Publicidade

Êxodo 10

AFR53
Faraone, minacciato da un nuovo flagello, acconsente a lasciar partire gli Israeliti, poi ritratta

1 Allora l’Eterno disse a Mosè: "Vadal Faraone; poiché io ho reso ostinato il suo cuore e il cuore dei suoi servitori, per fare in mezzo a loro i segni che vedrai, 2 e perché tu narri ai tuoi figli e ai figli dei tuoi figli quello che ho operato in Egitto e i segni che ho fatto in mezzo a loro, affinché sappiate che io sono l’Eterno". 3 Mosè e Aaronne andarono dunque dal Faraone, e gli dissero: "Così dice l’Eterno, l’Iddio degli Ebrei: Fino a quando rifiuterai di umiliarti davanti a me? Lascia andare il mio popolo, perché mi serva. 4 Se tu rifiuti di lasciare andare il mio popolo, ecco, domani farò venire delle cavallette su tutto il tuo paese. 5 Esse copriranno la faccia della terra, al punto che non si potrà vedere il suolo; ed esse divoreranno il resto che è stato risparmiato, ciò che è rimasto dalla grandine, e divoreranno ogni albero che cresce nei campi. 6 E riempiranno le tue case, le case di tutti i tuoi servitori e le case di tutti gli Egiziani, come i tuoi padri i padri dei tuoi padri videro mai, dal giorno che furono sulla terra, fino a oggi". Detto questo, voltò le spalle, e uscì dalla presenza del Faraone. 7 E i servitori del Faraone gli dissero: "Fino a quando quest’uomo sarà come un laccio per noi? Lascia andare questa gente, e che serva l’Eterno, il suo Dio! Non lo sai che l’Egitto è rovinato?". 8 Allora Mosè e Aaronne furono fatti ritornare dal Faraone; ed egli disse loro: "Andate, servite l’Eterno, il vostro Dio; ma chi sono quelli che andranno?". E Mosè disse: 9 "Noi andremo con i nostri fanciulli e con i nostri vecchi, con i nostri figli e con le nostre figlie; andremo con le nostre greggi e con i nostri armenti, perché dobbiamo celebrare una festa all’Eterno". 10 E Faraone disse loro: "Così sia l’Eterno con voi, come io lascerò andare voi e i vostri bambini! Badate bene, perché avete delle cattive intenzioni! 11 No, no; andate voi uomini, e servite l’Eterno; poiché questo è quello che cercate". E Faraone li scacciò dalla sua presenza.

Ottava piaga: le cavallette

12 Allora l’Eterno disse a Mosè: "Stendi la tua mano sul paese d’Egitto per far venire le cavallette; ed esse salgano sul paese d’Egitto e divorino tutta l’erba del paese, tutto quello che la grandine ha lasciato". 13 Mosè stese il suo bastone sul paese d’Egitto; e l’Eterno fece levare un vento orientale sul paese, tutto quel giorno e tutta la notte; quando fu mattino, il vento orientale aveva portato le cavallette. 14 E le cavallette salirono su tutto il paese d’Egitto, e si posarono su tutta l’estensione dell’Egitto; erano in così grande quantità, che prima non ce ne erano mai state tante, mai più tante ce ne saranno. 15 Esse coprirono la faccia di tutto il paese, al punto che il paese ne rimase oscurato; e divorarono tutta l’erba del paese e tutti i frutti degli alberi, che la grandine aveva lasciato; e non restò nulla di verde negli alberi, e nell’erba della campagna, per tutto il paese d’Egitto. 16 Allora il Faraone chiamò in fretta Mosè e Aaronne, e disse: "Io ho peccato contro l’Eterno, il vostro Dio, e contro voi. 17 Ma ora perdona, ti prego, il mio peccato, questa volta soltanto; e supplicate l’Eterno, il vostro Dio, perché almeno allontani da me questo flagello mortale". 18 E Mosè uscì dal Faraone, e pregò l’Eterno. 19 E l’Eterno fece levare un vento contrario, un fortissimo vento di ponente, che portò via le cavallette e le fece precipitare nel Mar Rosso. Non rimase neppure una cavalletta in tutta l’estensione dell’Egitto. 20 Ma l’Eterno indurì il cuore del Faraone, ed egli non lasciò andare i figli d’Israele.

Nona piaga: le tenebre

21 Poi l’Eterno disse a Mosè: "Stendi la tua mano verso il cielo, e ci siano tenebre nel paese d’Egitto: tali che si possano palpare". 22 E Mosè stese la sua mano verso il cielo, e ci fu una fitta oscurità in tutto il paese d’Egitto per tre giorni. 23 L’uno non vedeva l’altro, e nessuno si mosse da dove stava, per tre giorni; ma tutti i figli d’Israele avevano luce nelle loro abitazioni. 24 Allora il Faraone chiamò Mosè e disse: "Andate, servite l’Eterno; rimangano soltanto le vostre greggi e i vostri armenti; anche i vostri bambini potranno andare con voi". 25 Mosè disse: "Tu ci devi anche concedere di prendere dei sacrifici e degli olocausti, perché possiamo offrire sacrifici all’Eterno, che è il nostro Dio. 26 Anche il nostro bestiame verrà con noi, senza che ne rimanga dietro neppure un’unghia; poiché da esso dobbiamo prenderne per servire l’Eterno Iddio nostro; e noi non sapremo con cosa dovremo servire l’Eterno, quando saremo giunti ". 27 Ma l’Eterno indurì il cuore del Faraone, ed egli non volle lasciarli andare. 28 E il Faraone disse a Mosè: "Vattene via da me! Guardati bene dal comparire più in mia presenza! poiché il giorno che comparirai alla mia presenza, tu morirai!". 29 E Mosè rispose: "Hai detto bene; io non comparirò più in tua presenza".

