Publicidade

Êxodo 7

AFR53
L’Eterno ordina di nuovo a Mosè di recarsi dal Faraone

1 L’Eterno disse a Mosè: "Vedi, io ti ho stabilito come Dio per Faraone, e Aaronne tuo fratello sarà il tuo profeta. 2 Tu dirai tutto quello che ti ordinerò, e Aaronne tuo fratello parlerà al Faraone, perché lasci partire i figli d’Israele dal suo paese. 3 E io indurirò il cuore del Faraone, e moltiplicherò i miei segni e i miei prodigi nel paese d’Egitto. 4 E Faraone non vi darà ascolto; e io metterò la mia mano sull’Egitto, e farò uscire dal paese d’Egitto le mie schiere, il mio popolo, i figli d’Israele, mediante grandi giudizi. 5 E gli Egiziani conosceranno che io sono l’Eterno, quando avrò steso la mia mano sull’Egitto e avrò fatto uscire di mezzo a loro i figli d’Israele". 6 E Mosè e Aaronne fecero così; fecero come l’Eterno aveva loro ordinato. 7 Ora Mosè aveva ottant’anni e Aaronne ottantatré, quando parlarono al Faraone.

I maghi imitano i miracoli di Mosè

8 L’Eterno parlò a Mosè e ad Aaronne, dicendo: 9 "Quando Faraone vi parlerà e vi dirà: Fate un prodigio!tu dirai ad Aaronne: Prendi il tuo bastone, gettalo davanti al Faraone, e diventerà un serpente". 10 Mosè e Aaronne andarono dunque dal Faraone, e fecero come l’Eterno aveva ordinato. Aaronne gettò il suo bastone davanti al Faraone e davanti ai suoi servitori, e quello diventò un serpente. 11 Faraone a sua volta chiamò i sapienti e gli incantatori; e anche i maghi d’Egitto fecero lo stesso, con le loro arti occulte. 12 Ognuno di essi gettò il suo bastone, e i bastoni diventarono serpenti; ma il bastone di Aaronne inghiottì i bastoni di quelli. 13 E il cuore del Faraone si indurì, ed egli non diede ascolto a Mosè e ad Aaronne, come aveva detto l’Eterno.

Prima piaga: l’acqua mutata in sangue

14 L’Eterno disse a Mosè: "Il cuore del Faraone è ostinato; 15 egli rifiuta di lasciar andare il popolo. Vadal Faraone domani mattina; ecco, egli uscirà per andare verso l’acqua; tu aspettalo sulla riva del Fiume, e prendi in mano il bastone che è stato mutato in serpente. 16 E digli: L’Eterno, l’Iddio degli Ebrei, mi ha mandato da te per dirti: Lascia andare il mio popolo, perché mi serva nel deserto; ed ecco, fino ad ora, tu non hai ubbidito. 17 Così dice l’Eterno: Da questo conoscerai che io sono l’Eterno; ecco, io percuoterò con il bastone che ho nella mia mano le acque che sono nel Fiume, ed esse saranno mutate in sangue. 18 E i pesci che sono nel Fiume moriranno, e il Fiume sarà inquinato, e gli Egiziani avranno disgusto a bere l’acqua del Fiume". 19 E l’Eterno disse a Mosè: "Diad Aaronne: Prendi il tuo bastone, e stendi la tua mano sulle acque dell’Egitto, sui loro fiumi, sui loro rivi, sui loro stagni e sopra ogni raccolta d’acqua; essi diventeranno sangue, e vi sarà sangue per tutto il paese d’Egitto, perfino nei recipienti di legno e nei recipienti di pietra". 20 Mosè e Aaronne fecero come l’Eterno aveva ordinato. Aaronne alzò il bastone, e alla presenza del Faraone e alla presenza dei suoi servitori percosse le acque che erano nel Fiume; e tutte le acque che erano nel Fiume furono cambiate in sangue. 21 I pesci che erano nel Fiume morirono; e il Fiume fu inquinato, così che gli Egiziani non potevano bere l’acqua del Fiume; e vi fu sangue per tutto il paese d’Egitto. 22 E i maghi d’Egitto fecero lo stesso con le loro arti occulte; e il cuore del Faraone si indurì ed egli non diede ascolto a Mosè e ad Aaronne, come l’Eterno aveva detto. 23 Allora il Faraone voltò loro le spalle, se ne andò a casa sua, e non fece caso neppure a questo. 24 Tutti gli Egiziani fecero degli scavi nei pressi del Fiume per trovare dell’acqua da bere, perché non potevano bere l’acqua del Fiume. 25 E passarono sette giorni interi, dopo che l’Eterno ebbe percosso il Fiume.

