Publicidade

Êxodo 24

1 And he said to Moses, Go up to Jehovah, thou and Aaron, Nadab and Abihu, and seventy of the elders of Israel; and worship afar off.2 And let Moses alone come near Jehovah; but they shall not come near; neither shall the people go up with him.3 And Moses came and told the people all the words of Jehovah, and all the judgments; and all the people answered with one voice, and said, All the words that Jehovah has said will we do!4 And Moses wrote all the words of Jehovah, and rose up early in the morning, and built an altar under the mountain, and twelve pillars, according to the twelve tribes of Israel.5 And he sent the youths of the children of Israel, and they offered up burnt-offerings, and sacrificed sacrifices of peace-offering of bullocks to Jehovah.6 And Moses took half the blood, and put {it} in basons; and half of the blood he sprinkled on the altar.7 And he took the book of the covenant, and read {it} in the ears of the people; and they said, All that Jehovah has said will we do, and obey!8 And Moses took the blood, and sprinkled {it} on the people, and said, Behold the blood of the covenant that Jehovah has made with you concerning all these words.9 And Moses and Aaron, Nadab and Abihu, and seventy of the elders of Israel went up;10 and they saw the God of Israel; and there was under his feet as it were work of transparent sapphire, and as it were the form of heaven for clearness.11 And on the nobles of the children of Israel he laid not his hand: they saw God, and ate and drank.12 And Jehovah said to Moses, Come up to me into the mountain, and be there; and I will give thee the tables of stone, and the law, and the commandment that I have written, for their instruction.13 And Moses rose up, and Joshua his attendant; and Moses went up to the mountain of God.14 And he said to the elders, Wait here for us, until we return to you; and behold, Aaron and Hur are with you: if any man have any matter, let him come before them.15 And Moses went up to the mountain, and the cloud covered the mountain.16 And the glory of Jehovah abode on mount Sinai, and the cloud covered it six days; and on the seventh day he called to Moses out of the midst of the cloud.17 And the appearance of the glory of Jehovah was like a consuming fire on the top of the mountain, before the eyes of the children of Israel.18 And Moses went into the midst of the cloud, and ascended the mountain. And Moses was on the mountain forty days and forty nights.

1 Daarna het Hy vir Moses gesê: Klim na die HERE toe op, jy en A„ron, Nadab en Ab¡hu en sewentig van die oudstes van Israel, en buig julle neer van ver af.2 En laat Moses alleen nader kom na die HERE toe, maar hulle moet nie nader kom nie; en die volk mag nie saam met hom opklim nie.3 Toe Moses kom en aan die volk al die woorde van die HERE en al die verordeninge vertel, antwoord die hele volk met een stem en sê: Al die woorde wat die HERE gespreek het, sal ons doen.4 En Moses het al die woorde van die HERE opgeskrywe en die môre vroeg hom klaargemaak en onder die berg 'n altaar gebou, en twaalf gedenkstene volgens die twaalf stamme van Israel.5 En hy het jongmanne van die kinders van Israel gestuur; die het brandoffers geoffer en as dankoffers bulle vir die HERE geslag.6 En Moses het die helfte van die bloed geneem en dit in komme gegooi en die helfte van die bloed teen die altaar uitgegooi.7 En hy het die boek van die verbond geneem en dit voor die ore van die volk gelees. En hulle het gesê: Alles wat die HERE gespreek het, sal ons doen en daarna luister.8 Toe neem Moses die bloed en gooi dit uit op die volk en sê: Dit is die bloed van die verbond wat die HERE met julle gesluit het op grond van al hierdie woorde.9 Daarop het Moses opgeklim met A„ron, Nadab en Ab¡hu en sewentig van die oudstes van Israel.10 En hulle het die God van Israel gesien, en onder sy voete net soos 'n vloerwerk van saffierstene en so helder soos die hemel self.11 Maar Hy het sy hand nie na die uitgesoektes van die kinders van Israel uitgestrek nie, en hulle het God aanskou; daarop het hulle geëet en gedrink.12 Toe sê die HERE vir Moses: Klim op die berg na My toe en vertoef daar, dat Ek jou die kliptafels kan gee en die wet en gebooie wat Ek geskryf het om hulle te onderrig.13 Hierop het Moses klaargemaak en Josua, sy dienaar. En Moses het op die berg van God geklim14 en aan die oudstes gesê: Wag hier vir ons tot ons na julle terugkom. En kyk, A„ron en Hur is by julle; wie regsake het, kan na hulle gaan.15 Toe Moses die berg opklim, het 'n wolk die berg oordek.16 En die heerlikheid van die HERE het op die berg Sinai gebly, en die wolk het dit ses dae lank oordek. En op die sewende dag het Hy na Moses geroep uit die wolk.17 En die verskyning van die HERE se heerlikheid was in die oë van die kinders van Israel soos 'n verterende vuur op die top van die berg.18 En Moses het binne-in die wolk ingegaan en die berg opgeklim. En Moses was op die berg veertig dae en veertig nagte.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-