Publicidade

2 Crônicas 31

1 And when all this was finished, all Israel that were present went out to the cities of Judah, and broke the columns, and hewed down the Asherahs, and demolished the high places and the altars in all Judah and Benjamin, in Ephraim also and Manasseh, until they had destroyed them all. And all the children of Israel returned every man to his possession, into their cities.2 And Hezekiah appointed the divisions of the priests, and the Levites after their divisions, every man according to his service, as well the priests as the Levites, for burnt-offerings and for peace-offerings, to serve and to give thanks and to praise in the gates of the courts of Jehovah.3 And {he ordered} that the king's portion {should be taken} from his substance for the burnt-offerings: for the morning and evening burnt-offerings, for the burnt-offerings of the sabbaths, and of the new moons, and of the set feasts, as it is written in the law of Jehovah.4 And he commanded the people that dwelt in Jerusalem to give the portion of the priests and the Levites, that they might be encouraged in the law of Jehovah.5 And as soon as the commandment was published, the children of Israel gave in abundance the firstfruits of corn, new wine and oil and honey, and of all the increase of the field; and they brought in abundantly the tithe of all {things}.6 And the children of Israel and of Judah, that dwelt in the cities of Judah, they also brought the tithe of oxen and sheep, and the tithe of holy things which were consecrated to Jehovah their God, and laid them by heaps.7 In the third month they began to lay the heaps, and finished them in the seventh month.8 And Hezekiah and the princes came and saw the heaps, and they blessed Jehovah, and his people Israel.9 And Hezekiah questioned the priests and the Levites concerning the heaps.10 And Azariah the chief priest of the house of Zadok spoke to him and said, Since they began to bring the heave-offerings into the house of Jehovah, we have eaten and been satisfied and have left plenty; for Jehovah has blessed his people; and what is left is this great store.11 And Hezekiah commanded to prepare chambers in the house of Jehovah; and they prepared {them},12 and brought in the heave-offerings and the tithes and the dedicated things faithfully; and over these Cononiah the Levite was ruler, and Shimei his brother was second.13 And Jehiel, and Azaziah, and Nahath, and Asahel, and Jerimoth, and Jozabad, and Eliel, and Jismachiah, and Mahath, and Benaiah were overseers under the hand of Cononiah and Shimei his brother, at the command of Hezekiah the king and Azariah the ruler of the house of God.14 And Kore the son of Jimnah the Levite, the doorkeeper toward the east, was over the voluntary-offerings of God, to distribute the heave-offerings of Jehovah, and the most holy things.15 And under him were Eden and Miniamin and Jeshua and Shemaiah, Amariah and Shecaniah, in the cities of the priests, in {their} set trust, to make distributions to their brethren by {their} divisions, to the great as to the small,16 besides those from three years old and upward who as males were entered in the genealogical register, -all that came into the house of Jehovah, as the duty of every day required, for their service in their charges, according to their divisions,17 -both to the priests enregistered according to their fathers' houses, and to the Levites from twenty years old and upward, in their charges, by their divisions;18 and to all their little ones, their wives, and their sons, and their daughters, the whole congregation of those entered in the register; for in their trust they hallowed themselves to be holy.19 And for the sons of Aaron the priests who were in the country, in the suburbs of their cities, there were, in every several city, men expressed by name, to give portions to all the males among the priests, and to all the Levites that were entered in the register.20 And thus did Hezekiah throughout Judah, and wrought what was good and right and true before Jehovah his God.21 And in every work that he undertook in the service of the house of God, and in the law, and in the commandments, to seek his God, he did it with all his heart and prospered.

