1 Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en Timothes, die broeder, aan die gemeente van God wat in Korinthe is, saam met al die heiliges wat in die hele Ach je is:

2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus.

3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting,

4 wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word.

5 Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.

6 Maar of ons verdruk word, dit is julle tot troos en redding; en dit laat sy werking blyk deurdat julle dieselfde lyding verduur wat ons ook ondergaan; en of ons getroos word, dit is julle tot troos en redding.

7 En ons hoop vir julle is vas, omdat ons weet dat net soos julle deelgenote is aan die lyding, so ook aan die troos.

8 Want ons wil nie hê, broeders, dat julle onbekend moet wees met ons verdrukking wat oor ons in Asië gekom het nie, dat ons dit bo ons krag uitermate swaar gehad het, sodat ons selfs aan ons lewe gewanhoop het.

9 Ja, ons het al self by onsself die doodvonnis oor ons gehad, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dode opwek;

10 wat ons verlos het uit so 'n groot doodsgevaar en nog verlos; op wie ons hoop dat Hy ook nog sal verlos,

11 terwyl julle ook vir ons saamwerk deur die gebed, sodat daar vir die genadegawe aan ons deur baie persone op baie maniere vir ons gedank mag word.

12 Want ons roem is dit: die getuienis van ons gewete dat ons in eenvoudigheid en reinheid van God, nie in vleeslike wysheid nie, maar in die genade van God in die wêreld verkeer het, en veral by julle.

13 Want ons skryf aan julle niks anders as wat julle lees of ook verstaan nie, en ek hoop dat julle dit ook tot die einde toe sal verstaan,

14 soos julle ook gedeeltelik van ons verstaan het dat ons julle roem is, net soos julle ook ons roem is in die dag van die Here Jesus.

15 En in hierdie vertroue wou ek vroeër na julle kom, dat julle 'n tweede genade kan ontvang,

16 en by julle langs deurgaan na Macedonië, om weer van Macedonië af by julle te kom en deur julle voortgehelp te word na Jud,a.

17 Het ek dan miskien ligsinnig gehandel toe ek my dit voorgeneem het? Of wat ek my voorneem, neem ek my dit voor na die vlees sodat by my tegelyk is: ja ja, en nee nee?

18 So waar as God getrou is -- ons woord tot julle was nie ja en nee nie!

19 Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur ons onder julle verkondig is, deur my en Silv nus en Timothes, was nie ja en nee nie, maar was ja in Hom.

20 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons.

21 Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, is God,

22 wat ons ook verseël het en die Gees as onderpand in ons harte gegee het.

23 Maar ek roep God as getuie aan oor my siel dat ek om julle te spaar nog nie na Korinthe gekom het nie --

24 nie dat ons heers oor julle geloof nie, maar ons is medewerkers aan julle blydskap; want in die geloof staan julle vas.

1 奉 神旨意作基督耶稣使徒的保罗, 和提摩太弟兄, 写信给在哥林多 神的教会, 和全亚该亚所有的圣徒。

2 愿恩惠平安从我们的父 神和主耶稣基督临到你们。

3 我们主耶稣基督的父 神是应当称颂的。他是满有怜悯的父, 赐各样安慰的 神。

4 我们在一切患难中, 神都安慰我们, 使我们能用他所赐的安慰, 去安慰那些在各样患难中的人。

5 我们既然多受基督所受的痛苦, 就靠着基督多得安慰。

6 如果我们遭遇患难, 那是要使你们得着安慰, 得着拯救; 如果我们得到安慰, 也是要使你们得到安慰。这安慰使你们能够忍受我们所受那样的痛苦。

7 我们对你们的盼望是坚定的, 因为知道你们既然一同受痛苦, 也必照样同得安慰。

8 弟兄们, 我们在亚西亚遭受的患难, 我们很想让你们知道。那时我们受到了过于我们所能忍受的压力, 甚至活下去的希望都没有了,

9 而且断定自己是必死的了; 然而, 这正是要我们不倚靠自己, 只倚靠那叫死人复活的 神。

10 他救我们脱离了那极大的死亡, 而且他还要救我们, 我们希望他将来仍要救我们。

11 请你们一同用祷告支持我们, 好使许多人为着我们所蒙的恩献上感谢。这恩是借着许多人的代求而得到的。

12 我们引以为荣的, 就是我们处世为人, 是本着 神的圣洁和真诚, 不是靠着人的聪明, 而是靠着 神的恩典, 对你们更是这样, 这是我们的良心可以作证的。

13 我们现在写给你们的, 不外是你们可以宣读、可以明白的。

14 正如你们对我们已经有些认识, 我盼望你们可以彻底明白: 在我们的主耶稣的日子, 我们是你们的光荣, 你们也是我们的光荣。

15 我既然有这样的信念, 就打算先到你们那里, 使你们再一次得到恩惠,

16 然后经过你们那里, 往马其顿去, 再从马其顿回到你们中间, 让你们给我送行往犹太去。

17 我这样决定, 难道是反复不定吗?我所决定的, 难道是体贴肉体而定, 使我忽是忽非吗?

18 神是信实的, 我们向你们所传的道并不是"是"而又"非"的,

19 因为我、西拉和提摩太, 在你们中间所宣扬的耶稣基督, 神的儿子, 并不是"是"而又"非"的, 在他总是"是"的。

20 因为 神的一切应许, 在基督里都是"是"的, 为此我们借着他说"阿们", 使荣耀归于 神。

21 那在基督里坚定我们和你们, 又膏抹我们的, 就是 神。

22 他在我们身上盖了印, 就是赐圣灵在我们心里作凭据。

23 我呼求 神给我作证, 我没有再到哥林多来, 是要宽容你们。

24 我们并不是要辖制你们的信仰, 而是要作你们的同工, 使你们喜乐, 因为你们在信仰上已经站稳了。