Publicidade

Êxodo 6

1 And Jehovah said to Moses, Now shalt thou see what I will do to Pharaoh; for by a strong hand shall he let them go, and by a strong hand shall he drive them out of his land.2 And God spoke to Moses, and said to him, I am Jehovah.3 And I appeared unto Abraham, unto Isaac, and unto Jacob, as the Almighty *God; but by my name Jehovah I was not made known to them.4 And I established also my covenant with them, to give them the land of Canaan, the land of their pilgrimage, in which they were sojourners.5 And I have heard also the groaning of the children of Israel, whom the Egyptians have forced to serve, and I have remembered my covenant.6 Therefore say unto the children of Israel, I am Jehovah, and I will bring you out from under the burdens of the Egyptians, and I will deliver you from their service, and I will redeem you with a stretched-out arm, and with great judgments.7 And I will take you to me for a people, and will be your God; and ye shall know that I, Jehovah your God, am he who bringeth you out from under the burdens of the Egyptians.8 And I will bring you into the land concerning which I swore to give it unto Abraham, unto Isaac, and unto Jacob; and I will give it you for a possession: I am Jehovah.9 And Moses spoke thus to the children of Israel; but they did not listen to Moses from anguish of spirit, and from hard service.10 And Jehovah spoke to Moses, saying,11 Go in, speak unto Pharaoh king of Egypt, that he let the children of Israel go out of his land.12 And Moses spoke before Jehovah, saying, Lo, the children of Israel do not hearken to me: how then should Pharaoh hearken to me, to me of uncircumcised lips?13 And Jehovah spoke to Moses and to Aaron, and gave them a commandment to the children of Israel, and to Pharaoh king of Egypt, to bring the children of Israel out of the land of Egypt.14 These are the heads of their fathers' houses: the sons of Reuben, the firstborn of Israel: Enoch and Phallu, Hezron and Carmi: these are the families of Reuben.15 -And the sons of Simeon: Jemuel, and Jamin, and Ohad, and Jachin, and Zohar, and Saul the son of a Canaanitish woman: these are the families of Simeon.16 And these are the names of the sons of Levi, according to their generations: Gershon, and Kohath, and Merari. And the years of the life of Levi were a hundred and thirty-seven years.17 The sons of Gershon: Libni and Shimei, according to their families.18 And the sons of Kohath: Amram, and Jizhar, and Hebron, and Uzziel. And the years of the life of Kohath were a hundred and thirty-three years.19 And the sons of Merari: Mahli and Mushi: these are the families of Levi according to their generations.20 And Amram took Jochebed his aunt as wife; and she bore him Aaron and Moses. And the years of the life of Amram were a hundred and thirty-seven years.21 And the sons of Jizhar: Korah, and Nepheg, and Zicri.22 And the sons of Uzziel: Mishael, and Elzaphan, and Sithri.23 And Aaron took Elisheba, daughter of Amminadab, sister of Nahshon, as wife; and she bore him Nadab and Abihu, Eleazar and Ithamar.24 And the sons of Korah: Assir, and Elkanah, and Abiasaph: these are the families of the Korahites.25 And Eleazar Aaron's son took {one} of the daughters of Putiel as wife; and she bore him Phinehas: these are the heads of the fathers of the Levites according to their families.26 This is that Aaron and Moses, to whom Jehovah said, Bring out the children of Israel from the land of Egypt according to their hosts.27 These are they who spoke to Pharaoh king of Egypt, to bring out the children of Israel from Egypt: this is that Moses and Aaron.28 And it came to pass on the day when Jehovah spoke to Moses in the land of Egypt,29 that Jehovah spoke to Moses, saying, I am Jehovah: speak thou unto Pharaoh king of Egypt all that I say unto thee.30 And Moses said before Jehovah, Behold, I am of uncircumcised lips, and how will Pharaoh hearken unto me?

