Publicidade

Êxodo 3

AFR53
Dio appare a Mosè in un pruno ardente

1 Mosè pascolava il gregge di Ietro suo suocero, sacerdote di Madian; e guidando il gregge dietro al deserto, giunse alla montagna di Dio, a Oreb. 2 E l’angelo dell’Eterno gli apparve in una fiamma di fuoco, in mezzo a un pruno. Mosè guardò, ed ecco il pruno era tutto in fiamme, ma non si consumava. 3 Allora Mosè disse: "Ora voglio andare da quella parte a vedere questa grande visione e come mai il pruno non si consuma!". 4 E l’Eterno vide che egli si era scostato per andare a vedere. Dio lo chiamò di mezzo al pruno, e disse: "Mosè! Mosè!". Ed egli rispose: "Eccomi". 5 E Dio disse: "Non ti avvicinare qua; togliti i calzari dai piedi, perché il luogo sul quale stai, è suolo sacro". 6 Poi aggiunse: "Io sono l’Iddio di tuo padre, l’Iddio di Abraamo, l’Iddio di Isacco e l’Iddio di Giacobbe". Mosè si nascose la faccia, perché aveva paura di guardare Dio. 7 E l’Eterno disse: "Ho visto, ho visto l’afflizione del mio popolo che è in Egitto, e ho udito il grido che gli strappano i suoi oppressori; perché conosco i suoi affanni; 8 e sono sceso per liberarlo dalla mano degli Egiziani, e per farlo salire da quel paese in un paese buono e spazioso, in un paese dove scorre il latte e il miele, nel luogo dove sono i Cananei, gli Ittiti, gli Amorei, i Ferezei, gli Ivvei e i Gebusei. 9 E ora, ecco, le grida dei figli d’Israele sono giunte a me, e ho anche visto l’oppressione con cui gli Egiziani li tormentano. 10 Ora dunque vieni e io ti manderò dal Faraone perché tu faccia uscire il mio popolo, i figli d’Israele, dall’Egitto". 11 E Mosè disse a Dio: "Chi sono io per andare dal Faraone e per trarre i figli d’Israele dall’Egitto?". 12 E Dio disse: "Va, perché io sarò con te; e questo sarà per te il segno che sono io che ti ho mandato: quando avrai tratto il popolo dall’Egitto, voi servirete Iddio su questo monte". 13 E Mosè disse a Dio: "Ecco, quando sarò andato dai figli d’Israele e avrò detto loro: L’Iddio dei vostri padri mi ha mandato da voi, se essi mi dicono: Qual è il suo nome?, che cosa risponderò loro?". 14 Iddio disse a Mosè: "Io sono colui che sono". Poi disse: "Dirai così ai figli d’Israele: L’Io sono mi ha mandato da voi".

Missione di Mosè presso il popolo d’Israele e presso Faraone

15 Iddio disse ancora a Mosè: "Dirai così ai figli d’Israele: L’Eterno, l’Iddio dei vostri padri, l’Iddio di Abraamo, l’Iddio di Isacco e l’Iddio di Giacobbe mi ha mandato da voi. Tale è il mio nome in perpetuo, tale la mia designazione per tutte le generazioni. 16 Vae raduna gli anziani d’Israele, e diloro: L’Eterno, l’Iddio dei vostri padri, l’Iddio di Abraamo, di Isacco e di Giacobbe mi è apparso, dicendo: Certo, io vi ho visitati, e ho visto quello che si fa a voi in Egitto; 17 e ho detto: Io vi trarrò fuori dall’afflizione d’Egitto, e vi farò salire nel paese dei Cananei, degli Ittiti, degli Amorei, dei Ferezei, degli Ivvei e dei Gebusei, in un paese dove scorre il latte e il miele. 18 Ed essi ubbidiranno alla tua voce; e tu, con gli anziani d’Israele, andrai dal re d’Egitto, e gli direte: L’Eterno, l’Iddio degli Ebrei, ci è venuto incontro; ora dunque, lasciaci andare tre giornate di cammino nel deserto per offrire sacrifici all’Eterno, al nostro Dio. 19 Ora io so che il re d’Egitto non vi permetterà di andare, se non forzato da una mano potente. 20 Allora io stenderò la mia mano e colpirò l’Egitto con tutti i miracoli che farò in mezzo ad esso e, dopo questo, vi lascerà andare. 21 Farò in modo che questo popolo trovi favore presso gli Egiziani; e avverrà che, quando ve ne andrete, non ve ne andrete a mani vuote; 22 ma ogni donna domanderà alla sua vicina e alla sua inquilina degli oggetti d’argento, degli oggetti d’oro e dei vestiti; voi li metterete addosso ai vostri figli e alle vostre figlie, e così spoglierete gli Egiziani".

