Publicidade

Mateus 27

1 And when it was morning all the chief priests and the elders of the people took counsel against Jesus so that they might put him to death.2 And having bound him they led him away, and delivered him up to Pontius Pilate, the governor.3 Then Judas, who delivered him up, seeing that he had been condemned, filled with remorse, returned the thirty pieces of silver to the chief priests and the elders,4 saying, I have sinned {in} having delivered up guiltless blood. But they said, What is that to us? see *thou* {to that}.5 And having cast down the pieces of silver in the temple, he left the place, and went away and hanged himself.6 And the chief priests took the pieces of silver and said, It is not lawful to cast them into the Corban, since it is {the} price of blood.7 And having taken counsel, they bought with them the field of the potter for a burying-ground for strangers.8 Wherefore that field has been called Blood-field unto this day.9 Then was fulfilled that which was spoken through Jeremias the prophet, saying, And I took the thirty pieces of silver, the price of him that was set a price on, whom {they who were} of the sons of Israel had set a price on,10 and they gave them for the field of the potter, according as {the} Lord commanded me.11 But Jesus stood before the governor. And the governor questioned him, saying, Art *thou* the King of the Jews? And Jesus said to him, Thou sayest.12 And when he was accused of the chief priests and the elders, he answered nothing.13 Then says Pilate to him, Hearest thou not how many things they witness against thee?14 And he answered him not so much as one word, so that the governor wondered exceedingly.15 Now at {the} feast the governor was accustomed to release one prisoner to the crowd, whom they would.16 And they had then a notable prisoner, named Barabbas.17 They therefore being gathered together, Pilate said to them, Whom will ye that I release to you, Barabbas, or Jesus who is called Christ?18 For he knew that they had delivered him up through envy.19 But, as he was sitting on the judgment-seat, his wife sent to him, saying, Have thou nothing to do with that righteous {man}; for I have suffered to-day many things in a dream because of him.20 But the chief priests and the elders persuaded the crowds that they should beg for Barabbas, and destroy Jesus.21 And the governor answering said to them, Which of the two will ye that I release unto you? And they said, Barabbas.22 Pilate says to them, What then shall I do with Jesus, who is called Christ? They all say, Let him be crucified.23 And the governor said, What evil then has he done? But they cried more than ever, saying, Let him be crucified.24 And Pilate, seeing that it availed nothing, but that rather a tumult was arising, having taken water, washed his hands before the crowd, saying, I am guiltless of the blood of this righteous one: see *ye* {to it}.25 And all the people answering said, His blood {be} on us and on our children.26 Then he released to them Barabbas; but Jesus, having scourged {him}, he delivered up that he might be crucified.27 Then the soldiers of the governor, having taken Jesus with {them} to the praetorium, gathered against him the whole band,28 and having taken off his garment, put on him a scarlet cloak;29 and having woven a crown out of thorns, they put it on his head, and a reed in his right hand; and, bowing the knee before him, they mocked him, saying, Hail, King of the Jews!30 And having spit upon him, they took the reed and beat {him} on his head.31 And when they had mocked him, they took the cloak off him, and put his own clothes on him, and led him away to crucify.32 And as they went forth they found a man of Cyrene, Simon by name; him they compelled to go {with them} that he might bear his cross.33 And having come to a place called Golgotha, which means Place of a skull,34 they gave to him to drink vinegar mingled with gall; and having tasted {it}, he would not drink.35 And having crucified him, they parted his clothes amongst {themselves}, casting lots.36 And sitting down, they kept guard over him there.37 And they set up over his head his accusation written: This is Jesus, the King of the Jews.38 Then are crucified with him two robbers, one on the right hand and one on the left.39 But the passers-by reviled him, shaking their heads40 and saying, Thou that destroyest the temple and buildest it in three days, save thyself. If thou art Son of God, descend from the cross.41 {And} in like manner the chief priests also, mocking, with the scribes and elders, said,42 He saved others, himself he cannot save. He is King of Israel: let him descend now from the cross, and we will believe on him.43 He trusted upon God; let him save him now if he will {have} him. For he said, I am Son of God.44 And the robbers also who had been crucified with him cast the same reproaches on him.45 Now from {the} sixth hour there was darkness over the whole land until {the} ninth hour;46 but about the ninth hour Jesus cried out with a loud voice, saying, Eli, Eli, lama sabachthani? that is, My God, my God, why hast thou forsaken me?47 And some of those who stood there, when they heard {it}, said, This {man} calls for Elias.48 And immediately one of them running and getting a sponge, having filled {it} with vinegar and fixed {it} on a reed, gave him to drink.49 But the rest said, Let be; let us see if Elias comes to save him.50 And Jesus, having again cried with a loud voice, gave up the ghost.51 And lo, the veil of the temple was rent in two from the top to the bottom, and the earth was shaken, and the rocks were rent,52 and the tombs were opened; and many bodies of the saints fallen asleep arose,53 and going out of the tombs after his arising, entered into the holy city and appeared unto many.54 But the centurion, and they who were with him on guard over Jesus, seeing the earthquake and the things that took place, feared greatly, saying, Truly this {man} was Son of God.55 And there were there many women beholding from afar off, who had followed Jesus from Galilee ministering to him,56 among whom was Mary of Magdala, and Mary the mother of James and Joses, and the mother of the sons of Zebedee.57 Now when even was come there came a rich man of Arimathaea, his name Joseph, who also himself was a disciple to Jesus.58 *He*, going to Pilate, begged the body of Jesus. Then Pilate commanded the body to be given up.59 And Joseph having got the body, wrapped it in a clean linen cloth,60 and laid it in his new tomb which he had hewn in the rock; and having rolled a great stone to the door of the tomb, went away.61 But Mary of Magdala was there, and the other Mary, sitting opposite the sepulchre.62 Now on the morrow, which is after the preparation, the chief priests and the Pharisees came together to Pilate,63 saying, Sir, we have called to mind that that deceiver said when he was still alive, After three days I arise.64 Command therefore that the sepulchre be secured until the third day, lest his disciples should come and steal him away, and say to the people, He is risen from the dead; and the last error shall be worse than the first.65 And Pilate said to them, Ye have a watch: go, secure it as well as ye know how.66 And they went and secured the sepulchre, having sealed the stone, with the watch {besides}.

