Publicidade

Isaías 54

1 Exult, thou barren, that didst not bear; break forth into singing, and shout for joy, thou that didst not travail with child: for more are the children of the desolate than the children of the married wife, saith Jehovah.2 Enlarge the place of thy tent, and let them stretch forth the curtains of thy habitations: spare not, lengthen thy cords, and strengthen thy stakes.3 For thou shalt spread abroad on the right hand and on the left; and thy seed shall possess nations, and they shall make desolate cities to be inhabited.4 Fear not, for thou shalt not be ashamed; neither be thou confounded, for thou shalt not be put to shame: for thou shalt forget the shame of thy youth, and shalt not remember the reproach of thy widowhood any more.5 For thy Maker is thy husband: Jehovah of hosts is his name, and thy Redeemer, the Holy One of Israel: the God of the whole earth shall he be called.6 For Jehovah hath called thee as a woman forsaken and grieved in spirit, and as a wife of youth, that hath been refused, saith thy God.7 For a small moment have I forsaken thee; but with great mercies will I gather thee.8 In the outpouring of wrath have I hid my face from thee for a moment; but with everlasting loving-kindness will I have mercy on thee, saith Jehovah, thy Redeemer.9 For this is {as} the waters of Noah unto me, since I have sworn that the waters of Noah should no more go over the earth: so have I sworn that I will no more be wroth with thee, nor rebuke thee.10 For the mountains shall depart, and the hills be removed; but my loving-kindness shall not depart from thee, neither shall my covenant of peace be removed, saith Jehovah, that hath mercy on thee.11 {Thou} afflicted, tossed with tempest, not comforted! Behold, I will set thy stones in antimony, and lay thy foundations with sapphires;12 and I will make thy battlements of rubies, and thy gates of carbuncles, and all thy borders of precious stones.13 And all thy children {shall be} taught of Jehovah, and great shall be the peace of thy children.14 In righteousness shalt thou be established: thou shalt be far from oppression, for thou shalt not fear; and from terror, for it shall not come near thee.15 Behold, they shall surely gather together, {but} not by me: whosoever gathereth together against thee shall fall because of thee.16 Behold, it is I who have created the smith that bloweth in the fire of coal, and that bringeth forth an instrument for his work; and I have created the destroyer to ravage.17 No weapon that is prepared against thee shall prosper; and every tongue that riseth against thee in judgment, thou shalt condemn. This is the inheritance of the servants of Jehovah; and their righteousness is of me, saith Jehovah.

1 Jubel, onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen weë gehad het nie! Want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude, sê die HERE.2 Maak die plek van jou tent wyd, en laat hulle die doeke van jou tentwonings oopspan. Verhinder dit nie! Maak jou lyne lank en slaan jou penne styf in.3 Want jy sal regs en links uitbreek, en jou nageslag sal nasies in besit neem en verwoeste stede bevolk.4 Wees nie bevrees nie, want jy sal nie beskaamd staan nie; en vrees geen skande nie, want jy sal nie nodig hê om te bloos nie; maar jy sal die skande van jou jonkheid vergeet en aan die smaad van jou weduweeskap nie meer dink nie.5 Want jou Maker is jou Man; HERE van die leërskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word.6 Want soos 'n verlate vrou en 'n bedroefde van gees het die HERE jou geroep, en soos 'n vrou uit die jeugtyd as sy versmaad was, sê jou God.7 Vir 'n klein oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferminge sal Ek jou vergader.8 In 'n uitstorting van toorn het Ek vir 'n oomblik my aangesig vir jou verberg, maar met ewige goedertierenheid ontferm Ek My oor jou, sê die HERE, jou Verlosser.9 Soos in die dae van Noag is dit vir My: soos Ek gesweer het dat die waters van Noag nie meer oor die aarde sou gaan nie, so het Ek gesweer dat Ek nie op jou toornig sal wees of jou sal dreig nie.10 Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die HERE, jou Ontfermer.11 Jy, ellendige, deur storm gejaagde, ongetrooste! Kyk, Ek lê jou stene in sierklei, en Ek grondves jou in saffiere;12 en jou borswerings maak Ek van robyne en jou poorte van karbonkels en jou hele ringmuur van edelgesteentes.13 En al jou kinders sal deur die HERE geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees.14 Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie.15 As hulle ook die aanval begin -- dit is nie uit My nie; wie jou aanval, sal oor jou val.16 Kyk, k het die smid geskape wat die koolvuur aanblaas en 'n wapen voortbring volgens sy ambag; ook het k die verderwer geskape om te verniel.17 Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê. Dit is die erfdeel van die knegte van die HERE en hulle geregtigheid wat uit My is, spreek die HERE.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-