Publicidade

Mateus 1

1 Book of the generation of Jesus Christ, Son of David, Son of Abraham.2 Abraham begat Isaac; and Isaac begat Jacob, and Jacob begat Juda and his brethren;3 and Juda begat Phares and Zara of Thamar; and Phares begat Esrom, and Esrom begat Aram,4 and Aram begat Aminadab, and Aminadab begat Naasson, and Naasson begat Salmon,5 and Salmon begat Booz of Rachab; and Booz begat Obed of Ruth; and Obed begat Jesse,6 and Jesse begat David the king. And David begat Solomon, of her {that had been the wife} of Urias;7 and Solomon begat Roboam, and Roboam begat Abia, and Abia begat Asa,8 and Asa begat Josaphat, and Josaphat begat Joram, and Joram begat Ozias,9 and Ozias begat Joatham, and Joatham begat Achaz, and Achaz begat Ezekias,10 and Ezekias begat Manasses, and Manasses begat Amon, and Amon begat Josias,11 and Josias begat Jechonias and his brethren, at the time of the carrying away of Babylon.12 And after the carrying away of Babylon, Jechonias begat Salathiel, and Salathiel begat Zorobabel,13 and Zorobabel begat Abiud, and Abiud begat Eliakim, and Eliakim begat Azor,14 and Azor begat Sadoc, and Sadoc begat Achim, and Achim begat Eliud,15 and Eliud begat Eliazar, and Eliazar begat Matthan, and Matthan begat Jacob,16 and Jacob begat Joseph, the husband of Mary, of whom was born Jesus, who is called Christ.17 All the generations, therefore, from Abraham to David {were} fourteen generations; and from David until the carrying away of Babylon, fourteen generations; and from the carrying away of Babylon unto the Christ, fourteen generations.18 Now the birth of Jesus Christ was thus: His mother, Mary, that is, having been betrothed to Joseph, before they came together, she was found to be with child of {the} Holy Spirit.19 But Joseph, her husband, being {a} righteous {man}, and unwilling to expose her publicly, purposed to have put her away secretly;20 but while he pondered on these things, behold, an angel of {the} Lord appeared to him in a dream, saying, Joseph, son of David, fear not to take to {thee} Mary, thy wife, for that which is begotten in her is of {the} Holy Spirit.21 And she shall bring forth a son, and thou shalt call his name Jesus, for *he* shall save his people from their sins.22 Now all this came to pass that that might be fulfilled which was spoken by {the} Lord, through the prophet, saying,23 Behold, the virgin shall be with child, and shall bring forth a son, and they shall call his name Emmanuel, which is, being interpreted, 'God with us.'24 But Joseph, having awoke up from his sleep, did as the angel of {the} Lord had enjoined him, and took to {him} his wife,25 and knew her not until she had brought forth her firstborn son: and he called his name Jesus.

1 Die geslagsregister van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham:2 Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers;3 en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram,4 en Ram die vader van Amm¡nadab, en Amm¡nadab die vader van Nagson, en Nagson die vader van Salmon,5 en Salmon die vader van Boas by Ragab, en Boas die vader van Obed by Rut, en Obed die vader van Isai,6 en Isai die vader van koning Dawid, en koning Dawid die vader van Salomo by die vrou van Ur¡a,7 en Salomo die vader van Reh beam, en Reh beam die vader van Ab¡a, en Ab¡a die vader van Asa,8 en Asa die vader van Josafat, en Josafat die vader van Joram, en Joram die vader van Uss¡a,9 en Uss¡a die vader van Jotam, en Jotam die vader van Agas, en Agas die vader van Hisk¡a,10 en Hisk¡a die vader van Manasse, en Manasse die vader van Amon, en Amon die vader van Jos¡a,11 en Jos¡a die vader van Jegonia en sy broers in die tyd van die Babiloniese ballingskap.12 En n die Babiloniese ballingskap het Jegonia die vader geword van Se ltiël, en Se ltiël was die vader van Serubb bel,13 en Serubb bel die vader van Ab¡ud, en Ab¡ud die vader van ljakim, en ljakim die vader van Asor,14 en Asor die vader van Sadok, en Sadok die vader van Agim, en Agim die vader van El¡ud,15 en El¡ud die vader van Ele sar, en Ele sar die vader van Mattan, en Mattan die vader van Jakob,16 en Jakob die vader van Josef, die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word.17 Al die geslagte dan van Abraham tot Dawid is veertien geslagte, en van Dawid tot die Babiloniese ballingskap veertien geslagte, en van die Babiloniese ballingskap tot Christus veertien geslagte.18 Die geboorte van Jesus Christus was dan so: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees.19 En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei.20 Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees;21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.22 En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het:23 Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emm nuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.24 En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem;25 en hy het haar nie beken totdat sy haar eersgebore Seun gebaar het nie; en hy het Hom Jesus genoem.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-