Publicidade

Êxodo 30

AFR53
Modello dell’altare dei profumi

1 Farai pure un altare per bruciarvi su il profumo: lo farai di legno di acacia. 2 La sua lunghezza sarà di un cubito; e la sua larghezza, di un cubito; sarà quadrato, e avrà un’altezza di due cubiti; i suoi corni saranno tutti di un pezzo con esso. 3 Lo rivestirai d’oro puro: il disopra, i suoi lati tutto intorno, i suoi corni; e gli farai una ghirlanda d’oro che gli giri attorno. 4 E gli farai due anelli d’oro, sotto la ghirlanda, ai suoi due lati; li metterai ai suoi due lati, per passarvi le stanghe che serviranno a portarlo. 5 Farai le stanghe di legno di acacia, e le rivestirai d’oro. 6 Collocherai l’altare davanti al velo che è davanti all’arca della testimonianza, di fronte al propiziatorio che sta sopra la testimonianza, dove io mi ritroverò con te. 7 Aaronne brucerà su di esso del profumo fragrante; lo brucerà ogni mattina, quando riordinerà le lampade; 8 e quando Aaronne accenderà le lampade al tramonto, lo farà bruciare come un profumo perenne davanti all’Eterno, di generazione in generazione. 9 Non offrirete su di esso profumo estraneo, olocausto, oblazione; e non vi farete libazione. 10 Aaronne farà una volta all’anno l’espiazione sui corni di esso; con il sangue del sacrificio di espiazione per il peccato vi farà l’espiazione una volta l’anno, di generazione in generazione. Sarà cosa santissima, sacra all’Eterno".

Offerta per il riscatto

11 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 12 "Quando farai il conto dei figli d’Israele, facendone il censimento, ognuno di essi darà all’Eterno il riscatto della propria persona, quando saranno contati; affinché non siano colpiti da qualche piaga, quando farai il loro censimento. 13 Daranno questo: chiunque sarà compreso nel censimento darà un mezzo siclo, secondo il siclo del santuario, che è di venti ghere: un mezzo siclo sarà l’offerta da fare all’Eterno. 14 Ognuno che sarà compreso nel censimento, dai vent’anni in su, darà questa offerta all’Eterno. 15 Il ricco non darà di più, il povero darà meno del mezzo siclo, quando si farà questa offerta all’Eterno per il riscatto delle vostre vite. 16 Prenderai dunque dai figli d’Israele questo denaro del riscatto e lo adopererai per il servizio della tenda di convegno: sarà per i figli d’Israele un memoriale davanti all’Eterno per fare il riscatto delle vostre vite".

La conca di bronzo

17 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 18 "Farai pure una conca di bronzo, con la sua base di bronzo, per le abluzioni; la porrai fra la tenda di convegno e l’altare, e ci metterai dell’acqua. 19 Aaronne e i suoi figli vi si laveranno le mani e i piedi. 20 Quando entreranno nella tenda di convegno, si laveranno con acqua, perché non muoiano; così pure quando si accosteranno all’altare per fare il servizio, per far bruciare un’offerta fatta all’Eterno mediante il fuoco. 21 Si laveranno le mani e i piedi, perché non muoiano. Questa sarà una norma perenne per loro, per Aaronne e per la sua progenie, di generazione in generazione".

L’olio santo

22 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 23 "Prenditi anche i migliori aromi: di mirra vergine, cinquecento sicli; di cinnamomo aromatico, la metà, cioè duecentocinquanta; di canna aromatica, pure duecentocinquanta: 24 di cassia, cinquecento, secondo il siclo del santuario; e un hin di olio di oliva. 25 E ne farai un olio per l’unzione sacra, un profumo composto con l’arte del profumiere: sarà l’olio per l’unzione sacra. 26 E con esso ungerai la tenda di convegno e l’arca della testimonianza, 27 la tavola e tutti i suoi utensili, il candelabro e i suoi utensili, l’altare dei profumi, 28 l’altare degli olocausti e tutti i suoi utensili, la conca e la sua base. 29 Consacrerai così queste cose, e saranno santissime; tutto quello che le toccherà, sarà santo. 30 E ungerai Aaronne e i suoi figli, e li consacrerai perché esercitino per me l’ufficio di sacerdoti. 31 E parlerai ai figli d’Israele, dicendo: Quest’olio sarà per me un olio di sacra unzione, di generazione in generazione. 32 Non lo si verserà su carne di uomo, e non ne farete altro simile, della stessa composizione; esso è cosa santa, e sarà per voi cosa santa. 33 Chiunque ne comporrà uno simile, o chiunque ne metterà sopra un estraneo, sarà eliminato dal suo popolo".

Il profumo

34 L’Eterno disse ancora a Mosè: "Prenditi degli aromi, della resina, della conchiglia profumata, del galbano, degli aromi con incenso puro, in dosi uguali; 35 e ne farai un profumo composto secondo l’arte del profumiere, salato, puro, santo; 36 ne ridurrai una parte in polvere minutissima, e ne porrai davanti alla testimonianza nella tenda di convegno, dove io mi incontrerò con te: esso sarà per voi cosa santissima. 37 E del profumo che farai, non ne farete altro della stessa composizione per uso vostro; sarà per te cosa santa, consacrata all’Eterno. 38 Chiunque ne farà di simile per odorarlo, sarà eliminato dal suo popolo".

Die reukaltaar.

