Publicidade

Êxodo 25

AFR53
Dio a Mosè gli ordini per la costruzione del tabernacolo

1 L’Eterno parlò a Mosè dicendo: "Diai figli d’Israele che mi facciano un’offerta; 2 accetterete l’offerta da ogni uomo che sarà disposto a farmela di cuore. 3 E questa è l’offerta che accetterete da loro: oro, argento e bronzo; 4 stoffe di colore violaceo, porporino, scarlatto; 5 lino fino e pelo di capra; pelli di montone tinte di rosso, pelli di tasso e legno di acacia; 6 olio per il candelabro, aromi per l’olio dell’unzione e per il profumo odoroso; 7 pietre di onice e pietre da incastonare per l’efod e il pettorale. 8 Mi facciano un santuario perché io abiti in mezzo a loro. 9 Me lo farete in tutto e per tutto secondo il modello del tabernacolo e secondo il modello di tutti i suoi arredi, che io sto per mostrarti.

L’arca

10 Faranno dunque un’arca di legno di acacia; la sua lunghezza sarà di due cubiti e mezzo, la sua larghezza di un cubito e mezzo, e la sua altezza di un cubito e mezzo. 11 La rivestirai di oro puro; la rivestirai così dentro e fuori; e le farai sopra una ghirlanda d’oro, che giri intorno. 12 Fonderai per essa quattro anelli d’oro, che metterai ai suoi quattro piedi: due anelli da un lato e due anelli dall’altro. 13 Farai anche delle stanghe di legno di acacia, e le rivestirai d’oro. 14 E farai passare le stanghe per gli anelli ai lati dell’arca, perché servano a portarla. 15 Le stanghe rimarranno negli anelli dell’arca; non ne saranno tratte fuori. 16 E nell’arca metterai la testimonianza che ti darò.

Il propiziatorio

17 Farai anche un propiziatorio d’oro puro; la sua lunghezza sarà di due cubiti e mezzo, e la sua larghezza di un cubito e mezzo. 18 E farai due cherubini d’oro; li farai lavorati al martello, alle due estremità del propiziatorio; 19 faun cherubino a una delle estremità e un cherubino all’altra; farete in modo che questi cherubini escano dal propiziatorio alle due estremità. 20 I cherubini avranno le ali spiegate in alto, in modo da coprire il propiziatorio con le loro ali; avranno la faccia rivolta l’uno verso l’altro; le facce dei cherubini saranno rivolte verso il propiziatorio. 21 E metterai il propiziatorio in alto, sopra l’arca; e nell’arca metterai la testimonianza che ti darò. 22 io mi incontrerò con te; dal propiziatorio, tra i due cherubini che sono sull’arca della testimonianza, ti comunicherò tutti gli ordini che avrò da darti per i figli d’Israele.

La tavola

23 Farai anche una tavola di legno di acacia; la sua lunghezza sarà di due cubiti; la sua larghezza di un cubito, e la sua altezza di un cubito e mezzo. 24 La rivestirai di oro puro, e le farai una ghirlanda d’oro che le giri attorno. 25 Le farai intorno una cornice alta quattro dita; e a questa cornice farai tutto intorno una ghirlanda d’oro. 26 Le farai pure quattro anelli d’oro, e metterai gli anelli ai quattro angoli, ai quattro piedi della tavola. 27 Gli anelli saranno vicinissimi alla cornice per farvi passare le stanghe destinate a portare la tavola. 28 E le stanghe le farai di legno di acacia, le rivestirai d’oro, e serviranno a portare la tavola. 29 Farai pure i suoi piatti, le sue coppe, i suoi calici e le sue tazze da servire per le libazioni; li farai d’oro puro. 30 E metterai sulla tavola il pane della presentazione, che starà sempre alla mia presenza.

Il candelabro

31 Farai anche un candelabro d’oro puro; il candelabro, il suo piede e il suo tronco saranno lavorati al martello; i suoi calici, i suoi pomi e i suoi fiori saranno tutti di un pezzo con il candelabro. 32 Gli usciranno sei bracci dai lati: tre bracci del candelabro da un lato e tre bracci del candelabro dall’altro; 33 su uno dei bracci saranno tre calici in forma di mandorla, con un pomo e un fiore; e sull’altro braccio, tre calici in forma di mandorla, con un pomo e un fiore. Lo stesso per i sei bracci che escono dal candelabro. 34 Nel tronco del candelabro ci saranno poi quattro calici a forma di mandorla, con i loro pomi e i loro fiori. 35 Ci sarà un pomo sotto i due primi bracci che partono dal candelabro; un pomo sotto i due seguenti bracci, e un pomo sotto i due ultimi bracci che partono dal candelabro: così per i sei bracci che escono dal candelabro. 36 Questi pomi e questi bracci saranno tutti di un pezzo con il candelabro; il tutto sarà d’oro fino lavorato al martello. 37 Farai pure le sue lampade, in numero di sette; e le sue lampade si accenderanno in modo che la luce rischiari lo spazio davanti al candelabro. 38 E i suoi smoccolatoi e i suoi porta smoccolatoi saranno d’oro puro. 39 Per fare il candelabro con tutti questi suoi utensili si impiegherà un talento d’oro puro. 40 Vedi di fare ogni cosa secondo il modello che ti è stato mostrato sul monte.