1 En toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen Jesus om Hom dood te maak.2 En hulle het Hom geboei en weggelei en Hom oorgelewer aan Pontius Pilatus, die goewerneur.3 Daarna het Judas, sy verraaier, toe hy sien dat Hy veroordeel was, berou gekry en die dertig silwerstukke teruggebring na die owerpriesters en die ouderlinge4 en gesê: Ek het gesondig deur onskuldige bloed te verraai. Maar hulle sê: Wat gaan dit ons aan? Jy kan toesien!5 En hy het die silwerstukke in die tempel neergegooi en weggeloop en homself gaan ophang.6 En die owerpriesters het die silwerstukke geneem en gesê: Dit is nie geoorloof om dit in die skatkis te stort nie, omdat dit bloedgeld is.7 En nadat hulle saam raad gehou het, het hulle die stuk grond van die pottebakker daarmee gekoop as 'n begraafplaas vir vreemdelinge.8 Daarom is die stuk grond genoem Bloedgrond, tot vandag toe.9 Toe is vervul wat gespreek is deur Jeremia, die profeet, toe hy gesê het: En hulle het die dertig silwerstukke geneem, die prys van die gewaardeerde wat hulle gewaardeer het vanweë die kinders van Israel;10 en hulle het dit gegee vir die grond van die pottebakker, soos die Here my beveel het.11 En Jesus het voor die goewerneur gestaan, en die goewerneur het Hom die vraag gestel en gesê: Is U die Koning van die Jode? En Jesus antwoord hom: U sê dit.12 En terwyl Hy deur die owerpriesters en die ouderlinge beskuldig word, het Hy niks geantwoord nie.13 Toe sê Pilatus vir Hom: Hoor U nie hoe baie dinge hulle teen U getuig nie?14 En Hy het hom op geen enkele woord geantwoord nie, sodat die goewerneur hom baie verwonder het.15 En op die fees was die goewerneur gewoond om een gevangene, die een wat hulle wou hê, vir die skare los te laat.16 En in daardie tyd het hulle 'n berugte gevangene gehad met die naam van Bar bbas.17 Nadat hulle dan byeengekom het, sê Pilatus vir hulle: Wie wil julle hê moet ek vir julle loslaat: Bar bbas, of Jesus wat genoem word Christus?18 Want hy het geweet dat hulle Hom uit nydigheid oorgelewer het.19 En terwyl hy op die regbank sit, het sy vrou na hom gestuur en gesê: Moet tog niks te doen hê met die regverdige man nie, want ek het vandag in 'n droom baie gely om sy ontwil.20 Maar die owerpriesters en die ouderlinge het die skare oorgehaal dat hulle Bar bbas moes begeer en Jesus ombring.21 Toe antwoord die goewerneur en sê vir hulle: Wie van die twee wil julle hê moet ek vir julle loslaat? En hulle antwoord: Bar bbas!22 Pilatus sê vir hulle: Wat moet ek dan doen met Jesus wat genoem word Christus? Hulle sê almal vir hom: Laat Hom gekruisig word!23 En die goewerneur sê: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Maar hulle skreeu nog harder en sê: Laat Hom gekruisig word!24 En toe Pilatus sien dat niks help nie, maar dat daar eerder 'n oproer kom, het hy water geneem en sy hande voor die skare gewas en gesê: Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie regverdige man; julle kan toesien!25 En die hele volk antwoord en sê: Laat sy bloed op ons en op ons kinders kom!26 Toe laat hy vir hulle Bar bbas los, maar Jesus het hy laat g,sel en oorgelewer om gekruisig te word.27 Daarop neem die soldate van die goewerneur Jesus met hulle saam in die goewerneur se paleis en bring die hele leërafdeling teen Hom bymekaar.28 Toe trek hulle sy klere uit en werp 'n rooi mantel om Hom;29 en hulle vleg 'n kroon van dorings en sit dit op sy hoof, en 'n riet in sy regterhand; en hulle val op hul knieë voor Hom en bespot Hom en sê: Wees gegroet, Koning van die Jode!30 En hulle spuug op Hom en neem die riet en slaan Hom op sy hoof.31 En nadat hulle Hom bespot het, trek hulle Hom die mantel uit en trek Hom sy klere aan en lei Hom weg om gekruisig te word.32 En toe hulle uitgaan, kry hulle 'n man van Cir,ne, met die naam van Simon; hom