1 EN die Here het aan Moses gesê: Kyk, Ek stel jou as 'n god vir Farao, en jou broer Aäron sal jou profeet wees.

2 moet spreek alles wat Ek jou beveel, en jou broer Aäron moet met Farao spreek, sodat hy die kinders van Israel uit sy land laat uittrek.

3 En Ék sal Farao se hart verhard en my tekens en wonders in Egipteland vermenigvuldig.

4 Maar Farao sal na julle nie luister nie; en Ek sal my hand op Egipte en my leërskare, my volk, die kinders van Israel, deur groot strafgerigte uit Egipteland uitlei.

5 Dan sal die Egiptenaars weet dat Ek die Here is, as Ek my hand oor Egipte uitstrek en die kinders van Israel tussen hulle uitlei.

6 Moses en Aäron het toe gedoen soos die Here hulle beveel het; so het hulle gedoen.

7 En Moses was tagtig jaar en Aäron drie-en-tagtig jaar oud toe hulle met Farao gespreek het.

8 En die Here het Moses en Aäron aangespreek met die woorde:

9 As Farao met julle spreek en : Doen tog 'n wonderteken vir julleself dan moet jy vir Aäron : Neem jou staf en gooi dit voor Farao neer; dan sal dit 'n slang word.

10 Toe het Moses en Aäron na Farao gegaan en gedoen net soos die Here hulle beveel het: Aäron het sy staf voor Farao en voor sy dienaars neergegooi, en dit het 'n slang geword.

11 Daarop laat Farao óók die wyse manne en die towenaars roep; en hulle, die Egiptiese towenaars, het ook dieselfde gedoen met hulle towerkunste:

12 elkeen gooi sy staf neer, en hulle word slange! Maar Aäron se staf het hulle stawwe verslind.

13 Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie soos die Here gespreek het.

Eerste plaag: die water word verander in bloed.

14 TOE die Here vir Moses: Farao se hart is verhard; hy weier om die volk te laat trek.

15 Gaan môre vroeg na Farao toe kyk, hy sal uitgaan na die water; staan dan aan die kant van die Nyl om hom te ontmoet; en neem die staf wat in 'n slang verander het, in jou hand,

16 en vir hom: Die Here, die God van die Hebreërs, het my na u gestuur met die boodskap: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien in die woestyn. Maar kyk, u het tot nou toe nie geluister nie.

17 So spreek die Here: Hieraan sal jy weet dat Ek die Here is. Kyk, ek sal met die staf wat in my hand is, op die water slaan wat in die Nyl is, en dit sal in bloed verander word.

18 En die visse in die Nyl sal doodgaan, sodat die Nyl sal stink. En die Egiptenaars sal vergeefs trag om die water uit die Nyl te drink.

19 Verder het die Here met Moses gespreek: vir Aäron: Neem jou staf en steek jou hand uit oor die waters van die Egiptenaars, oor hulle strome, hulle kanale, hulle waterkuile en oor al hulle versamelplekke van water, sodat dit bloed word: daar sal bloed in die hele Egipteland wees, ook in hout en in klipbakke.

20 Moses en Aäron het toe so gedoen soos die Here beveel het hy het die staf opgehef en die water wat in die Nyl was, geslaan voor die van Farao en voor die van sy dienaars; en al die water in die Nyl is in bloed verander.

21 En die visse wat in die Nyl was, het doodgegaan; en die Nyl het gestink, sodat die Egiptenaars die water uit die Nyl nie kon drink nie. En daar was bloed in die hele Egipteland.

22 Maar die Egiptiese towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste, sodat Farao se hart verhard is; en hy het na hulle nie geluister nie, soos die Here gespreek het.

23 En Farao het omgedraai en huis toe gegaan en dit ook nie ter harte geneem nie.

24 Maar al die Egiptenaars het rondom die Nyl na water gegrawe om te drink, want hulle kon van die Nyl se water nie drink nie.

25 So het dan sewe dae verbygegaan nadat die Here die Nyl geslaan het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-