1 And Rehoboam came to Jerusalem; and he assembled the house of Judah and Benjamin, a hundred and eighty thousand chosen men apt for war, to fight against Israel, that he might bring the kingdom again to Rehoboam.2 But the word of Jehovah came to Shemaiah the man of God, saying,3 Speak unto Rehoboam, the son of Solomon, king of Judah, and unto all Israel in Judah and Benjamin, saying,4 Thus saith Jehovah: Go not up, nor fight with your brethren; return every man to his house; for this thing is from me. And they hearkened to the words of Jehovah, and returned from going against Jeroboam.5 And Rehoboam dwelt in Jerusalem, and built cities for defence in Judah.6 And he built Bethlehem, and Etam, and Tekoa,7 and Beth-zur, and Soco, and Adullam,8 and Gath, and Mareshah, and Ziph,9 and Adoraim, and Lachish, and Azekah,10 and Zorah, and Ajalon, and Hebron, which are in Judah and in Benjamin, fortified cities.11 And he fortified the strongholds, and put captains in them, and stores of victuals, and of oil and wine;12 and in every several city, targets and spears, and made them exceedingly strong. And Judah and Benjamin were his.13 And the priests and the Levites that were in all Israel resorted to him out of all their districts;14 for the Levites left their suburbs and their possessions, and came to Judah and Jerusalem: for Jeroboam and his sons had cast them off from exercising the priesthood to Jehovah;15 and he ordained for himself priests for the high places, and for the he-goats and for the calves that he had made.16 -And after them, those out of all the tribes of Israel that set their heart to seek Jehovah the God of Israel came to Jerusalem, to sacrifice to Jehovah the God of their fathers.17 And they strengthened the kingdom of Judah, and made Rehoboam the son of Solomon strong three years; for during three years they walked in the way of David and Solomon.18 And Rehoboam took Mahalath the daughter of Jerimoth the son of David as wife, {and of} Abihail the daughter of Eliab the son of Jesse.19 And she bore him children: Jeush, and Shemariah, and Zaham.20 And after her he took Maachah the daughter of Absalom; and she bore him Abijah, and Attai, and Ziza, and Shelomith.21 And Rehoboam loved Maachah the daughter of Absalom above all his wives and his concubines; for he had taken eighteen wives and sixty concubines, and he begot twenty-eight sons and sixty daughters.22 And Rehoboam established Abijah the son of Maachah at the head, to be ruler among his brethren; for {he thought} to make him king.23 And he dealt wisely, and dispersed of all his sons throughout all the lands of Judah and Benjamin, to all the fortified cities; and he gave them food in abundance. And he desired {for them} a multitude of wives.
1 En toe Reh beam in Jerusalem kom, het hy die huis van Juda en Benjamin, honderd en tagtig duisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen Israel oorlog te voer, om die koningskap vir Reh beam terug te win.2 Maar die woord van die HERE het tot Sem ja, die man van God, gekom en gesê:3 Spreek met Reh beam, die seun van Salomo, die koning van Juda, en met die hele Israel in Juda en in Benjamin, en sê:4 So spreek die HERE: Julle mag nie optrek en teen julle broers oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis, want van My het hierdie saak gekom. Hulle het toe geluister na die woorde van die HERE en omgedraai sonder om teen Jerobeam op te trek.5 En Reh beam het in Jerusalem gewoon en stede as vestings opgebou in Juda.6 Hy het naamlik Betlehem opgebou, en Etam en Tekoa;7 en Bet-Sur en Sogo en Adullam;8 en Gat en Mar,sa en Sif;9 en Ador im en Lagis en As,ka;10 en Sorea