het hulle gedwing om sy kruis te dra.33 En hulle het gekom op 'n plek wat Golgota genoem word -- dit beteken: Plek van die Hoofskedel --34 en vir Hom asyn, met gal gemeng, gegee om te drink; en toe Hy dit proe, wou Hy nie drink nie.35 En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel deur die lot te werp, sodat vervul sou word wat deur die profeet gespreek is: Hulle het my klere onder mekaar verdeel en oor my gewaad die lot gewerp.36 En hulle het gaan sit en Hom daar bewaak.37 En bokant sy hoof het hulle sy beskuldiging in skrif opgestel: DIT IS JESUS, DIE KONING VAN DIE JODE.38 Toe word daar saam met Hom twee rowers gekruisig, een aan die regter-- en een aan die linkerkant.39 En die verbygangers het Hom gesmaad terwyl hulle hul hoofde skud40 en sê: U wat die tempel afbreek en in drie dae opbou, red Uself! As U die Seun van God is, kom af van die kruis!41 En so het ook die owerpriesters saam met die skrifgeleerdes en ouderlinge gespot en gesê:42 Ander het Hy verlos, Homself kan Hy nie verlos nie. As Hy die Koning van Israel is, laat Hom nou van die kruis afkom, en ons sal in Hom glo.43 Hy het op God vertrou; laat Hy Hom nou verlos as Hy behae in Hom het; want Hy het gesê: Ek is die Seun van God.44 En op dieselfde manier het die rowers wat saam met Hom gekruisig was, Hom ook beledig.45 En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe;46 en omtrent die negende uur het Jesus met 'n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagt ni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?47 En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Hy roep El¡a.48 Toe hardloop daar dadelik een van hulle en neem 'n spons en maak dit vol asyn, en sit dit op 'n riet en laat Hom drink.49 Maar die ander sê: Wag, laat ons sien of El¡a kom om Hom te verlos.50 Daarop het Jesus weer met 'n groot stem geroep en die gees gegee.51 En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur;52 en die grafte het oopgegaan en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan.53 En n sy opstanding het hulle uit die grafte uitgegaan en in die heilige stad ingekom en aan baie verskyn.54 En toe die hoofman oor honderd en die wat saam met hom Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bevrees geword en gesê: Waarlik, Hy was die Seun van God.55 En daar was baie vroue wat dit van ver af aanskou het, wat vir Jesus van Galil,a af gevolg en Hom gedien het.56 Onder hulle was daar Maria Magdal,na en Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van die seuns van Sebed,s.57 En toe dit aand geword het, het daar 'n ryk man van Arimath,a gekom met die naam van Josef, wat self ook 'n dissipel van Jesus was.58 Hy het na Pilatus gegaan en die liggaam van Jesus gevra. Toe beveel Pilatus dat die liggaam afgegee moes word.59 En Josef het die liggaam geneem en dit met skoon linne toegedraai60 en dit in sy nuwe graf gelê wat hy in die rots uitgekap het; en nadat hy 'n groot steen teen die opening van die graf gerol het, het hy weggegaan.61 En Maria Magdal,na was daar en die ander Maria, en hulle het reg voor die graf gesit.62 Die volgende dag -- dit is die dag n die voorbereiding -- kom die owerpriesters en die Fariseërs by Pilatus saam63 en sê: My heer, ons herinner ons dat die verleier, toe hy in die lewe was, gesê het: Oor drie dae staan ek op.64 Gee dan bevel dat die graf verseker word tot die derde dag toe, dat sy dissipels nie miskien in die nag kom en Hom steel nie, en vir die volk sê: Hy het opgestaan uit die dode. En die laaste dwaling sal erger wees as die eerste.65 Daarop sê Pilatus vir hulle: Julle sal 'n wag kry; gaan verseker dit soos julle dit verstaan.66 En hulle het gegaan en die graf verseker deur die steen te verseël in teenwoordigheid van die wag.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-