Publicidade

Apocalipse 22

1 And he shewed me a river of water of life, bright as crystal, going out of the throne of God and of the Lamb.2 In the midst of its street, and of the river, on this side and on that side, {the} tree of life, producing twelve fruits, in each month yielding its fruit; and the leaves of the tree for healing of the nations.3 And no curse shall be any more; and the throne of God and of the Lamb shall be in it; and his servants shall serve him,4 and they shall see his face; and his name {is} on their foreheads.5 And night shall not be any more, and no need of a lamp, and light of {the} sun; for {the} Lord God shall shine upon them, and they shall reign to the ages of ages.6 And he said to me, These words {are} faithful and true; and {the} Lord God of the spirits of the prophets has sent his angel to shew to his bondmen the things which must soon come to pass.7 And behold, I come quickly. Blessed {is} he who keeps the words of the prophecy of this book.8 And I, John, {was} he who heard and saw these things. And when I heard and saw, I fell down to do homage before the feet of the angel who shewed me these things.9 And he says to me, See {thou do it} not. I am thy fellow-bondman, and {the fellow-bondman} of thy brethren the prophets, and of those who keep the words of this book. Do homage to God.10 And he says to me, Seal not the words of the prophecy of this book. The time is near.11 Let him that does unrighteously do unrighteously still; and let the filthy make himself filthy still; and let him that is righteous practise righteousness still; and he that is holy, let him be sanctified still.12 Behold, I come quickly, and my reward with me, to render to every one as his work shall be.13 *I* {am} the Alpha and the Omega, {the} first and {the} last, the beginning and the end.14 Blessed {are} they that wash their robes, that they may have right to the tree of life, and that they should go in by the gates into the city.15 Without {are} the dogs, and the sorcerers, and the fornicators, and the murderers, and the idolaters, and every one that loves and makes a lie.16 *I* Jesus have sent mine angel to testify these things to you in the assemblies. *I* am the root and offspring of David, the bright {and} morning star.17 And the Spirit and the bride say, Come. And let him that hears say, Come. And let him that is athirst come; he that will, let him take {the} water of life freely.18 *I* testify to every one who hears the words of the prophecy of this book, If any one shall add to these things, God shall add to him the plagues which are written in this book.19 And if any one take from the words of the book of this prophecy, God shall take away his part from the tree of life, and out of the holy city, which are written in this book.20 He that testifies these things says, Yea, I come quickly. Amen; come, Lord Jesus.21 The grace of the Lord Jesus Christ {be} with all the saints.

1 En hy het my getoon 'n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam.2 In die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe wat twaalf maal vrugte dra en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies.3 En daar sal geen enkele vervloeking meer wees nie, en die troon van God en van die Lam sal daarin wees, en sy diensknegte sal Hom dien.4 En hulle sal sy aangesig sien, en sy Naam sal op hulle voorhoofde wees.5 En nag sal daar nie wees nie; en hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God hulle verlig; en hulle sal as konings regeer tot in alle ewigheid.6 En hy het vir my gesê: Hierdie woorde is betroubaar en waaragtig; en die Here, die God van die heilige profete, het sy engel gestuur om sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur.7 Kyk, Ek kom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar.8 En dit is ek, Johannes, wat dit gesien en gehoor het; en toe ek dit gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid voor die voete van die engel wat my hierdie dinge getoon het.9 Toe sê hy vir my: Moenie! want ek is 'n mededienskneg van jou en van jou broeders, die profete, en van hulle wat die woorde van hierdie boek bewaar. Aanbid God.10 En hy het vir my gesê: Moenie die woorde van die profesie van hierdie boek verseël nie, want die tyd is naby.11 Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word.12 En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.13 Ek is die Alfa en die Om,ga, die begin en die einde, die eerste en die laaste.14 Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.15 Maar buite is die honde en die towenaars en die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat leuens liefhet en doen.16 Ek, Jesus, het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die wortel en die geslag van Dawid, die blink môre ster.17 En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.18 Want ek betuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg, dan sal God oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek geskrywe is.19 En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.20 Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!21 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-