1 Verder het God met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is die HERE.2 En Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God, die Almagtige, maar met my Naam HERE het Ek My nie aan hulle bekend gemaak nie.3 Ook het Ek my verbond met hulle opgerig om hulle die land Kana„n te gee, die land van hulle vreemdelingskap waarin hulle vertoef het;4 en k het ook gehoor die gekerm van die kinders van Israel wat deur die Egiptenaars in slawerny gehou word, en Ek het aan my verbond gedink.5 Daarom, sê aan die kinders van Israel: Ek is die HERE, en Ek sal julle onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en julle red uit hulle slawerny, en Ek sal julle verlos deur 'n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte;6 en Ek sal julle as my volk aanneem en vir julle 'n God wees. En julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egiptenaars uit.7 En Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan julle as 'n besitting gee, Ek, die HERE.8 Moses het toe so met die kinders van Israel gespreek, maar hulle het nie na Moses geluister nie, uit ongeduldigheid en weens die harde diens.9 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:10 Gaan spreek met Farao, die koning van Egipte, dat hy die kinders van Israel uit sy land moet laat uittrek.11 Maar Moses het voor die aangesig van die HERE gespreek en gesê: As die kinders van Israel na my nie geluister het nie, hoe sal Farao dan na my luister terwyl ek onbesnede van lippe is?12 Daarop het die HERE met Moses en A„ron gespreek en hulle met 'n boodskap gestuur na die kinders van Israel en na Farao, die koning van Egipte, om die kinders van Israel uit Egipteland uit te lei.13 Dit is die hoofde van hulle families. Die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel: Henog en Pallu, Hesron en Karmi; dit is die geslagte van Ruben.14 En die seuns van S¡meon: J,muel en Jamin en Ohad en Jagin en Sohar en Saul, die seun van die Kana„nitiese vrou; dit is die geslagte van S¡meon.15 En dit is die name van die seuns van Levi volgens hulle afstamming: Gerson en Kehat en Mer ri. En die lewensjare van Levi was honderd sewe en dertig jaar.16 Die seuns van Gerson: Libni en S¡me‹volgens hulle geslagte.17 En die seuns van Kehat: Amram en Jishar en Hebron en Ussiël; en die lewensjare van Kehat was honderd drie en dertig jaar.18 En die seuns van Mer ri: Magli en Musi. Dit is die geslagte van Levi volgens hulle afstamming.19 En Amram het Jog,bed, sy tante, vir hom as vrou geneem, en sy het vir hom A„ron en Moses gebaar. En die lewensjare van Amram was honderd sewe en dertig jaar.20 En die seuns van Jishar: Korag en Nefeg en Sigri.21 En die seuns van Ussiël: M¡sael, lsafan en Sitri.22 En A„ron het Elis,ba, die dogter van Amm¡nadab, die suster van Nagson, vir hom as vrou geneem; en sy het vir hom gebaar: Nadab en Ab¡hu, Ele sar en Itamar.23 En die seuns van Korag: Assir en lkana en Ab¡asaf. Dit is die geslagte van die Koragiete.24 En Ele sar, die seun van A„ron, het vir hom een van die dogters van Putiël as vrou geneem; en sy het vir hom P¡nehas gebaar. Dit is die familie-hoofde van die Leviete volgens hulle geslagte.25 Dit is A„ron en Moses aan wie die HERE gesê het: Lei die kinders van Israel uit Egipteland volgens hulle leërskare.26 Dit is hulle wat met Farao, die koning van Egipte, gespreek het om die kinders van Israel uit Egipte uit te lei. Dit is Moses en A„ron.27 Die dag toe die HERE met Moses gespreek het in Egipteland,28 het die HERE Moses aangespreek met die woorde: Ek is die HERE. Sê aan Farao, die koning van Egipte, alles wat Ek met jou spreek.29 Toe sê Moses voor die aangesig van die HERE: Ek is onbesnede van lippe! Hoe sal Farao dan na my luister?

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-