Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 6

OJJP

Jesus is Here van die sabbat.

1 EN op die tweede eerste sabbat het Hy deur die gesaaides geloop, en sy dissipels het die are gepluk en met hulle hande uitgevrywe en geëet.

2 Toe sommige van die Fariseërs vir hulle: Waarom doen julle wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie?

3 En Jesus antwoord en vir hulle: Het julle dan nie gelees wat Dawid gedoen het nie toe hy honger gehad het, hy en die wat by hom was

4 hoe hy in die huis van God gegaan en die toonbrode geneem en geëet het, en ook aan die wat by hom was, gegee het, wat hulle nie geoorloof was om te eet nie, maar net vir die priesters alleen?

5 Toe Hy vir hulle: Die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.

Genesing van die man met die verdorde hand.

6 EN op 'n ander sabbat het Hy in die sinagoge gegaan en geleer. En daar was 'n man, en sy regterhand was uitgedor.

7 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het Hom in die oog gehou, of Hy op die sabbat gesond maak, sodat hulle 'n aanklag teen Hom kon vind.

8 Maar Hy het hulle gedagtes geken en vir die man met die verdorde hand gesê: Staan op hier in hul midde. En hy het opgestaan.

9 Toe Jesus vir hulle: Ek sal aan julle 'n vraag stel: wat is geoorloof op die sabbat om goed te doen of kwaad te doen; om 'n lewe te red of óm te bring?

10 En nadat Hy almal rondom aangekyk het, Hy vir die man: Steek jou hand uit! En hy het dit gedoen; en sy hand is herstel, gesond soos die ander een.

11 En hulle is met uitsinnigheid vervul en het met mekaar gepraat wat hulle aan Jesus sou doen.

Kiesing van die twaalf.

12 EN Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot God deurgebring.

13 En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy apostels genoem het:

14 Simon wat Hy Petrus genoem het, en Andréas, sy broer; Jakobus en Johannes; Filippus en Bartholoméüs;

15 Matthéüs en Thomas; Jakobus, die seun van Alféüs, en Simon wat Yweraar genoem word;

16 Judas, die seun van Jakobus, en Judas Iskáriot, wat die verraaier geword het.

Die bergrede.

17 EN Hy het met hulle afgeklim en op 'n gelyk plek gaan staan, en daar was 'n skare van sy dissipels en 'n groot menigte van die volk van die hele Judéa en Jerusalem en die kusstreek van Tirus en Sidon af,

18 wat gekom het om Hom te hoor en van hulle kwale genees te word; en die wat gekwel was deur onreine geeste, is ook genees.

19 En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak.

20 Toe slaan Hy sy op oor sy dissipels en : Salig is julle, armes, want aan julle behoort die koninkryk van God.

21 Salig is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. Salig is julle wat nou ween, want julle sal lag.

22 Salig is julle wanneer die mense julle haat, en wanneer hulle julle verstoot en beledig en jul naam weggooi soos iets wat sleg is, ter wille van die Seun van die mens.

23 Wees bly in daardie dag en spring op, want kyk, julle loon is groot in die hemel, want hulle vaders het net so aan die profete gedoen.

24 Maar wee julle, rykes, want julle het jul troos weg.

25 Wee julle wat vol is, want julle sal honger ly. Wee julle wat nou lag, want julle sal treur en ween.

26 Wee julle wanneer al die mense goed van julle praat, want hulle vaders het net so aan die valse profete gedoen.

27 Maar Ek vir julle wat luister: Julle moet jul vyande liefhê en goed doen aan die wat vir julle haat.

28 Seën die wat vir julle vervloek, en bid vir die wat julle beledig.

29 Aan hom wat jou op die wang slaan, moet jy ook die ander een aanbied; en aan hom wat jou bo-kleed neem, moet jy ook die onderkleed nie weier nie.

30 Maar gee aan elkeen wat jou iets vra, en eis jou goed nie terug van hom wat dit neem nie.

31 En soos julle wil dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen.

32 En as julle dié liefhet wat vir julle liefhet, watter dank het julle? Want die sondaars het ook dié lief wat vir hulle liefhet.

33 En as julle goed doen aan die wat aan julle goed doen, watter dank het julle? Want die sondaars doen ook dieselfde.

34 En as julle leen aan dié van wie julle hoop om terug te ontvang, watter dank het julle? Want die sondaars leen ook aan die sondaars, om net soveel terug te ontvang.

35 Maar julle moet jul vyande liefhê en goed doen en leen sonder om iets terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die ondankbares en slegtes.

36 Wees dan barmhartig, soos julle Vader ook barmhartig is.

37 En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.

38 Gee, en aan julle sal gegee word. 'n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.

39 En Hy het vir hulle 'n gelykenis uitgespreek: 'n Blinde kan tog nie 'n blinde lei nie! Sal hulle nie altwee in die sloot val nie?

40 'n Leerling is nie bo sy meester nie; maar elkeen wat volleerd is, sal soos sy meester wees.

