Publicidade

Ezequiel 15

1 And the word of Jehovah came unto me, saying,2 Son of man, what is the wood of the vine more than any wood, the vine-branch, which is among the trees of the forest?3 Shall wood be taken thereof to do any work? or will {men} take a pin of it to hang any vessel thereon?4 Behold, it is given to the fire for fuel: the fire consumeth both the ends of it, and the midst of it is burned; is it fit for {any} work?5 Behold, when it was whole, it was used for no work; how much less when the fire hath consumed it, and it is burned, should it yet be used for any work?6 Therefore thus saith the Lord Jehovah: As the wood of the vine among the trees of the forest, which I have given to the fire for fuel, so will I give the inhabitants of Jerusalem.7 And I will set my face against them: they shall go forth from {one} fire, and {another} fire shall devour them; and ye shall know that I {am} Jehovah when I set my face against them.8 And I will make the land a desolation, because they have wrought unfaithfulness, saith the Lord Jehovah.

1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:2 Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout -- die wingerdrank wat onder die hout van die bos is?3 Word daar hout van geneem om vir 'n stuk werk te gebruik? Of neem 'n mens daar 'n pen van om allerhande goed aan op te hang?4 Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; as die vuur sy twee ente verteer het en sy middelste stuk geskroei is, sal dit deug vir 'n stuk werk?5 Kyk, toe dit heel was, kon daar niks van gemaak word nie; hoeveel minder, as die vuur dit verteer het en dit geskroei is, sal daar dan nog iets van gemaak kan word.6 Daarom, so sê die Here HERE: Soos die hout van die wingerdstok is onder die hout van die bos, wat Ek aan die vuur oorgegee het om verteer te word, so het Ek die inwoners van Jerusalem oorgegee:7 Ek sal my aangesig teen hulle rig: uit die vuur het hulle voortgekom, en die vuur sal hulle verteer; en julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek my aangesig teen hulle rig8 en die land 'n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-