1 And Job answered and said,2 How long will ye vex my soul, and crush me with words?3 These ten times have ye reproached me; ye are not ashamed to stupefy me.4 And be it {that} I have erred, mine error remaineth with myself.5 If indeed ye will magnify yourselves against me, and prove against me my reproach,6 Know now that +God hath overthrown me, and hath surrounded me with his net.7 Behold, I cry out of wrong, and I am not heard; I cry aloud, but there is no judgment.8 He hath hedged up my way that I cannot pass, and he hath set darkness in my paths.9 He hath stripped me of my glory, and taken the crown from my head.10 He breaketh me down on every side, and I am gone; and my hope hath he torn up as a tree.11 And he hath kindled his anger against me, and hath counted me unto him as one of his enemies.12 His troops have come together and cast up their way against me, and have encamped round about my tent.13 He hath put my brethren far from me, and mine acquaintance are quite estranged from me.14 My kinsfolk have failed, and my known friends have forgotten me.15 The sojourners in my house and my maids count me as a stranger; I am an alien in their sight.16 I called my servant, and he answered not; I entreated him with my mouth.17 My breath is strange to my wife, and my entreaties to the children of my {mother's} womb.18 Even young children despise me; I rise up, and they speak against me.19 All my intimate friends abhor me, and they whom I loved are turned against me.20 My bones cleave to my skin and to my flesh, and I am escaped with the skin of my teeth.21 Have pity upon me, have pity upon me, ye my friends; for the hand of +God hath touched me.22 Why do ye persecute me as *God, and are not satisfied with my flesh?23 Oh would that my words were written! oh that they were inscribed in a book!24 That with an iron style and lead they were graven in the rock for ever!25 And {as for} me, I know that my Redeemer liveth, and the Last, he shall stand upon the earth;26 And {if} after my skin this shall be destroyed, yet from out of my flesh shall I see +God;27 Whom I shall see for myself, and mine eyes shall behold, and not another: -my reins are consumed within me.28 If ye say, How shall we persecute him? when the root of the matter is found in me,29 Be ye yourselves afraid of the sword! for the sword is fury against misdeeds, that ye may know there is a judgment.
1 Maar Job het geantwoord en gesê:2 Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel?3 Nou tien maal al doen julle my smaadheid aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam.4 En het ek ook werklik my misgaan, dan bly my fout by my.5 As julle jul werklik teen my wil groot maak en teen my my smaadheid wil bewys,6 weet dan dat God my onregverdig behandel het en met sy net my rondom ingesluit het.7 As ek roep: Geweld! dan word ek nie verhoor nie; ek roep om hulp, maar daar is geen reg nie.8 Hy het my weg toegemuur, sodat ek nie verby kan nie; en oor my paaie het Hy duisternis gesprei.9 My eer het Hy van my afgetrek en die kroon van my hoof weggeneem.10 Hy werp my aan alle kante omver, en -- daar gaan ek! En Hy het my verwagting uitgeruk soos 'n boom.11 Ook het Hy sy toorn teen my laat ontvlam en my beskou as een van sy vyande.12 As een man kom sy skare aan en baan 'n pad vir hulle teen my, en hulle slaan die laer op rondom my tent.13 My broers het Hy ver van my verwyder, en my bekendes het vir my heeltemal vreemd geword.14 My nabestaandes ontbreek, en my vertroudes het my vergeet.15 My bywoners en my slavinne beskou my as 'n vreemde; 'n onbekende het ek geword in hulle oë.16 Ek roep my slaaf, maar hy antwoord nie; met my mond moet ek hom smeek.17 My asem is vir my vrou hinderlik, en my slegte reuk vir die kinders van my moeder se skoot.18 Selfs jong seuns minag my; wil ek opstaan, dan spot hulle met my.19 Al my vertroude vriende het 'n afsku van my; en die wat ek liefgehad het, het hulle teen my gekeer.20 My gebeente kleef aan my vel en aan my vlees, en ek het slegs met my tandvlees ontsnap.21 Ontferm julle oor my, ontferm julle oor my, o my vriende, want die hand van God het my getref!22 Waarom vervolg julle my, soos God, en word nie versadig van my vlees nie?23 Ag, mag my woorde tog maar opgeskrywe, mag hulle maar in 'n boek opgeteken word --24 met 'n ystergriffel en lood -- vir altyd in 'n rots ingekap!25 Maar ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.26 En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou;27 Hom wat ,k sal aanskou my ten goede, en my oë -- en geen vreemde nie -- sal sien, My niere versmag van verlange in my binneste.28 As julle sê: Hoe sal ons hom vervolg, aangesien die wortel van die saak in hom gevind is! --29 vrees dan vir die swaard, want grimmigheid is een van die oortredinge wat die swaard verdien, sodat julle kan weet dat daar 'n oordeel is.