Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 13

OJJP

Die moord op die Galiléërs. Die toring van Silóam.

1 EN in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die Galiléërs wie se bloed Pilatus met hulle offers gemeng het.

2 En Jesus antwoord en vir hulle: Dink julle dat hierdie Galiléërs groter sondaars was as al die Galiléërs, omdat hulle sulke dinge gely het?

3 Nee, Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.

4 Of daardie agttien op wie die toring van Silóam geval en hulle gedood het dink julle dat hulle meer skuldig was as al die mense wat in Jerusalem woon?

5 Nee, Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.

Gelykenis van die onvrugbare vyeboom.

6 EN Hy het hierdie gelykenis uitgespreek: 'n Man het 'n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was, en hy het gekom en vrugte daaraan gesoek en niks gekry nie.

7 Toe hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit. Waarvoor maak hy die grond nog onvrugbaar?

8 Maar hy antwoord en vir hom: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan totdat ek om hom gespit en mis gegooi het.

9 As hy dan vrugte dra, goed; maar so nie, dan kan u hom anderjaar uitkap.

Genesing van 'n lam vrou.

10 EN Hy was besig om op die sabbat in een van die sinagoges te leer.

11 En daar was 'n vrou wat 'n gees van krankheid agttien jaar lank gehad het, en sy was inmekaargetrek en glad nie in staat om regop te kom nie.

12 En toe Jesus haar sien, roep Hy haar en : Vrou, jy is van jou krankheid verlos.

13 En Hy het haar die hande opgelê, en onmiddellik het sy regop gestaan en God verheerlik.

14 Maar die owerste van die sinagoge, wat verontwaardig was dat Jesus op die sabbat genees het, antwoord en vir die skare: Daar is ses dae waarop 'n mens behoort te werk; kom dan op dié dae en laat julle genees en nie op die sabbatdag nie.

15 Toe antwoord die Here hom en : Jou geveinsde, maak elkeen van julle nie op die sabbat sy os of esel van die krip los en lei hom weg om hom te laat drink nie?

16 Maar hierdie vrou wat 'n dogter van Abraham is, wat die Satan dink daaraan! agttien jaar lank gebind het, moes sy nie van hierdie band op die sabbatdag verlos word nie?

17 En toe Hy dit , het al sy teëstanders beskaamd geword; en die hele skare was bly oor al die heerlike dinge wat deur Hom gebeur het.

Gelykenisse van die mosterdsaad en die suurdeeg.

18 EN Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk?

19 Dit is soos 'n mosterdsaad wat 'n man geneem en in sy tuin gesaai het; en dit het gegroei en 'n groot boom geword, en die voëls van die hemel het nes gemaak in sy takke.

20 En weer het Hy gesê: Waarmee sal Ek die koninkryk van God vergelyk?

21 Dit is soos suurdeeg wat 'n vrou neem en in drie mate meel inwerk totdat dit heeltemal ingesuur is.

Die nou poort.

22 EN onderwyl Hy geleer het en op reis was na Jerusalem, het Hy stede en dorpe deurgegaan.

23 Toe iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:

24 Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.

25 Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te : Here, Here, maak vir ons oop sal Hy antwoord en vir julle : Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.

26 Dan sal julle begin : Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer.

27 En Hy sal : Ek vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!

28 Daar sal geween wees en gekners van die tande, wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sal sien, maar julle self uitgedryf buitentoe.

29 En hulle sal kom van oos en wes en van noord en suid en aansit in die koninkryk van God.

30 En daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.

Jesus word teen Herodes gewaarsku.

31 EN op dieselfde dag het sommige van die Fariseërs na Hom gekom en vir Hom gesê: Gaan weg en vertrek hiervandaan, want Herodes wil U om die lewe bring.

32 En Hy het vir hulle gesê: Gaan vertel daardie jakkals: Kyk, Ek dryf duiwels uit en maak gesond, vandag en môre, en op die derde dag is Ek klaar.

33 Maar Ek moet vandag en môre en die volgende dag verder gaan, want dit kan nie gebeur dat 'n profeet buitekant Jerusalem omkom nie.

34 Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en die wat na jou gestuur is, stenig, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak, soos 'n hen haar kuikens onder die vlerke, en julle wou nie.

35 Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat. Voorwaar Ek vir julle dat julle My sekerlik nie sal sien nie totdat die dag kom wanneer julle sal : Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!

Atgaila arba pražūtis

1 Tuo laiku Jam buvo pranešta, kad Pilotas nužudė keletą žydų Galilėjos, kai jie aukojo Jeruzalės šventykloje. 2 Ar jūs manote, kad jie buvo didesni nusidėjėliai bet kuriuos kitus žmones Galilėjos? 3 Visai ne. Ar nesuprantate, kad ir jūs žūsite, jei eisite blogais keliais ir neatsisakysite paikų įpročių ir neatsisuksite į Dievą? 4 O kaipgi tie aštuoniolika vyrų, kurie žuvo Siloamo bokštui užgriuvus ant ? Ar jie buvo patys didžiausi nusidėjėliai Jeruzalėje? 5 Visai ne. Ir jūs taip pat žūsite, jei neatgailausite."

