Pular para o conteúdo
Publicidade

Tauanga 19

AFR53

Ngā Pungarehu o te Kūao Kau Uha Whero

1 I kōrero anō a Ihowā ki a Mohi rāua ko Ārona, i mea: 2 "Ko te tikanga tēnei o te ture i whakahaua e Ihowā, i mea ia: Kōrero ki ngā tama a Īharaira kia tīkina he kūao kau uha, he mea whero māu, hei te mea kāhore he nawe, kāhore he koha, ā, kāhore anō hoki i utaina ki te ioka. 3 Me hoatu e koutou ki a Ereātara, tohunga, māna ia e kawe ki waho o te puni, me patu hoki e tētahi ki tōna aroaro. 4 , ka tango a Ereātara, tohunga, i tētahi wāhi o ōna toto ki tōna maihao, kia whitu ana tāuhiuhinga i ōna toto ki te roro tonu o te tapenākara o te whakaminenga. 5 , tētahi e tahu te kau i tāna tirohanga atu; ko tōna hiako, me ōna kiko, me ōna toto, me tahu tahi me tōna paru. 6 , ka mau te tohunga ki te rākau hīta, ki te hihopa, ki te mea ngangana, ā, ka makā e ia ki waenganui o te tahunga o te kau. 7 Kātahi ka horoi te tohunga i ōna kākahu, ka horoi anō hoki i tōna kiri ki te wai, ā muri iho ka haere ki te puni, ka poke hoki te tohunga ā ahiahi noa. 8 Me te kaitahu anō, me horoi ōna kākahu ki te wai, me horoi anō tōna kiri ki te wai, ka poke hoki ia ā ahiahi noa.

9 "Ā, me āmene ngā pungarehu o te kau e tētahi tangata pokekore, ā, ka waiho i waho o te puni, i te wāhi pokekore, ka tiaki ai te whakaminenga o ngā tama a Īharaira hei wai wehenga; hei horohoro tēnā te hara. 10 Me horoi anō hoki ōna kākahu e te kaiāmene i ngā pungarehu o te kau, ka poke hoki ia ā ahiahi noa. Me waiho anō tēnā hei tikanga tūturu ngā tama a Īharaira, te manene hoki e noho manene ana i roto i a rātou."

Hei Pure i te Poke

11 "Ki te tētahi ki te tinana mate o tētahi tangata, ka poke ia, e whitu ngā . 12 Me pure ia e ia ki taua wai i te toru o ngā , ā, i te whitu o ngā ka kore ōna poke. Otiia ki te kore ia e pure i a ia i te toru o ngā , e kore ia e pokekore i te whitu o ngā . 13 Ki te tētahi ki te tinana mate o tētahi tangata kua mate, ā, kāhore e pure i a ia, e whakapokea ana e ia te tapenākara o Ihowā. Ka hātepea taua wairua i roto i a Īharaira; te mea kīhai i tāuhiuhia ki a ia te wai wehenga, ka poke anō ia; e mau ana anō ki a ia tōna poke.

14 "Ko te ture tēnei ina mate te tangata i roto i te tēneti. Ko ngā tāngata katoa e tomo ana ki te tēneti, me ngā tāngata katoa i roto i te tēneti, ka poke kia whitu ngā . 15 Ko ngā oko katoa anō e puare kau ana, kāhore nei i herea te taupoki, ka poke.

16 "Ki te hoki tētahi ki te tangata i patua ki te hoari ki waenga pārae, ki te tūpāpaku rānei, ki te wheua tangata rānei, ki te urupā rānei, ka poke ia kia whitu ngā .

17 ", te tangata poke, me tiki e rātou ētahi o ngā pungarehu o te kau i tahuna hei horohoronga ngā hara, ka riringi ai ki te wai ora, ki roto anō ki te oko. 18 , ka mau tētahi tangata pokekore ki te hihopa, ka tuku ki te wai, , ka tāuhiuhi i te tēneti me ngā oko katoa, i ngā tāngata anō hoki o reira, me te tangata i atu nei ki te wheua ki te tangata rānei i patua, ki te tūpāpaku rānei, ki te urupā rānei. 19 Me tāuhiuhi anō hoki e te tangata pokekore te tangata poke i te toru o ngā , i te whitu hoki o ngā ; ā, me pure ia e ia anō i te whitu o ngā ka horoi ai i ōna kākahu, ka horoi anō hoki i a ia ki te wai, ā, i te ahiahi ka kore te poke.

