Publicidade

Apocalipse 21

1 And I saw a new heaven and a new earth; for the first heaven and the first earth had passed away, and the sea exists no more.2 And I saw the holy city, new Jerusalem, coming down out of the heaven from God, prepared as a bride adorned for her husband.3 And I heard a loud voice out of the heaven, saying, Behold, the tabernacle of God {is} with men, and he shall tabernacle with them, and they shall be his people, and God himself shall be with them, their God.4 And he shall wipe away every tear from their eyes; and death shall not exist any more, nor grief, nor cry, nor distress shall exist any more, for the former things have passed away.5 And he that sat on the throne said, Behold, I make all things new. And he says {to me}, Write, for these words are true and faithful.6 And he said to me, It is done. I am the Alpha and the Omega, the beginning and the end. I will give to him that thirsts of the fountain of the water of life freely.7 He that overcomes shall inherit these things, and I will be to him God, and he shall be to me son.8 But to the fearful and unbelieving, {and sinners}, and those who make themselves abominable, and murderers, and fornicators, and sorcerers, and idolaters, and all liars, their part {is} in the lake which burns with fire and brimstone; which is the second death.9 And there came one of the seven angels which had had the seven bowls full of the seven last plagues, and spoke with me, saying, Come here, I will shew thee the bride, the Lamb's wife.10 And he carried me away in {the} Spirit, {and set me} on a great and high mountain, and shewed me the holy city, Jerusalem, coming down out of the heaven from God,11 having the glory of God. Her shining {was} like a most precious stone, as a crystal-like jasper stone;12 having a great and high wall; having twelve gates, and at the gates twelve angels, and names inscribed, which are those of the twelve tribes of {the} sons of Israel.13 On {the} east three gates; and on {the} north three gates; and on {the} south three gates; and on {the} west three gates.14 And the wall of the city had twelve foundations, and on them twelve names of the twelve apostles of the Lamb.15 And he that spoke with me had a golden reed {as} a measure, that he might measure the city, and its gates, and its wall.16 And the city lies four-square, and its length {is} as much as the breadth. And he measured the city with the reed-twelve thousand stadia: the length and the breadth and height of it are equal.17 And he measured its wall, a hundred {and} forty-four cubits, {a} man's measure, that is, {the} angel's.18 And the building of its wall {was} jasper; and the city pure gold, like pure glass:19 the foundations of the wall of the city {were} adorned with every precious stone: the first foundation, jasper; the second, sapphire; the third, chalcedony; the fourth, emerald;20 the fifth, sardonyx; the sixth, sardius; the seventh, chrysolite; the eighth, beryl; the ninth, topaz; the tenth, chrysoprasus; the eleventh, jacinth; the twelfth, amethyst.21 And the twelve gates, twelve pearls; each one of the gates, respectively, was of one pearl; and the street of the city pure gold, as transparent glass.22 And I saw no temple in it; for the Lord God Almighty is its temple, and the Lamb.23 And the city has no need of the sun nor of the moon, that they should shine for it; for the glory of God has enlightened it, and the lamp thereof {is} the Lamb.24 And the nations shall walk by its light; and the kings of the earth bring their glory to it.25 And its gates shall not be shut at all by day, for night shall not be there.26 And they shall bring the glory and the honour of the nations to it.27 And nothing common, nor that maketh an abomination and a lie, shall at all enter into it; but those only who {are} written in the book of life of the Lamb.

1 En ek het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie.2 En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos 'n bruid wat vir haar man versier is.3 En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God.4 En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.5 En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar.6 En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Om,ga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.7 Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom 'n God wees, en hy sal vir My 'n seun wees.8 Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.9 En een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die sewe laaste plae, het na my gekom en met my gespreek en gesê: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.10 En hy het my in die gees weggevoer op 'n groot en hoë berg en my die groot stad getoon, die heilige Jerusalem, wat uit die hemel van God neerdaal;11 en dit het die heerlikheid van God gehad, en sy lig was soos 'n baie kosbare steen, soos die kristalhelder jaspissteen.12 En dit het 'n groot en hoë muur met twaalf poorte gehad, en by die poorte twaalf engele, en name daarop geskrywe, naamlik die van die twaalf stamme van die kinders van Israel.13 Aan die oostekant was daar drie poorte, aan die noordekant drie poorte, aan die suidekant drie poorte, aan die westekant drie poorte.14 En die muur van die stad het twaalf fondamente gehad, en daarop was die name van die twaalf apostels van die Lam.15 En hy wat met my gespreek het, het 'n goue meetroede gehad, om die stad en sy poorte en sy muur te meet.16 En die stad het vierkantig gelê, en sy lengte was net so groot as sy breedte. En hy het die stad met die meetroede gemeet op duisend vyf honderd myl; sy lengte en breedte en hoogte was gelyk.17 En hy het sy muur gemeet op honderd vier en veertig el, volgens 'n mens se maat, wat die maat van 'n engel is.18 En die boustof van sy muur was jaspis, en die stad was suiwer goud soos suiwer glas.19 En die fondamente van die muur van die stad was versierd met allerhande edelgesteentes. Die eerste fondament was jaspis, die tweede saffier, die derde chalcedoon, die vierde smarag;20 die vyfde sardoniks, die sesde sardius, die sewende chrisoliet, die agtste beril, die negende topaas, die tiende chr¡sopraas, die elfde hias¡nt, die twaalfde amet¡s.21 En die twaalf poorte was twaalf pêrels; elkeen van die poorte was uit een pêrel, en die straat van die stad was suiwer goud soos deurskynende glas.22 En 'n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige, is sy tempel, en die Lam.23 En die stad het die son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van God het hom verlig, en die Lam is sy lamp.24 En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin.25 En bedags want nag sal daar nie meer wees nie sal sy poorte nooit gesluit word nie;26 en hulle sal die heerlikheid en die eer van die nasies daarin bring.27 En daarin sal nie inkom iets wat verontreinig en gruwelikheid en leuens doen nie; maar net die wat geskrywe is in die boek van die lewe van die Lam.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-