Agtste plaag: die sprinkane.

1 VERDER het die Here vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Ék het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig,

2 en dat jy voor die ore van jou kind en jou kindskind kan vertel wat Ek Egipte aangedoen het, en my tekens wat Ek onder hulle gedoen het, dat julle kan weet dat Ek die Here is.

3 Toe gaan Moses en Aäron na Farao, en hulle vir hom: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Hoe lank weier jy om jou voor My te verootmoedig? Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

4 Want as jy weier om my volk te laat trek, kyk, dan bring Ek môre sprinkane in jou grondgebied,

5 en hulle sal die oppervlakte van die land oordek, sodat 'n mens die land nie sal kan sien nie. En hulle sal die oorblyfsel afeet van wat gered is, wat vir julle van die hael oorgebly het; en al die bome wat vir julle uit die veld opgroei, sal hulle afeet.

6 En jou huise en die huise van al jou dienaars en die huise van al die Egiptenaars sal vol van hulle wees soos jou vaders en die vaders van jou vaders nie gesien het van die dag af dat hulle op die aarde gewees het tot vandag toe nie. Daarop het hy omgedraai en van Farao af weggegaan.

7 Toe vra Farao se dienaars vir hom: Hoe lank sal die man vir ons 'n strik wees? Laat die manne trek, dat hulle die Here hulle God kan dien. Weet u nog nie dat Egipte te gronde gaan nie?

8 Daarop bring hulle Moses en Aäron na Farao terug, en hy vir hulle: Gaan heen, dien die Here julle God. Wie is dit eintlik wat wil gaan?

9 En Moses antwoord: Ons wil gaan met ons jong mense en ons ou mense, met ons seuns en ons dogters; met ons kleinvee en ons beeste wil ons gaan, want ons wil 'n fees vir die Here hou.

10 Toe hy vir hulle: Mag die Here met julle wees as wat ek julle en julle kinders sal laat trek! Pas op, want julle het 'n verkeerde ding voor .

11 Nie so nie! Gaan dan, julle manne, en dien die Here, want dít het julle verlang. En hulle het hulle van Farao af weggedrywe.

12 Toe die Here vir Moses: Steek jou hand uit oor Egipteland vanweë die sprinkane, dat hulle opkom oor Egipteland en al die plante van die land opeet, alles wat die hael laat oorbly het.

13 En Moses het sy staf oor Egipteland uitgesteek, en die Here het 'n oostewind in die land gebring, daardie hele dag en die hele nag; toe dit môre word, het die oostewind die sprinkane aangevoer:

14 die sprinkane het opgekom oor die hele Egipteland en in die hele gebied van Egipte gaan sit, 'n baie groot menigte tevore was daar so 'n sprinkaanswerm nie gewees nie, en daarna sal so iets nie weer voorkom nie.

15 En hulle het die oppervlakte van die hele land bedek, sodat die land swart was; en hulle het al die plante van die land opgeëet en al die vrugte van die bome wat die hael laat oorbly het daar het geen groenigheid aan die bome of plante van die veld in die hele Egipteland oorgebly nie.

16 Toe het Farao gou vir Moses en Aäron laat roep en gesê: Ek het gesondig teen die Here julle God en teen julle.

17 Vergeef dan tog nou net dié keer my sonde, en bid tot die Here julle God, dat Hy net hierdie dood van my af wegneem.

18 En hy het van Farao af weggegaan en tot die Here gebid.

19 Daarop laat die Heredie wind omslaan in 'n baie sterk westewind; dié het die sprinkane opgetel en hulle in die Skelfsee gedrywe. Daar het nie een sprinkaan in die hele gebied van Egipte oorgebly nie.

20 Maar die Here het Farao se hart verhard, sodat hy die kinders van Israel nie laat trek het nie.

Negende plaag: duisternis.

21 VERDER het die Here vir Moses gesê: Steek jou hand na die hemel uit, en daar sal duisternis oor Egipteland kom, sodat 'n mens die duisternis kan gryp.

22 Toe Moses sy hand uitsteek na die hemel, kom daar 'n dik duisternis in die hele Egipteland, drie dae lank.

23 Die een het die ander nie gesien nie, en niemand het van sy plek opgestaan nie, drie dae lank. Maar al die kinders van Israel het lig in hulle woonplekke gehad.

24 Toe het Farao Moses laat roep en gesê: Gaan heen, dien die Here; net julle kleinvee en julle beeste moet agtergehou word. Selfs julle kinders kan met julle saamgaan.

25 Maar Moses antwoord: U moet self ook slagoffers en brandoffers met ons saam gee, dat ons dit aan die Here onse God kan aanbied.

26 En ons vee moet ook met ons saamgaan: daar mag geen klou agterbly nie! Want daarvan moet ons neem om die Here onse God te dien. En ons weet nie waarmee ons die Here onse God sal dien voordat ons daar kom nie.

27 Maar die Here het Farao se hart verhard, en hy wou hulle nie laat trek nie.

28 Maar Farao vir hom: Gaan weg van my af! Pas op dat jy my aangesig nie weer sien nie; want die dag as jy my aangesig sien, sal jy sterwe.

29 En Moses antwoord: U het reg gepraat. Ek sal u aangesig nie weer sien nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-