1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.
2 o God, maak tog gou om my te red, o HERE, om my te help!
3 Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk en in die skande kom.
4 Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.
5 Laat in U vrolik en bly wees almal wat U soek; en laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is God! [ (Psalms 70:6) Maar ek is ellendig en behoeftig: o God, kom tog gou na my! U is my hulp en my redder; HERE, vertoef tog nie! ]
1 〔 大 衛 的 記 念 詩 、 交 與 伶 長 。 〕 神 阿 、 求 你 快 快 搭 救 我 . 耶 和 華 阿 、 求 你 速 速 幫 助 我 。
2 願 那 些 尋 索 我 命 的 、 抱 愧 蒙 羞 . 願 那 些 喜 悅 我 遭 害 的 、 退 後 受 辱 。
3 願 那 些 對 我 說 、 阿 哈 、 阿 哈 的 、 因 羞 愧 退 後 。
4 願 一 切 尋 求 你 的 、 因 你 高 興 歡 喜 . 願 那 些 喜 愛 你 救 恩 的 常 說 、 當 尊 神 為 大 。
5 但 我 是 困 苦 窮 乏 的 . 神 阿 、 求 你 速 速 到 我 這 裡 來 . 你 是 幫 助 我 的 、 搭 救 我 的 . 耶 和 華 阿 、 求 你 不 要 耽 延 。