20 "Ā, ki te poke tētahi tangata, ā, kāhore e pure i a ia, ka hātepea atu taua wairua i roto i te huihui, mōna i whakapoke i te wāhi tapu o Ihowā. Kīhai te wai o te wehenga i tāuhiuhia ki a ia; he poke. 21 Ā, hei tikanga tūturu tēnei rātou.

"Me horoi ōna kākahu e te kaitāuhiuhi o te wai wehenga; ka poke anō ā ahiahi noa te tangata e ana ki te wai wehenga. 22 Ka poke anō ngā mea katoa e ai te tangata poke; ka poke anō ā ahiahi noa te wairua e ana."

Die verbranding van 'n rooi koei en die reinigingswater.

1 VERDER het die Here met Moses en Aäron gespreek en gesê:

2 Dit is die wetsinsetting wat die Here beveel het deur te : Spreek met die kinders van Israel dat hulle vir jou 'n rooi koei sonder gebrek bring waar geen liggaamsgebrek aan is, waarop geen juk gekom het nie.

3 En julle moet haar aan die priester Eleásar gee, en hulle moet haar buitekant die laer uitbring en voor hom slag.

4 En die priester Eleásar moet van haar bloed met sy vinger neem en van haar bloed sewe maal in die rigting van die voorkant van die tent van samekoms sprinkel.

5 Daarna moet hulle die koei voor sy verbrand; haar vel en haar vleis en haar bloed, saam met haar mis, moet hulle verbrand.

6 En die priester moet sederhout en hisop en skarlakendraad neem en dit binne-in die brand van die koei gooi.

7 Dan moet die priester sy klere was en sy liggaam in die water bad, en daarna mag hy in die laer kom; en die priester sal tot die aand toe onrein wees.

8 Ook die een wat haar verbrand het, moet sy klere in die water was en sy liggaam in die water bad, en hy sal tot die aand toe onrein wees.

9 En 'n rein man moet die as van die koei bymekaarmaak en buitekant die laer op 'n rein plek neersit, en dit moet vir die vergadering van die kinders van Israel bewaar word vir die reinigingswater: dit is 'n sondoffer.

10 En die een wat die as van die koei bymekaargemaak het, moet sy klere was en sal tot die aand toe onrein wees. En dit moet vir die kinders van Israel en vir die vreemdeling wat onder hulle vertoef, 'n ewige insetting wees.

11 Die een wat aan 'n dooie, enige lyk van 'n mens, raak, hy sal sewe dae lank onrein wees.

12 Op die derde dag en op die sewende dag moet hy hom daarmee ontsondig dan sal hy rein wees; maar as hy hom op die derde dag en op die sewende dag nie ontsondig nie, sal hy nie rein wees nie.

13 Elkeen wat aan 'n dooie raak, aan die lyk van 'n mens wat gesterf het, en hom nie ontsondig nie, verontreinig die tabernakel van die Here, en dié siel moet uit Israel uitgeroei word. Omdat geen reinigingswater op hom uitgegooi is nie, sal hy onrein wees; sy onreinheid is nog aan hom.

14 Dit is die wet: As iemand in 'n tent sterwe, sal elkeen wat in die tent kom en al wat in die tent is, sewe dae lank onrein wees.

15 Ook al die oop goed wat nie met 'n deksel toegebind word nie, is onrein.

16 En elkeen wat in die oop veld aan iemand raak wat deur die swaard verslaan is, of aan 'n dooie of aan 'n mens se doodsbeen of aan 'n graf, sal sewe dae lank onrein wees.

17 Vir die onreine moet hulle dan van die as neem van die sondoffer wat verbrand is, en daar vars water in 'n pot op gooi;

18 en 'n rein man moet hisop neem en dit in die water insteek en op die tent sprinkel en op al die goed en op die persone wat daar gewees het; ook op hom wat aan 'n doodsbeen of aan een wat verslaan is, of aan 'n dooie of aan 'n graf geraak het.

19 En die reine moet die onreine op die derde en op die sewende dag besprinkel en hom op die sewende dag ontsondig. Dan moet hy sy klere was en hom in die water bad, en in die aand sal hy rein wees.

20 Maar as iemand onrein word en hom nie ontsondig nie, dan moet dié siel uitgeroei word uit die vergadering, want hy het die heiligdom van die Here verontreinig: reinigingswater is op hom nie uitgegooi nie, hy is onrein.

21 En dit moet vir hulle 'n ewige insetting wees. En die een wat die reinigingswater sprinkel, moet sy klere was; en die een wat aan die reinigingswater raak, sal tot die aand toe onrein wees.

22 Ja, alles waar die onreine aan raak, sal onrein wees; en die persoon wat aan hom raak, sal tot die aand toe onrein wees.

Veja também