1 JY moet ook 'n altaar maak om reukwerk te brand. Van akasiahout moet jy dit maak.

2 'n El moet sy lengte wees en 'n el sy breedte vierkantig moet dit wees; en twee el sy hoogte. Sy horings moet, daarmee saam, uit een stuk wees.

3 En jy moet dit met suiwer goud oortrek: die plaat en die sykante rondom en die horings. En maak daarvoor 'n goue krans rondom.

4 Maak ook twee goue ringe daarvoor onderkant die krans aan weerskante; jy moet dié aan die twee sykante maak. En hulle moet dien as plekke vir draaghoute om dit daarmee te dra.

5 En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud.

6 Sit dit dan voor die voorhangsel wat voor die ark van die Getuienis is, voor die versoendeksel wat oor die Getuienis is, waar Ek met jou sal saamkom.

7 En Aäron moet daarop reukwerk van speserye aan die brand steek; elke môre as hy die lampe regmaak, moet hy dit aan die brand steek.

8 En as Aäron teen die aand die lampe opsteek, moet hy dit aan die brand steek as 'n voortdurende reukwerk voor die aangesig van die Here in julle geslagte.

9 Julle mag daarop geen vreemde reukwerk of brandoffer of spysoffer bring nie. Julle mag ook geen drankoffer daarop uitgiet nie.

10 En Aäron moet een maal in die jaar aan die horings daarvan versoening doen; met die bloed van die sondoffer van versoening moet hy een maal in die jaar daarvoor versoening doen vir julle geslagte. Hoogheilig is dit aan die Here.

Die halfsikkel as 'n offergawe.

11 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

12 As jy die volle getal van die kinders van Israel opneem volgens hulle geteldes, moet hulle, elkeen vir sy lewe, losgeld aan die Here gee as hulle getel word, sodat geen plaag onder hulle mag wees as hulle getel word nie.

13 Dit moet hulle gee, elkeen wat na die geteldes oorgaan: 'n halfsikkel volgens die sikkel van die heiligdom die sikkel is twintig gera 'n halfsikkel as offergawe aan die Here.

14 Elkeen wat oorgaan na die geteldes, van twintig jaar oud en daarbo, moet die offergawe van die Here gee.

15 Die ryke moet nie meer en die arme moet nie minder as 'n halfsikkel bring nie, as hulle die offergawe van die Here gee om vir julle siele versoening te doen.

16 Neem dan die versoeningsgeld van die kinders van Israel en bestee dit aan die bediening van die tent van samekoms, dat dit die kinders van Israel in gedagtenis kan bring voor die aangesig van die Here, om vir julle siele versoening te doen.

Die koperwaskom.

17 EN die Here het met Moses gespreek en gesê:

18 Jy moet ook 'n koperwaskom maak met sy kopervoetstuk, om in te was; en sit dit tussen die tent van samekoms en die altaar, en gooi water daarin,

19 dat Aäron en sy seuns hulle hande en hulle voete daaruit kan was.

20 As hulle in die tent van samekoms gaan, moet hulle hul met water was, sodat hulle nie sterwe nie; of as hulle naby die altaar kom om te dien deur 'n vuuroffer aan die Here aan die brand te steek.

21 Hulle moet dan hul hande en hulle voete was, sodat hulle nie sterwe nie. En dit moet vir hulle 'n ewige insetting wees, vir hom en sy nageslag in hulle geslagte.

Die heilige salfolie en die reukwerk.

22 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

23 En , neem vir jou van die beste speserye: vyfhonderd sikkels fyn mirre en die helfte soveel geurige kaneel, tweehonderd-en-vyftig sikkels, en tweehonderd-en-vyftig sikkels geurige kalmoes

24 en vyfhonderd sikkels kassie, volgens die sikkel van die heiligdom, en 'n hin olyfolie;

25 en maak daarvan heilige salfolie, 'n salfmengsel soos 'n salfmenger dit maak; heilige salfolie moet dit wees.

26 Daarmee moet jy dan die tent van samekoms salf en die ark van die Getuienis

27 en die tafel met al sy gereedskap en die kandelaar met sy gereedskap en die reukaltaar

28 en die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die waskom met sy voetstuk.

29 So moet jy hulle dan heilig, dat hulle hoogheilig kan wees. Elkeen wat aan hulle raak, word heilig.

30 Jy moet ook Aäron en sy seuns salf en hulle heilig om vir My die priesteramp te bedien.

31 En jy moet met die kinders van Israel spreek en : Dit moet vir My 'n heilige salfolie wees in julle geslagte.

32 Op geen mens se liggaam mag dit uitgegiet word nie; julle mag ook, na dieselfde voorskrif, so iets nie maak nie: heilig is dit; heilig moet dit vir julle wees.

33 Elkeen wat so iets meng of iets daarvan aan 'n onbevoegde laat kom, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

34 Verder het die Here vir Moses gesê: Neem vir jou speserye: storaksgom en naeltjies en gálbanum speserye en ook suiwer wierook; alles in gelyke hoeveelhede,

35 en maak daar reukwerk van, 'n mengsel soos die salfmenger dit maak, met sout gemeng, suiwer, heilig.

36 En vrywe 'n gedeelte daarvan heeltemal fyn, en sit 'n deel daarvan neer voor die Getuienis in die tent van samekoms, waar Ek met jou sal saamkom; hoogheilig moet dit vir julle wees.

37 En die reukwerk wat jy moet maak na dieselfde voorskrif mag julle vir julle nie maak nie; as iets heiligs aan die Here moet dit vir jou wees.

38 Elkeen wat so iets maak om daaraan te ruik, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-