en Ajalon en Hebron, versterkte stede in Juda en in Benjamin.11 En hy het die vestings versterk en daarin bevelhebbers aangestel met voorrade voedsel en olie en wyn,12 en in elkeen van die stede groot skilde en spiese; en hy het hulle uitermate versterk; en Juda en Benjamin het aan hom behoort.13 En die priesters en die Leviete wat in die hele Israel was, het uit hulle hele grondgebied by hom gestaan.14 Want die Leviete het hulle weiveld en hulle besitting verlaat en na Juda en Jerusalem getrek; want Jerobeam en sy seuns het hulle verwerp, sodat hulle geen priesters van die HERE meer kon wees nie.15 En hy het vir hom priesters aangestel vir die hoogtes en die veldduiwels en die kalwers wat hy gemaak het.16 En agter hulle aan het uit al die stamme van Israel die wat hulle hart daarop gerig het om die HERE, die God van Israel, te soek, na Jerusalem gekom om aan die HERE, die God van hulle vaders, te offer;17 en hulle het die koninkryk van Juda versterk en Reh beam, die seun van Salomo, drie jaar lank bemoedig; want drie jaar lank het hulle in die weg van Dawid en van Salomo gewandel.18 En Reh beam het Maglat, die dogter van J,rimot, die seun van Dawid, en van Ab¡hail, die dogter van El¡ab, die seun van Isai, vir hom as vrou geneem.19 En sy het vir hom seuns gebaar: Jehus en Sem rja en Saham.20 En n haar het hy M äga, die dogter van Absalom, geneem, en sy het vir hom Ab¡a en Attai en Sisa en S,lomit gebaar.21 En Reh beam het M äga, die dogter van Absalom, liewer gehad as al sy vroue en sy byvroue; hy het naamlik agttien vroue geneem en sestig byvroue; en hy het die vader van agt en twintig seuns en sestig dogters geword.22 En Reh beam het Ab¡a, die seun van M äga, as hoof, as vors onder sy broers aangestel; want hy wou hom koning maak.23 En hy het verstandig gehandel en van al sy seuns versprei in al die streke van Juda en Benjamin, in al die versterkte stede, en aan hulle voedsel in oorvloed gegee en 'n menigte vroue vir hulle gevra.24 Dit het Ben ja, die seun van Jojada, gedoen; en hy het 'n naam gehad onder die drie helde.25 Hy was wel meer geëerd as die dertig, maar tot by die drie het hy nie gekom nie; en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag.26 En die dapper helde was: Asahel, die broer van Joab, Âlhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;27 Sammot, die Harodiet; Heles, die Peloniet;28 Ira, die seun van Ikkes, die Teko‹et; Abiëser, die Anatotiet;29 S¡bbegai, die Husatiet; Ilai, die Ahohiet;30 M harai, die Netofatiet; Heled, die seun van Ba„na, die Netofatiet;31 Itai, die seun van R¡bai, uit G¡bea van die kinders van Benjamin; Ben ja, die Pireatoniet;32 Hurai, uit Nahale-Ga„s, Ab¡ël, die Arabatiet;33 Asm wet, die Baharumiet; Âljagba, die Sa„lboniet.34 Die seuns van Hasem, die Gisoniet, was: Jonatan, die seun van Sage, die Harariet;35 Ah¡am, die seun van Sagar, die Harariet; El¡fal, die seun van Ur;36 Hefer, die Megeratiet; Ah¡a, die Peloniet;37 Hesro, die Karmeliet; N ärai, die seun van Âsbai;38 Joël, die broer van Natan; Mibhar, die seun van Hagri;39 Selek, die Ammoniet; N grai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruja;40 Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet;41 Ur¡a, die Hetiet; Sabad, die seun van Aglai;42 Ad¡na, die seun van Sisa, die Rubeniet, 'n hoof van die Rubeniete, en saam met hom was dertig;43 Hanan, die seun van M äga; en Josafat, die Mitniet;44 Uss¡a, die Asteratiet; Sama en Je‹-el, die seuns van Hotam, die Aroëriet;45 Jed¡ael, die seun van Simri; en Joha, sy broer, die Tisiet;46 Âliël van Mah wim en Jer¡bai en Jos wja, die seuns van Eln äm; en Jitma, die Moabiet:47 Âliël en Obed en Ja„siël van Mesob ja.