Pular para o conteúdo
Publicidade

Atos 26

TB

1 EN Agríppa vir Paulus: Dit is jou vergun om vir jouself te spreek. Toe steek Paulus sy hand uit en verdedig homself:

2 Ek ag my gelukkig, koning Agríppa, dat ek my voor u vandag gaan verdedig in verband met alles waarvan ek deur die Jode beskuldig word,

3 veral omdat u bekend is met al die sedes en vraagstukke onder die Jode. Daarom versoek ek u om my geduldig aan te hoor.

4 My lewe dan van my jeug af, wat van die begin af deurgebring is onder my nasie in Jerusalem, ken al die Jode,

5 omdat hulle my van dié tyd af geken het, as hulle dit wil betuig, hoe ek volgens die strengste party van ons godsdiens as Fariseër geleef het.

6 En nou staan ek tereg oor die hoop op die belofte wat aan die vaders deur God gedoen is,

7 waartoe ons twaalf stamme wat God aanhoudend dag en nag dien, hoop om te kom; oor hierdie hoop, koning Agríppa, word ek deur die Jode beskuldig.

8 Wat? Word dit by u as ongelooflik beskou dat God die dode opwek?

9 Wat my betref, ek het gemeen dat ek baie vyandige dinge teen die Naam van Jesus die Nasaréner moes doen.

10 Dit het ek ook in Jerusalem gedoen; en ek het baie van die heiliges in gevangenisse opgesluit, nadat ek van die owerpriesters volmag verkry het; en so dikwels as hulle omgebring is, het ek my toestemming gegee.

11 En in al die sinagoges het ek hulle dikwels gestraf en gedwing om te laster; en ek het uitermate teen hulle gewoed en hulle vervolg, selfs tot in die buitelandse stede.

12 Toe ek dan daarvoor na Damaskus op reis was, met volmag en opdrag van die owerpriesters,

13 het ek, o koning, in die middel van die dag op die pad 'n lig uit die hemel gesien, sterker as die glans van die son, wat my en my reisgenote omstraal het.

14 En toe ons almal op die grond val, hoor ek 'n stem met my spreek en in die Hebreeuse taal : Saul, Saul, waarom vervolg jy My? Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.

15 Toe ek: Wie is U, Here? En Hy : Ek is Jesus wat jy vervolg.

16 Maar rig jou op en staan op jou voete, want hiertoe het Ek aan jou verskyn om jou te bestem tot 'n dienaar en getuie van die dinge wat jy gesien het en van die dinge waarin Ek nog aan jou sal verskyn,

17 terwyl Ek jou verlos uit die volk en die heidene na wie Ek jou nou stuur,

18 om hulle te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan bekeer en van die mag van die Satan tot God, sodat hulle deur die geloof in My vergifnis van sondes en 'n erfdeel onder die geheiligdes kan ontvang.

19 Daarom, koning Agríppa, was ek aan die hemelse gesig nie ongehoorsaam nie,

20 maar ek het eers aan die mense in Damaskus en in Jerusalem en in die hele land van Judéa en aan die heidene verkondig dat hulle tot inkeer moet kom en hulle tot God bekeer deur werke te doen wat by die bekering pas.

21 Om hierdie rede het die Jode my in die tempel gevang en my probeer ombring.

22 Maar omdat ek hulp van God verkry het, staan ek tot vandag toe en getuig aan klein en groot, en spreek niks buiten wat die profete en ook Moses gesê het dat sou gebeur nie:

23 dat die Christus moes ly en die eerste wees uit die opstanding van die dode, en 'n lig aan die volk en die heidene sou verkondig.

24 Maar terwyl hy hom so verdedig, Festus met 'n groot stem: Jy is kranksinnig, Paulus; die groot geleerdheid bring jou tot kranksinnigheid.

25 Maar hy : Ek is nie kranksinnig nie, hoogedele Festus, maar ek spreek woorde van waarheid en gesonde verstand.

26 Want die koning, met wie ek ook vrymoediglik spreek, weet van hierdie dinge; want ek glo nie dat aan hom iets van hierdie dinge onbekend is nie, want dit het nie in 'n hoek gebeur nie.

27 Glo u die profete, koning Agríppa? Ek weet dat u glo.

28 En Agríppa vir Paulus: Jy beweeg my byna om 'n Christen te word.

29 En Paulus : Ek sou wel God wil bid dat sowel byna as heeltemal nie alleen u nie, maar ook almal wat my vandag aanhoor, so mag word soos ek is, buiten hierdie boeie.

