Publicidade

Êxodo 19

1 In the third month after the departure of the children of Israel out of the land of Egypt, the same day came they {into} the wilderness of Sinai:2 they departed from Rephidim, and came {into} the wilderness of Sinai, and encamped in the wilderness; and Israel encamped there before the mountain.3 And Moses went up to God, and Jehovah called to him out of the mountain, saying, Thus shalt thou say to the house of Jacob, and tell the children of Israel:4 Ye have seen what I have done to the Egyptians, and {how} I have borne you on eagles' wings and brought you to myself.5 And now, if ye will hearken to my voice indeed and keep my covenant, then shall ye be my own possession out of all the peoples-for all the earth is mine-6 and ye shall be to me a kingdom of priests, and a holy nation. These are the words which thou shalt speak to the children of Israel.7 And Moses came and called the elders of the people, and laid before the mall these words which Jehovah had commanded him.8 And all the people answered together, and said, All that Jehovah has spoken will we do! And Moses brought the words of the people back to Jehovah.9 And Jehovah said to Moses, Lo, I will come to thee in the cloud's thick darkness, that the people may hear when I speak with thee, and believe thee also for ever. And Moses told the words of the people to Jehovah.10 And Jehovah said to Moses, Go to the people, and hallow them to-day and to-morrow, and let them wash their clothes;11 and let them be ready for the third day; for on the third day Jehovah will come down before the eyes of all the people on mount Sinai.12 And set bounds round about the people, saying, Take heed to yourselves, {not} to go up unto the mountain nor touch the border of it: whatever toucheth the mountain shall certainly be put to death:13 not a hand shall touch it, but it shall certainly be stoned, or shot through; whether it be a beast or a man, it shall not live. When the long drawn note of the trumpet soundeth, they shall come up to the mountain.14 And Moses came down from the mountain to the people, and hallowed the people; and they washed their clothes.15 And he said to the people, Be ready for the third day; do not come near {your} wives.16 And it came to pass on the third day, when it was morning, that there were thunders and lightnings and a heavy cloud on the mountain, and the sound of the trumpet exceeding loud; and the whole people that was in the camp trembled.17 And Moses brought the people out of the camp to meet with God; and they stood at the foot of the mountain.18 And the whole of mount Sinai smoked, because Jehovah descended on it in fire; and its smoke ascended as the smoke of a furnace; and the whole mountain shook greatly.19 And the sound of the trumpet increased and became exceeding loud; Moses spoke, and God answered him by a voice.20 And Jehovah came down on mount Sinai, on the top of the mountain; and Jehovah called Moses to the top of the mountain, and Moses went up.21 And Jehovah said to Moses, Go down, testify to the people that they break not through to Jehovah to gaze, and many of them perish.22 And the priests also, who come near to Jehovah, shall hallow themselves, lest Jehovah break forth on them.23 And Moses said to Jehovah, The people cannot come up to mount Sinai; for thou hast testified to us, saying, Set bounds about the mountain, and hallow it.24 And Jehovah said to him, Go, descend, and thou shalt come up, thou, and Aaron with thee; but the priests and the people shall not break through to go up to Jehovah, lest he break forth on them.25 So Moses went down to the people, and told them.

1 In die derde maand n die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die woestyn Sinai gekom --2 hulle het van R fidim af opgebreek en in die woestyn Sinai gekom en in die woestyn laer opgeslaan. En Israel het daar teenoor die berg laer opgeslaan.3 Maar Moses het opgeklim na God toe, en die HERE het hom van die berg af toegeroep en gesê: So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders van Israel verkondig:4 Julle het self gesien wat Ek aan die Egiptenaars gedoen het, en dat Ek julle op arendsvlerke gedra en julle na My toe gebring het.5 As julle dan nou terdeë na my stem luister en my verbond hou, sal julle my eiendom uit al die volke wees, want die hele aarde is myne.6 En julle sal vir My 'n koninkryk van priesters en 'n heilige nasie wees. Dit is die woorde wat jy aan die kinders van Israel moet meedeel.7 En Moses het gekom en die oudstes van die volk laat roep en hulle al hierdie woorde voorgehou wat die HERE hom beveel het.8 Toe antwoord die hele volk eenparig en sê: Alles wat die HERE gespreek het, sal ons doen. En Moses het die woorde van die volk aan die HERE oorgebring.9 En die HERE het met Moses gespreek: Kyk, Ek sal in 'n dik wolk na jou toe kom, dat die volk kan hoor as Ek met jou spreek, en hulle ook vir altyd aan jou kan glo. Want Moses het die woorde van die volk aan die HERE meegedeel.10 Verder het die HERE aan Moses gesê: Gaan na die volk en heilig hulle vandag en môre , en laat hulle hul klere was11 en hulle gereed hou teen die derde dag. Want op die derde dag sal die HERE voor die oë van die hele volk op die berg Sinai afdaal.12 Ook moet jy vir die volk 'n grens rondom aanwys en sê: Pas op dat julle nie op die berg klim of sy voet aanraak nie. Elkeen wat die berg aanraak, moet sekerlik gedood word.13 Geen hand mag hom aanraak nie; maar hy moet sekerlik gestenig of sekerlik met 'n pyl geskiet word; of dit 'n dier of 'n mens is -- hy mag nie lewe nie. As die ramshoring lang geluide blaas, mag hulle op die berg klim.14 Toe het Moses van die berg af na die volk gegaan en die volk geheilig, en hulle het hul klere gewas.15 En hy het aan die volk gesê: Hou julle klaar teen die derde dag; moenie naby die vrou kom nie.16 En op die derde dag toe dit môre word, was daar donderslae en blitse en 'n swaar wolk op die berg en die geluid van 'n baie sterk basuin, sodat die hele volk wat in die laer was, gebeef het.17 Daarop het Moses die volk uit die laer gelei om God te ontmoet, en hulle het gaan staan by die voet van die berg.18 En die hele berg Sinai het gerook, omdat die HERE in 'n vuur daarop neergedaal het. En sy rook het opgetrek soos die rook van 'n oond, en die hele berg het vreeslik gebewe.19 Toe die geluid van die basuin sterker en sterker word, het Moses gespreek, en God het hom telkens hardop geantwoord.20 Terwyl die HERE op die berg Sinai neerdaal, op die top van die berg, het die HERE Moses na die top van die berg geroep, en Moses het opgeklim.21 En die HERE het vir Moses gesê: Klim af, waarsku die volk, dat hulle nie na die HERE toe deurbreek om te sien en baie van hulle dan val nie.22 En ook die priesters wat naby die HERE kom, moet hulleself heilig, sodat die HERE nie teen hulle losbreek nie.23 Toe het Moses die HERE geantwoord: Die volk kan nie op die berg Sinai klim nie, want U het ons self gewaarsku en gesê: Baken die berg af en heilig dit.24 Daarop sê die HERE vir hom: Gaan heen, klim af. Dan moet jy, en A„ron saam met jou, opklim; maar die priesters en die volk mag nie deurbreek om na die HERE toe op te klim nie, sodat Hy nie teen hulle losbreek nie.25 En Moses het na die volk toe afgeklim en hulle dit aangesê.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-