Vrywillige offers om die heiligdom op te rig.

1 TOE het die Here met Moses gespreek en gesê:

2 aan die kinders van Israel dat hulle aan My 'n offergawe moet bring; van elkeen wie se hart hom aandrywe, moet julle my offergawe bring.

3 En dit is die offergawe wat julle van hulle kant moet bring: goud en silwer en koper;

4 en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne en bokhaar;

5 en rooigeverfde ramsvelle en robbevelle en akasiahout;

6 olie vir die kandelaar, speserye vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye;

7 oniksstene en stene om in te vir die skouerkleed en die borstas.

8 Ook moet hulle vir My 'n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon.

9 Volgens alles wat Ek jou laat sien die voorbeeld van die tabernakel en die voorbeeld van alles wat daarby behoort so moet julle dit maak.

Die Ark. Die versoendeksel. Die gérubs.

10 HULLE moet dan 'n ark van akasiahout maak. Twee en 'n half el moet sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte wees.

11 En jy moet dit oortrek met suiwer goud, van binne en van buite moet jy dit oortrek. En jy moet daaraan 'n goue krans maak rondom.

12 En giet daarvoor vier goue ringe, en sit dit aan sy vier voete vas, dat twee ringe aan die een kant en twee ringe aan die ander kant is.

13 En maak draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud.

14 En steek die draaghoute in die ringe aan weerskante van die ark om die ark daarmee te dra.

15 Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly; hulle mag daar nie uit weggeneem word nie.

16 Daarna moet jy in die ark die Getuienis sit wat Ek aan jou sal gee.

17 Maak ook 'n versoendeksel van suiwer goud. Twee en 'n half el moet sy lengte, en anderhalf el sy breedte wees.

18 Maak ook twee gérubs van goud. Van dryfwerk moet jy hulle maak, aan die twee ente van die versoendeksel.

19 En maak een gérub aan die een ent en een gérub aan die ander ent. Uit een stuk, saam met die versoendeksel, moet julle die gérubs maak, aan die twee ente.

20 En die gérubs moet die vlerke boontoe uitgesprei hou, terwyl hulle met hul vlerke die versoendeksel beskut; en hulle aangesigte moet na mekaar toe wees; die gesigte van die gérubs moet op die versoendeksel gerig wees.

21 En sit die versoendeksel bo-op die ark; maar in die ark moet jy die Getuienis neerlê wat Ek aan jou sal gee.

22 En daar sal Ek met jou saamkom, en van die versoendeksel af, tussen die twee gérubs uit wat op die ark van die Getuienis is, sal Ek jou alles wat Ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.

Die tafel van die toonbrode.

23 MAAK ook 'n tafel van akasiahout. Twee el moet sy lengte, en 'n el sy breedte, anderhalf el sy hoogte wees.

24 En trek dit oor met suiwer goud, en maak daarvoor 'n goue krans rondom.

25 Maak daarvoor ook 'n lys van 'n handbreed rondom; en maak 'n goue krans vir die lys rondom.

26 En maak daar vier goue ringe voor, en sit die ringe vas aan die vier hoeke van die vier pote.

27 Naby die lys moet die ringe wees as plekke vir die draaghoute om die tafel te dra.

28 En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud; daarmee moet dan die tafel gedra word.

29 Maak ook sy skottels en sy rookpanne en sy kanne en sy bekers waarmee gegiet moet word; van suiwer goud moet jy dit maak.

30 En op die tafel moet jy altyddeur toonbrood voor my aangesig neersit.

Die goue kandelaar.

31 MAAK ook 'n kandelaar van suiwer goud. Van dryfwerk moet die kandelaar, sy voetstuk en sy stam gemaak word; sy kelkies, sy knoppe en sy blomme moet, daarmee saam, uit een stuk wees.

32 En ses arms moet uit die sykante daarvan uitgaan: drie arms van die kandelaar uit die een kant en drie arms van die kandelaar uit die ander kant.

33 Drie kelkies soos amandelblomme aan die een arm, 'n knop en 'n blom, en drie kelkies soos amandelblomme aan die ander arm, 'n knop en 'n blom so moet dit wees aan die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.

34 Maar aan die kandelaar self moet vier kelkies soos amandelblomme wees, met knoppe en blomme:

35 daar moet 'n knop wees onder die eerste paar arms wat daaruit uitgaan; en 'n knop onder die tweede paar arms wat daaruit uitgaan; en 'n knop onder die derde paar arms wat daaruit uitgaan vir die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.

36 Hulle knoppe en hulle arms moet, daarmee saam, uit een stuk wees alles saam een stuk dryfwerk van suiwer goud.

37 Jy moet ook sewe lampe daarvoor maak, en hulle moet sy lampe opsteek en die lig daarteenoor laat val aan die voorkant.

38 Sy snuiters en sy bakkies moet van suiwer goud wees.

39 Van 'n talent suiwer goud moet hulle dit maak al hierdie voorwerpe.

40 En kyk dat jy dit maak volgens die voorbeeld daarvan wat jou op die berg getoon is.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-