30 En nadat Paulus dit gesê het, staan die koning op en die goewerneur en Berníce en die wat saam met hulle gesit het.

31 En toe hulle weggaan, praat hulle met mekaar en : Hierdie man doen niks wat die dood of die boeie verdien nie.

32 En Agríppa vir Festus: Hierdie man kon losgelaat gewees het as hy hom nie op die keiser beroep het nie.

Paulo perante o rei Agripa

1 cp.At 9.15;At 25.22Agripa disse a Paulo: A ti se te permite fazer a tua defesa. Então, Paulo, estendendo a mão, começou a defender-se: 2 Julgo-me feliz, ó rei Agripa, por ter de fazer hoje, perante ti, a minha defesa de tudo o que me acusam os judeus, 3 mormente porque és versado em todos os cp.At 6.14;25.19;At 26.7costumes e questões que entre eles; pelo que te rogo que me ouças com paciência. 4 Gl 1.13s.;Fp 3.5Quanto à minha vida durante a mocidade, que passei desde o princípio entre o meu povo e em Jerusalém, sabem-na todos os judeus, 5 conhecendo-me desde o princípio (se quiserem dar disso testemunho), como vivi At 23.6fariseu At 22.3conforme a At 15.5seita mais severa da nossa religião. 6 Agora, estou aqui para ser julgado At 28.20; cp.24.15pela esperança da At 13.32promessa feita por Deus a nossos pais, 7 a qual as cp.Tg 1.1nossas doze tribos, servindo a Deus fervorosamente de noite e de dia, esperam alcançar; por causa dessa esperança, ó rei, sou At 26.2acusado pelos judeus. 8 Por que é que se julga entre vós coisa incrível cp.At 23.6ressuscitar Deus aos mortos? 9 Eu, 1Tm 1.13;Jo 16.2na verdade, entendia que devia fazer toda a oposição ao cp.Jo 15.21nome de Jesus, o Nazareno; 10 e assim o At 8.3;9.13fiz em Jerusalém. Tendo cp.At 9.1s.recebido autoridade dos principais sacerdotes, eu não somente encarcerei muitos santos, como também At 22.20dei o meu voto contra estes quando os matavam; 11 e, muitas vezes, At 22.19;Mt 10.17castigando-os por todas as sinagogas, obrigava-os a blasfemar At 9.1e, enfurecido cada vez mais contra eles, perseguia-os At 22.5até nas cidades estrangeiras. 12 Nesse intuito, At 26.12-18;At 9.3-8;22.6-11indo a Damasco com autoridade e comissão dos principais sarcedotes, 13 ao meio-dia, ó rei, vi no caminho uma luz do céu, mais brilhante que o sol, a qual resplandeceu em torno de mim e dos que iam comigo. 14 cp.At 9.7Caindo nós por terra, ouvi uma voz que me dizia em At 21.40língua hebraica: Saulo, Saulo, por que me persegues? Dura coisa te é recalcitrar contra os aguilhões. 15 Eu perguntei: Quem és, Senhor? Respondeu-me o Senhor: Eu sou Jesus, a quem tu persegues. 16 Mas levanta-te e Ez 2.1;Dn 10.11fica em ; pois para isso te apareci a fim de At 22.14te constituir Lc 1.2ministro e At 22.15testemunha das coisas em que me viste e daquelas em que me hei de manifestar, 17 Jr 1.8,19livrando-te 1Cr 16.35; cp.At 9.15do povo e dos gentios, aos quais eu te envio, 18 para lhes Is 35.5;42.7,16;Ef 5.8;Cl 1.13;1Pe 2.9abrir os olhos, a fim de que se convertam das Jo 1.5;Ef 5.8;Cl 1.12s.;1Ts 5.5;1Pe 2.9trevas à luz e, do poder de Mt 4.10Satanás, a Deus, para que, At 20.21pela em mim, recebam Lc 24.47;At 2.38remissão de pecados e At 20.32herança entre os santificados. 19 Por isso, ó rei Agripa, não fui desobediente à visão celestial, 20 mas anunciei primeiramente não At 9.19ss.aos de Damasco e em At 9.26-29;22.17-20Jerusalém e por toda a terra da Judeia, como também vd.At 13.46;9.15aos gentios, que At 3.19se arrependessem e se convertessem a Deus, praticando obras Mt 3.8;Lc 3.8dignas de seu arrependimento. 21 Por isso, alguns judeus At 21.27,30me prenderam no templo e procuravam At 21.31matar-me. 22 Tendo, pois, obtido socorro da parte de Deus, permaneço até hoje, Lc 16.28dando testemunho tanto a pequenos como a grandes, nada dizendo senão o que os At 10.43;24.14profetas e Moisés disseram haver de acontecer, 23 isto é, cp.Mt 26.24;At 3.18haver de sofrer o Cristo e que seria 1Co 15.20,23;Cl 1.18;Ap 1.5ele o primeiro que, pela ressurreição dos mortos, havia de anunciar Lc 2.32; cp.2Co 4.4a luz ao povo e aos gentios.

Paulo é interrompido por Festo

24 Aduzindo ele essas coisas em sua defesa, disse Festo em alta voz: Estás louco, Paulo! Jo 7.15; cp.2Tm 3.15As muitas letras tiram-te o juízo. 25 Porém Paulo disse: Não estou louco, At 23.26;24.3potentíssimo Festo, mas profiro palavras de verdade e de perfeito juízo. 26 Pois dessas coisas cp.At 26.3tem conhecimento o rei, a quem falo também com franqueza, como persuadido estou de que nada disso lhe é oculto; porque isso não foi feito a um canto. 27 Crês, ó rei Agripa, os profetas? Eu sei que crês. 28 Agripa disse a Paulo: Com pouco me persuades a fazer-me At 11.26cristão. 29 Paulo respondeu: Prouvera a Deus que com pouco ou com muito não somente tu, mas ainda todos os que hoje me ouvem se tornassem tais qual eu sou, menos estas At 21.33cadeias.

Paulo teria sido solto, se não tivesse apelado para César

30 At 25.23O rei levantou-se, e também o governador, e Berenice, e os que estavam sentados com eles; 31 e, havendo-se retirado, falavam uns com os outros, dizendo: At 23.29Este homem nada tem feito que mereça morte ou prisão. 32 Agripa disse a Festo: Ele podia At 28.18ser solto, se não tivesse At 25.11apelado para César.

Veja também