1 En toe dit alles ten einde was, het al die aanwesige Israeliete na die stede van Juda uitgetrek en die klippilare verbrysel en die heilige boomstamme omgekap en die hoogtes en die altare uit die hele Juda en Benjamin en in Efraim en Manasse afgebreek totdat hulle dit vernietig het. Daarna het al die kinders van Israel teruggegaan, elkeen na sy besitting, na hulle stede toe.2 En Hisk¡a het die afdelings van die priesters en die Leviete vasgestel volgens hulle afdelings, elkeen volgens sy diens -- as priesters of as Leviete vir die brandoffers en dankoffers, om te dien en te loof en te prys in die poorte van die laers van die HERE.3 En die bydrae van die koning uit sy goed vir die brandoffers was: die môre-- en die aandbrandoffers en die brandoffers vir die sabbatte en die nuwemane en die feestye, soos voorgeskrywe is in die wet van die HERE.4 En hy het die volk, die inwoners van Jerusalem, bevel gegee om die aandeel van die priesters en die Leviete te gee, sodat hulle aan die wet van die HERE al hulle krag kon wy.5 En toe die bevel verbrei is, het die kinders van Israel baie eerstelinge van koring, mos en olie en heuning en van elke opbrings van die land ingelewer en die tiendes van alles in menigte ingebring.6 En die kinders van Israel en Juda wat in die stede van Juda woonagtig was, hulle het ook die tiendes ingebring van beeste en kleinvee en die tiendes van die heilige gawes wat aan die HERE hulle God geheilig was, en dit op hope neergelê.7 In die derde maand het hulle die hope begin opstapel, en in die sewende maand was hulle daarmee gereed.8 Toe Jehisk¡a en die owerstes kom en die hope sien, het hulle die HERE en sy volk Israel geseën.9 En toe Jehisk¡a by die priesters en die Leviete ondersoek doen na die hope,10 het die hoëpriester As rja, van die huis van Sadok, met hom gespreek en gesê: Vandat hulle die offergawe na die huis van die HERE begin bring het, eet ons tot versadiging en hou nog oorvloedig oor; want die HERE het sy volk geseën, sodat ons hierdie menigte oorgehou het.11 Toe gee Jehisk¡a bevel om kamers in die huis van die HERE in te rig; en hulle het dit ingerig12 en die offergawes en die tiendes en die heilige gawes getrou ingebring; en daaroor was Kon nja, die Leviet, as hoof aangestel, en sy broer S¡me‹as tweede.13 En J,hiël en As sja en Nahat en Asahel en J,rimot en Josabad en liël en Jism gja en Mahat en Ben ja was opsigters, onder toesig van Kon nja en sy broer S¡me‹, volgens die bevel van koning Jehisk¡a en As rja, die vors oor die huis van God.14 En Kore, die seun van Jimna, die Leviet, die poortwagter teen die ooste, was oor die vrywillige gawes aan God, om die offergawe aan die HERE en die hoogheilige gawes uit te deel.15 En onder sy leiding was Eden en M¡njamin en J,sua en Sem ja, Am rja en Seg nja, om getrou uit te deel in die stede van die priesters aan hulle broers volgens die afdelings, aan groot sowel as klein;16 behalwe die manspersone wat in hulle geslagsregister opgeneem was, van drie jaar oud en daarbo, almal naamlik wat in die huis van die HERE gekom het, na die eis van elke dag, om te dien in hulle ampsverpligtinge volgens hulle afdelings.17 En wat die geslagsregister van die priesters betref, dit was ingerig volgens families; maar die van die Leviete, van twintig jaar oud en daarbo, volgens hulle ampsverpligtinge in hulle afdelings.18 En hulle moes in die geslagsregister opgeneem word met al hulle kindertjies, hul vroue en hul seuns en hul dogters, naamlik die hele stand; want volgens hulle getrouheid was hulle werksaam met die heilige dinge.19 Ook vir die seuns van A„ron, die priesters, buite op die weiveld van hulle stede, was daar in elke stad afsonderlik manne wat met hulle name aangewys was om aan elke manspersoon onder die priesters en aan elkeen van die Leviete wat in die geslagsregister opgeneem was, dele te gee.20 En so het Jehisk¡a in die hele Juda gedoen: hy het gedoen wat goed en reg en trou was voor die aangesig van die HERE sy God.21 En in elke werk wat hy begin het insake die diens van die huis van God en insake die wet en die gebod om sy God te soek, het hy met sy hele hart gehandel en voorspoed gehad.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-