, and sent to Ben-hadad king of Syria, who dwelt at Damascus, saying,3 There is a league between me and thee, and between my father and thy father: behold, I send thee silver and gold; go, break thy league with Baasha king of Israel, that he may depart from me.4 And Ben-hadad hearkened to king Asa, and sent the captains of his forces against the cities of Israel; and they smote Ijon and Dan and Abelmaim, and all the store-magazines of the cities of Naphtali.5 And it came to pass when Baasha heard of it, that he left off building Ramah, and let his work cease.6 And king Asa took all Judah; and they carried away the stones and the timber from Ramah, with which Baasha had been building, and he built with them Geba and Mizpah.7 And at that time Hanani the seer came to Asa king of Judah, and said unto him, Because thou hast relied on the king of Syria, and hast not relied on Jehovah thy God, therefore has the army of the king of Syria escaped out of thy hand.8 Were not the Ethiopians and the Libyans a huge army, with very many chariots and horsemen? but when thou didst rely on Jehovah, he delivered them into thy hand.9 For the eyes of Jehovah run to and fro through the whole earth, to shew himself strong in the behalf of those whose heart is perfect toward him. Herein thou hast done foolishly; for from henceforth thou shalt have wars.10 And Asa was wroth with the seer, and put him in the prison; for he was enraged with him because of this. And Asa oppressed some of the people at the same time.11 And behold the acts of Asa, first and last, behold, they are written in the book of the kings of Judah and Israel.12 And Asa in the thirty-ninth year of his reign was diseased in his feet, until his disease was extremely great; yet in his disease he did not seek Jehovah, but the physicians.13 And Asa slept with his fathers, and died in the one-and-fortieth year of his reign.14 And they buried him in his own sepulchre, which he had excavated for himself in the city of David, and laid him in a bed filled with spices, a mixture of divers kinds prepared by the perfumer's art; and they made a very great burning for him.
1 In die ses en dertigste jaar van die regering van Asa het Ba,sa, die koning van Israel, opgetrek teen Juda en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit-- of ingaan nie.2 Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van die huis van die HERE en van die huis van die koning en stuur dit na B,nhadad, die koning van Aram, wat in Damaskus gewoon het, om te sê:3 Daar is 'n verbond tussen my en u, en tussen my vader en u vader; kyk, ek stuur u silwer en goud; gaan verbreek u verbond met Ba,sa, die koning van Israel, dat hy kan optrek weg van my af.4 En B,nhadad het geluister na koning Asa en die owerstes van sy leërmagte gestuur teen die stede van Israel, en hulle het Ijon en Dan en Abel-M im en al die voorraadstede van N ftali verwoes.5 En sodra Ba,sa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en sy werk gestaak.6 Toe neem koning Asa die hele Juda, en hulle het die klippe en balke van Rama, waarmee Ba,sa gebou het, weggedra; en hy het daarmee Geba en Mispa gebou.7 En in die tyd het die siener Han ni na Asa, die koning van Juda, gekom en aan hom gesê: Omdat u op die koning van Aram gesteun en nie op die HERE u God gesteun het nie, daarom het die leër van die koning van Aram uit u hand vrygeraak.8 Was die Kusiete en die Libiërs nie 'n groot leërmag met buitengewoon baie strydwaens en perderuiters nie? En tog het Hy hulle in u hand gegee; omdat u op die HERE gesteun het;9 want die HERE -- sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees.10 Maar Asa het hom vererg vir die siener en hom in die gevangenis gesit, want hy was hieroor woedend op hom; ook het Asa in dieselfde tyd sommige uit die volk verdruk.11 En kyk, die geskiedenis van Asa die vroeëre en die latere, dit is beskrywe in die boek van die konings van Juda en Israel.12 En in die nege en dertigste jaar van sy regering het Asa gely aan sy voete; sy siekte was baie ernstig; maar selfs in sy siekte het hy die HERE nie geraadpleeg nie, maar die geneeshere.13 En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een en veertigste jaar van sy regering.14 En hulle het hom begrawe in sy graf wat hy vir hom in die stad van Dawid gegrawe het, en hom op die bed neergelê wat vol speserye was, en dit van allerhande soorte, volgens die kuns van 'n salfmenger klaargemaak; en hulle het vir hom 'n buitengewoon groot wierookbrand aangesteek.15 Dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte --16 die verbond wat Hy met Abraham gesluit het, en sy eed aan Isak;17 wat Hy ook vir Jakob as insetting bekragtig het, vir Israel as 'n ewige verbond,18 met die woorde: Ek sal aan jou die land Kana„n gee, julle afgemete erfdeel.19 Toe julle min mense was, min en vreemdelinge daarin,20 en hulle getrek het van nasie tot nasie, en van die een koninkryk na die ander volk,21 het Hy niemand toegelaat om hulle te verdruk nie; ook het Hy konings om hulle ontwil gestraf en gesê:22 Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie.23 Sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! Verkondig sy heil van dag tot dag.24 Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.25 Want die HERE is groot en baie lofwaardig, en Hy is gedug bo al die gode.26 Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak.27 Majesteit en heerlikheid is voor sy aangesig, sterkte en blydskap is in sy woonplek.28 Gee aan die HERE, o geslagte van die volke, gee aan die HERE eer en sterkte.29 Gee aan die HERE die eer van sy Naam, bring offers en kom voor sy aangesig, aanbid die HERE in heilige gewaad.30 Beef voor sy aangesig, o ganse aarde! Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie.31 Laat die hemele bly wees en die aarde juig, en laat hulle onder die volke sê: Die HERE is Koning!32 Laat die see en sy volheid bruis, laat die veld juig en al wat daarin is.33 Dan sal die bome van die bos jubel voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel.34 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid;35 en sê: Verlos ons, God van ons heil, en versamel ons en red ons van die nasies, dat ons u heilige Naam kan loof en ons beroem in u lof!36 Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! En die hele volk het gesê: Amen! en: Prys die HERE!37 En hy het daar voor die verbondsark van die HERE Asaf en sy broers laat staan om gedurigdeur te dien voor die ark na die eis van elke dag;38 en ook Obed-Edom met hulle broers, agt en sestig, en Obed-Edom, die seun van Jedutun, en Hosa as poortwagters;39 maar Sadok, die priester, met sy broers, die priesters, voor die tabernakel van die HERE, op die hoogte wat in G¡beon is,40 om gedurigdeur smôre ns en saans op die brandofferaltaar brandoffers aan die HERE te bring, en dit volgens alles wat geskrywe is in die wet van die HERE wat Hy Israel beveel het;41 en saam met hulle Heman en Jedutun en die ander uitgesoektes wat met hulle name aangewys was om die HERE te loof dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is;42 en by hulle, Heman en Jedutun, was trompette en simbale vir die musikante en instrumente vir die liedere tot eer van God; maar die seuns van Jedutun was by die poort.43 En toe die hele volk elkeen na sy huis gegaan het, het Dawid omgedraai om sy huisgesin te seën.