Publicidade

Apocalipse 12

1 And a great sign was seen in the heaven: a woman clothed with the sun, and the moon under her feet, and upon her head a crown of twelve stars;2 and being with child she cried, {being} in travail, and in pain to bring forth.3 And another sign was seen in the heaven: and behold, a great red dragon, having seven heads and ten horns, and on his heads seven diadems;4 and his tail draws the third part of the stars of the heaven; and he cast them to the earth. And the dragon stood before the woman who was about to bring forth, in order that when she brought forth he might devour her child.5 And she brought forth a male son, who shall shepherd all the nations with an iron rod; and her child was caught up to God and to his throne.6 And the woman fled into the wilderness, where she has there a place prepared of God, that they should nourish her there a thousand two hundred {and} sixty days.7 And there was war in the heaven: Michael and his angels went to war with the dragon. And the dragon fought, and his angels;8 and he prevailed not, nor was their place found any more in the heaven.9 And the great dragon was cast out, the ancient serpent, he who is called Devil and Satan, he who deceives the whole habitable world, he was cast out into the earth, and his angels were cast out with him.10 And I heard a great voice in the heaven saying, Now is come the salvation and the power and the kingdom of our God, and the authority of his Christ; for the accuser of our brethren has been cast out, who accused them before our God day and night:11 and *they* have overcome him by reason of the blood of the Lamb, and by reason of the word of their testimony, and have not loved their life even unto death.12 Therefore be full of delight, ye heavens, and ye that dwell in them. Woe to the earth and to the sea, because the devil has come down to you, having great rage, knowing he has a short time.13 And when the dragon saw that he had been cast out into the earth, he persecuted the woman which bore the male {child}.14 And there were given to the woman the two wings of the great eagle, that she might fly into the desert into her place, where she is nourished there a time, and times, and half a time, from {the} face of the serpent.15 And the serpent cast out of his mouth behind the woman water as a river, that he might make her be {as} one carried away by a river.16 And the earth helped the woman, and the earth opened its mouth and swallowed the river which the dragon cast out of his mouth.17 And the dragon was angry with the woman, and went to make war with the remnant of her seed, who keep the commandments of God, and have the testimony of Jesus.18 And I stood upon the sand of the sea.

1 En 'n groot teken het in die hemel verskyn: 'n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof 'n kroon van twaalf sterre;2 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood.3 En 'n ander teken het in die hemel verskyn, en daar was 'n groot vuurrooi draak met sewe koppe en tien horings, en op sy koppe sewe krone;4 en sy stert het die derde van die sterre van die hemel meegesleep en hulle op die aarde gegooi. En die draak het gestaan voor die vrou wat op die punt was om te baar, sodat hy haar kind sou verslind sodra sy gebaar het.5 En sy het 'n manlike kind gebaar, wat al die nasies met 'n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy 'n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.7 En daar het oorlog in die hemel gekom: M¡gael en sy engele het oorlog gevoer teen die draak, en die draak en sy engele het oorlog gevoer;8 en hulle kon nie oorwin nie, en hulle plek was in die hemel nie meer te vinde nie.9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.10 Toe hoor ek 'n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag.11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.12 Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.13 En toe die draak sien dat hy neergewerp is op die aarde, het hy die vrou vervolg wat die seuntjie gebaar het;14 maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, 'n tyd en tye en 'n halwe tyd.15 En die slang het uit sy bek water soos 'n rivier agter die vrou aan uitgegooi, om haar te laat wegvoer deur die rivier.16 En die aarde het die vrou te hulp gekom, en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk, wat die draak uit sy bek uitgegooi het.17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou. [ (Revelation of John 12:18) En ek het op die sand van die see gaan staan. ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-