6 Tada Jis papasakojo tokią istoriją: Žmogus sode pasodino figos medį ir eidavo žiūrėti, ar neužaugo ant jo koks vaisius, bet vis grįždavo nusivylęs. 7 Pagaliau jis liepė sodininkui medį nukirsti: laukiau tris metus, bet jis nedavė vieno figos vaisiaus! pasakė jis. Kam su juo dar vargti? Jis užima vietą, kurią mes galime kitiems tikslams panaudoti!" 8 Duokim medžiui dar vieną progą, pasakė sodininkas. Palikite dar kitiems metams, ypatingai globosiu ir gausiai tręšiu. 9 Jei kitais metais figa duos vaisių puiku, jei ne, nupjausiu!"

Jėzus vėl gydo šabo dieną

10 Vieną šeštadienį mokydamas sinagogoje, 11 Jis pastebėjo ligos išvargintą moterį, kuri aštuoniolika metų buvo susitraukusi ir negalėjo išsitiesti. 12 Pasišaukęs , Jėzus pasakė: Moterie, tu esi pagydyta nuo ligos!" 13 Jis palietė , ir ji tuojau pat išsitiesino. Kaip ji šlovino Dievą ir dėkojo Jam! 14 Bet vietos žydų vadovas, sinagogos vyresnysis, supyko todėl, kad Jėzus gydė šeštadienį. Savaitė turi šešias darbo dienas! rėkė jis miniai. Tomis dienomis tegu ateina gydytis, bet tik ne šeštadienį!" 15 Viešpats atsakė: Tu veidmainy! Ar tu šeštadienį nedirbi! Ar neatriši tvartuose gyvulių nuo ėdžių, ar nenuvedi vandens atsigerti šeštadienį? 16 Ar negerai darau vien dėl to, kad šiandien šeštadienis, juk išgelbsčiu šią žydų moterį velnio vergijos, kurioje jis laikė aštuoniolika metų?" 17 Jo priešai susigėdo. Ir visi žmonės džiaugėsi nuostabiais dalykais, kuriuos Jis padarė.

Palyginimas apie garstyčios grūdą ir mieles

18 Dabar Jis pradėjo jiems aiškinti apie Dievo karalystę: Kokia yra Dievo karalystė? Jis paklausė. apie galiu pasakyti? 19 Ji panaši į mažą garstyčios grūdą, pasodintą sode; jis greitai išauga į aukštą krūmą ir paukščiai gyvena jo šakose.

20,21 Ji panaši į mieles, įminkytas tešlon, kurios kyla nematomai, kol visa tešla iškyla ir palengvėja."

Siauros durys

22 Jis keliavo į Jeruzalę, pakeliui sakydamas pamokslus miestuose bei kaimuose. 23 Kažkas paklausė: Ar tik keletas išsigelbės?" Ir Jis atsakė: 24,25 Durys į dangų siauros. Stenkitės įeiti, nes po to, kai šeimos galva užrakins duris, bus per vėlu. Jei tada stovėsite lauke ir belsitės maldaudami: Viešpatie, atverk mums duris", Jis atsakys: jūsų nepažįstu." 26 Bet mes valgėme su Tavimi ir Tu mokei gatvėse", jūs pasakysite. 27 O Jis atsakys: Sakau jums, jūsų nepažįstu. Jūs negalite čia įeiti dėl savo kaltės. Eikite lauk!"

28 Ten bus didelis verksmas ir dantų griežimas, kai jūs būsite lauke ir matysite Abraomą, Izaoką, Jokūbą ir visus pranašus Dievo karalystėje, 29 nes žmonės ateis ten viso pasaulio. 30 Tai įsidėmėkite: kurie dabar niekinami, tada bus labai vertinami, ir daug , kurie dabar šlovinami, tada bus mažiausiai pagerbti."

Jėzus liūdi dėl Jeruzalės

31 Po kelių minučių keli fariziejai Jam pasakė: Eik čia, jei nori likti gyvas, nes karalius Erodas Tave seka." 32 Jėzus atsakė: Eik ir pasakyk tam lapei, kad ir toliau išvarinėsiu demonus ir darysiu stebuklus, gydydamas 33 šiandien, rytoj ir poryt. Juk Dievo pranašas turi mirti tik Jeruzalėje.

34 O Jeruzale, Jeruzale! Mieste, žudantis pranašus! Mieste, akmenimis užmušąs tuos, kurie siųsti tau padėti. Kaip dažnai norėjau surinkti tavo vaikus į krūvą, kaip višta savo viščiukus po sparnais, bet tu neleidai. 35 O dabar jūsų namai palikti bei apleisti. Ir jūs Manęs nebepamatysite, kol nepasakysite: Pasveikintas, kuris ateina Viešpaties vardu."

Veja também