Publicidade

Isaías 43

1 But now thus saith Jehovah, that created thee, O Jacob, and he that formed thee, O Israel: Fear not, for I have redeemed thee, I have called {thee} by thy name; thou art mine.2 When thou passest through the waters, I {will be} with thee; and through the rivers, they shall not overflow thee; when thou walkest through the fire, thou shalt not be burned, neither shall the flame kindle upon thee.3 For I {am} Jehovah thy God, the Holy One of Israel, thy Saviour: I gave Egypt for thy ransom, Ethiopia and Seba for thee.4 Since thou wast precious in my sight, thou hast been honourable, and I have loved thee; and I will give men for thee, and peoples for thy life.5 Fear not, for I {am} with thee: I will bring thy seed from the east, and gather thee from the west;6 I will say to the north, Give up; and to the south, Keep not back: bring my sons from afar, and my daughters from the end of the earth,7 every one that is called by my name, and whom I have created for my glory: I have formed him, yea, I have made him.8 Bring forth the blind people that have eyes, and the deaf that have ears.9 Let all the nations be gathered together, and let the peoples be assembled: who among them declareth this, or causeth us to hear former things? let them bring forth their witnesses, that they may be justified; or let them hear, and say, {It is} truth.10 Ye are my witnesses, saith Jehovah, and my servant whom I have chosen; that ye may know and believe me, and understand that I {am} HE: before me there was no *God formed, neither shall there be after me.11 I, I {am} Jehovah; and besides me there is no saviour.12 It is I that have declared, and have saved, and have shewed, when there was no strange {god} among you; and ye are my witnesses, saith Jehovah, that I {am} *God.13 Yea, since the day was, I {am} HE, and there is none that delivereth out of my hand: I will work, and who shall hinder it?14 Thus saith Jehovah, your Redeemer, the Holy One of Israel: For your sake I have sent to Babylon, and have brought all of them down as fugitives, even the Chaldeans, whose cry is in the ships.15 I {am} Jehovah, your Holy One, the Creator of Israel, your King.16 Thus saith Jehovah, who maketh a way in the sea, and a path in the mighty waters,17 who bringeth forth chariot and horse, army and power-they lie down together, they shall not rise; they are extinct, they are quenched as tow:18 -Remember not the former things, neither consider the ancient things:19 behold, I do a new thing; now it shall spring forth: shall ye not know it? I will even make a way in the wilderness, rivers in the waste.20 The beast of the field shall glorify me, the jackals and the ostriches; for I will give waters in the wilderness, rivers in the waste, to give drink to my people, my chosen.21 This people have I formed for myself: they shall shew forth my praise.22 -But thou hast not called upon me, Jacob; for thou hast been weary of me, O Israel:23 thou hast not brought me the small cattle of thy burnt-offerings, neither hast thou glorified me with thy sacrifices. I have not caused thee to toil with an oblation, nor wearied thee with incense.24 Thou hast bought me no sweet cane with money, neither hast thou filled me with the fat of thy sacrifices; but thou hast made me to toil with thy sins, thou hast wearied me with thine iniquities.25 -I, I {am} He that blotteth out thy transgressions for mine own sake, and I will not remember thy sins.26 Put me in remembrance, let us plead together; rehearse thine own {cause}, that thou mayest be justified.27 Thy first father hath sinned, and thy mediators have rebelled against me.28 And I have profaned the princes of the sanctuary, and have given Jacob to the ban, and Israel to reproaches.

1 Maar nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere -- hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.3 Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland; Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.4 Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.5 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.6 Ek sal sê aan die noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af,7 elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek ook gemaak het.8 Bring uit die volk wat blind is en tog oë het, en die dowes wat ore het.9 Al die nasies het saam vergader, en die volke is versamel. Wie onder hulle kan sulke dinge verkondig? En laat hulle ons die vorige dinge bekend maak! Laat hulle hul getuies bring, dat hulle in die gelyk gestel kan word; en laat hulle hoor en sê: Dit is die waarheid!10 Julle is my getuies, spreek die HERE, en my kneg wat Ek uitverkies het, sodat julle kan weet en My kan glo en insien dat dit Ek is -- voor My is geen God geformeer nie, en n My sal daar geeneen wees nie.11 Ek, Ek is die HERE, en daar is geen Heiland buiten My nie.12 k het verkondig en verlos en dit laat hoor, en daar was geen ander god onder julle nie; en julle is my getuies, spreek die HERE, en Ek is God.13 Ook van vandag af is Ek dit, en niemand red uit my hand nie; Ek werk, en wie kan dit keer?14 So sê die HERE, jou Losser, die Heilige van Israel: Om julle ontwil het Ek na Babel gestuur, en Ek sal hulle almal as vlugtelinge laat afdaal, naamlik die Chaldeërs, in die skepe waarop hulle gejuig het.15 Ek is die HERE, julle Heilige; die Skepper van Israel, julle Koning.16 So sê die HERE wat in die see 'n weg en in die sterk waters 'n pad gemaak het,17 wat waens en perde, leërmag en held laat uittrek het; tesame lê hulle, hulle sal nie opstaan nie; hulle is uitgeblus, soos 'n lamppit uitgedoof.18 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.20 Die wilde diere van die veld sal My eer, die jakkalse en die volstruise; want Ek gee waters in die woestyn, riviere in die wildernis om my volk, my uitverkorene, te laat drink.21 Die volk wat Ek vir My geformeer het, hulle sal my lof verkondig.22 Nogtans het jy My nie aangeroep, o Jakob, dat jy jou vir My sou vermoei het nie, o Israel!23 Jy het vir My nie gebring die kleinvee van jou brandoffers nie, en met jou slagoffers het jy My nie geëer nie; Ek het jou geen oorlas aangedoen met spysoffers en jou nie vermoei met wierook nie.24 Jy het vir My geen kalmoes met geld gekoop en met die vet van jou slagoffers My nie verkwik nie; maar jy het My oorlas aangedoen met jou sondes, jy het My vermoei met jou ongeregtighede.25 Ek, Ek is dit wat jou oortredinge uitdelg om My ontwil, en aan jou sondes dink Ek nie.26 Maak My indagtig; laat ons teen mekaar pleit; vertel jy, dat jy in die gelyk gestel kan word.27 Jou eerste vader het gesondig, en jou tolke het teen My oortree.28 So het Ek dan heilige vorste ontheilig en Jakob aan die banvloek oorgegee en Israel aan beskimpinge.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-