Publicidade

2 Crônicas 14

1 And Abijah slept with his fathers, and they buried him in the city of David. And Asa his son reigned in his stead. In his days the land was quiet ten years.2 And Asa did what was good and right in the sight of Jehovah his God;3 and he took away the altars of the strange {gods} and the high places, and broke the columns, and cut down the Asherahs;4 and commanded Judah to seek Jehovah the God of their fathers, and to practise the law and the commandment.5 And he removed out of all the cities of Judah the high places and the sun-images; and the kingdom was quiet before him.6 And he built fortified cities in Judah, for the land had rest, and he had no war in those years; because Jehovah had given him rest.7 And he said to Judah, Let us build these cities, and surround them with walls and towers, gates and bars, while the land is yet before us; for we have sought Jehovah our God; we have sought him, and he has given us rest on every side. And they built and prospered.8 And Asa had an army that bore targets and spears: out of Judah three hundred thousand; and out of Benjamin, that bore shields and drew the bow, two hundred and eighty thousand: all these, mighty men of valour.9 And Zerah the Ethiopian came out against him with a host of a thousand thousand, and three hundred chariots, and he came to Mareshah.10 And Asa went out against him, and they set the battle in array in the valley of Zephathah near Mareshah.11 And Asa cried unto Jehovah his God, and said, Jehovah, it maketh no difference to thee to help, whether there be much or no power: help us, O Jehovah our God, for we rely on thee, and in thy name have we come against this multitude. Jehovah, thou art our God; let not man prevail against thee.12 And Jehovah smote the Ethiopians before Asa and before Judah; and the Ethiopians fled.13 And Asa and the people that were with him pursued them to Gerar; and the Ethiopians were overthrown, that none of them was left alive; for they were crushed before Jehovah and before his army. And they carried away very much spoil.14 And they smote all the cities round about Gerar, for the terror of Jehovah came upon them; and they spoiled all the cities, for there was very much spoil in them.15 They smote also the tents of cattle, and carried away sheep and camels in abundance, and returned to Jerusalem.

1 En Ab¡a het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid, en sy seun Asa het in sy plek koning geword. In sy dae het die land tien jaar gerus.2 En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die HERE sy God:3 hy het die vreemde altare en die hoogtes verwyder en die klippilare stukkend gebreek en die heilige boomstamme omgekap4 en aan Juda gesê om die HERE, die God van hulle vaders, te soek en om die wet en die gebod te doen.5 Ook het hy uit al die stede van Juda die hoogtes en die sonpilare verwyder, en die koninkryk het gerus onder hom.6 Verder het hy versterkte stede gebou in Juda, want die land was rustig; en daar was geen oorlog teen hom in daardie jare nie, omdat die HERE hom rus verskaf het.7 Daarom het hy aan Juda gesê: Laat ons hierdie stede opbou en met 'n muur omring en met torings, poorte en grendels, terwyl die land nog vry voor ons lê; want ons het die HERE onse God gesoek -- ons het gesoek, en Hy het ons rus verskaf rondom. Hulle het toe gebou en was voorspoedig.8 En Asa het 'n leër gehad wat skild en spies dra: uit Juda drie honderd duisend man, en uit Benjamin, wat die skild dra en die boog span, twee honderd en tagtig duisend; hulle was almal dapper helde.9 En Serag, die Kusiet, het teen hulle uitgetrek met 'n leër van 'n miljoen met drie honderd strydwaens; en hy het gekom tot by Mar,sa.10 Toe trek Asa uit hom tegemoet, en hulle het die slagorde opgestel in die dal Sef ta by Mar,sa.11 En Asa het die HERE sy God aangeroep en gesê: HERE, niemand kan help soos U tussen die magtige en die kragtelose nie; help ons, HERE onse God, want op U steun ons, en in u Naam het ons teen hierdie menigte gekom; HERE, U is onse God; laat geen sterfling naas U magtig wees nie.12 En die HERE het die Kusiete voor Asa en Juda verslaan, en die Kusiete het gevlug.13 En Asa en die manskappe wat by hom was, het hulle agtervolg tot by Gerar; en van die Kusiete het soveel geval, dat daar vir hulle geen herstel moontlik was nie; want hulle was gebreek voor die aangesig van die HERE en voor sy leër. En hulle het 'n baie groot buit geneem;14 en al die stede rondom Gerar oorweldig; want die skrik vir die HERE was op hulle. En hulle het al die stede geplunder, want daar was 'n groot buit in.15 Hulle het ook die tente met die vee oorweldig en kleinvee in menigte en kamele weggevoer. Daarna het hulle na Jerusalem teruggekeer.16 En Dawid het gedoen soos God hom beveel het, en hulle het die leër van die Filistyne verslaan van G¡beon af tot by Geser.17 En die naam van Dawid het uitgegaan in al die lande, en die HERE het die skrik vir hom op al die nasies gelê.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-