Die roeping van Moses.

1 EN Moses het die kleinvee opgepas van sy skoonvader Jetro, die priester van Mídian. En toe hy die kleinvee agter die woestyn gedryf het, kom hy by die berg van God, by Horeb.

2 Daarop verskyn die Engel van die Here aan hom in 'n vuurvlam uit 'n doringbos. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word nie verteer nie!

3 En Moses : Laat ek tog nader gaan en hierdie groot verskynsel bekyk, waarom die doringbos nie verbrand nie.

4 Toe die Here sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en : Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek.

5 En Hy : Moenie nader kom nie. Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond.

6 Verder Hy: Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob. Toe het Moses sy aangesig verberg, want hy was bevrees om God aan te sien.

7 En die Here : Ek het duidelik gesien die ellende van my volk wat in Egipte is; en Ek het hulle jammerklagte oor hulle drywers gehoor, ja, Ek ken hulle smarte.

8 Daarom het Ek neergedaal om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos en hulle te laat optrek uit daardie land na 'n goeie en wye land, na 'n land wat oorloop van melk en heuning, na die woonplek van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete.

9 En nou, kyk, die jammerklagte van die kinders van Israel het tot by My gekom. Ook het Ek die verdrukking gesien waarmee die Egiptenaars hulle verdruk.

10 Gaan dan nou heen, dat Ek jou na Farao kan stuur; en lei my volk, die kinders van Israel, uit Egipte uit.

11 Maar Moses het tot God gespreek: Wie is ek, dat ek na Farao sou gaan en dat ek die kinders van Israel uit Egipte sou lei?

12 En Hy antwoord: Ek sal met jou wees, en dit sal vir jou 'n teken wees dat Ek jou gestuur het: As jy die volk uit Egipte gelei het, sal julle op hierdie berg God dien.

13 Hierop het Moses tot God gespreek: Maar as ek by die kinders van Israel kom en aan hulle : Die God van julle vaders het my na julle gestuur, en hulle my vra: Hoe is sy naam? wat moet ek hulle antwoord?

14 En God vir Moses: Ek is wat Ek is. Ook Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: Ek is het my na julle gestuur.

15 Toe God verder vir Moses: Dit moet jy aan die kinders van Israel meedeel: Die Here, die God van julle vaders, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob, het my na julle gestuur. Dit is my Naam vir ewig, en dit is my gedenknaam van geslag tot geslag.

16 Gaan heen en versamel die oudstes van Israel en vir hulle: Die Here, die God van julle vaders, het aan my verskyn, die God van Abraham, Isak en Jakob, en het gesê: Ek het terdeë ag gegee op julle en op wat julle in Egipte aangedoen is.

17 Daarom het Ek besluit: Ek wil julle uit die ellende van Egipte laat optrek na die land van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, na 'n land wat oorloop van melk en heuning.

18 En hulle sal na jou luister. Dan moet jy met die oudstes van Israel na die koning van Egipte gaan, en julle moet vir hom : Die Here, die God van die Hebreërs, het ons ontmoet; laat ons dan nou tog drie dagreise ver die woestyn intrek en aan die Here, onse God, offer.

19 Maar Ek weet dat die koning van Egipte julle nie sal laat gaan nie, ook nie deur 'n sterke hand nie.

20 En Ek sal my hand uitstrek en Egipte met al my wonders teister wat Ek daarin sal doen; en daarna sal hy julle laat trek.

21 En Ek sal aan hierdie volk guns verleen in die van die Egiptenaars; en as julle dan trek, moet julle nie met leë hande trek nie,

22 maar elke vrou moet van haar buurvrou en van haar wat in haar huis vertoef, silwer- en goue voorwerpe en klere eis. En julle moet dit op julle seuns en dogters sit, en so Egipte berowe.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-