41 En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk wat in jou eie oog is, merk jy nie op nie?

42 Of hoe kan jy vir jou broeder : Broeder, laat my toe om die splinter wat in jou oog is, uit te haal, terwyl jy self die balk wat in jou oog is, nie sien nie? Geveinsde, haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter wat in jou broeder se oog is, uit te haal.

43 Want dit is nie 'n goeie boom wat slegte vrugte dra nie, en ook nie 'n slegte boom wat goeie vrugte dra nie.

44 Want elke boom word geken aan sy eie vrugte. Van dorings pluk 'n mens tog nie vye nie, en 'n mens sny ook nie druiwe van 'n doringbos nie.

45 Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek nie?

47 Elkeen wat na My toe kom en na my woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy is.

48 Hy is soos 'n man wat 'n huis bou, wat gegrawe en diep ingegaan en die fondament op die rots gelê het; en toe die vloedwater kom en die stroom teen daardie huis losbreek, kon hy dit nie beweeg nie, omdat sy fondament op die rots was.

49 Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos 'n man wat 'n huis sonder fondament op die grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik geval, en die instorting van daardie huis was groot.

Šabo Viešpats

1 Vieną šeštadienį eidami per kviečių lauką, Jėzus ir Jo mokiniai skynė varpas ir, sutrynę rankomis, valgė grūdus. 2 Tuomet keletas fariziejų sakė: Toks elgesys prieštarauja įstatymams! Tavo mokiniai skina varpas, o žydų įstatymas draudžia dirbti šeštadienį." 3 Jėzus atsakė: Ar neskaitote Šventojo Rašto? Ar niekad neskaitėte, darė karalius Dovydas, kai jis ir jo vyrai buvo alkani? 4 Jis nuėjo į šventyklą, paėmė duonos, skirtos Viešpačiui, ir nors tai įstatymo laužymas valgė ir dalijosi su kitais." 5 Ir dar Jėzus pridūrė: Mano valioje šeštadienio įstatymai."

6 Kitą šeštadienį Jis mokė sinagogoje, o ten buvo žmogus, kurio dešinioji ranka buvo padžiūvusi. 7 Rašto žinovai ir fariziejai atidžiai stebėjo, ar Jis gydys žmogų dieną, nes buvo šeštadienis. Jie troško rasti kaltinimų. 8 Kaip gerai Jėzus suprato mintis! Jis tik pasakė vyrui su padžiūvusia ranka: Ateik, atsistok į vidurį, kad visi matytų." Taip tasai ir padarė. 9 Tada Jėzus kreipėsi į fariziejus: Tad klausiu jus, ar dera šeštadienį daryti gera ar pikta? Gelbėti gyvybę ar sunaikinti?" 10 Apžvelgęs juos visus, Jis tarė vyrui: Ištiesk ranką." Tas ištiesė, ir ranka visiškai pasveiko. 11 Dėl to Jėzaus priešai siuto pykčio ir sumanė nužudyti.

Dvylika apaštalų

12 Netrukus Jėzus išėjo į kalnus ir meldėsi ten visą naktį. 13 Auštant sukvietė visus Savo pasekėjus ir išsirinko dvylika artimiausiųjų mokinių būrelį. (Jie buvo paskirti Jo apaštalais, o dar kitaip misionieriais.) 14-16 Štai vardai: Simonas (kurį Jis dar vadino Petru), Andriejus (Simono brolis), Jokūbas, Jonas, Pilypas, Baltramiejus, Matas, Tomas, Jokūbas (Alfiejaus sūnus), Simonas (zelotų grupės narys), Judas (Jokūbo sūnus), Judas Iskarijotas (kuris vėliau išdavė).

Palaiminimai ir įspėjimai

17,18 Nusileidę nuo kalno šlaito, jie stovėjo greta Jėzaus drauge su kitais Jo sekėjais didelėje lygumoje apsupti minios. Žmonės ėjo visos Judėjos ir Jeruzalės, nuo tolimų Tyro ir Sidono šiaurinių pakrančių paklausyti Jo ar išsigydyti. Jis išvarė ir daug piktųjų dvasių. 19 Kiekvienas stengėsi paliesti, nes tokiu būdu žmonės išgydavo.

20 Tada Jis pasisuko į mokinius ir prabilo: Kokie palaiminti jūs, beturčiai, nes Dievo karalystė yra jūsų! 21 Palaiminti ir jūs, alkstantieji, nes būsite pasotinti! Palaiminti, kurie verkiate, nes ateis laikas, kai juoksitės džiaugsmo! 22 Kokia laimė, kai kiti jūsų neapkenčia, atstumia jus, įžeidinėja ir šmeižia dėl to, kad jūs su Manimi! 23 Džiaukitės, kad šitaip atsitinka! Linksminkitės, nes jūsų laukia didelis atpildas danguje. Jūs būsite tarp gerų žmonių; taip buvo elgiamasi ir su senaisiais pranašais."

24 Tačiau kokios kančios laukia turtingųjų! Savo vienintelę laimę jie jau patiria čia. 25 Jie nusipenėję ir turtingi dabar, bet laukia baisus badmetis. nerūpestingas juokas būsimo skausmo ženklas. 26 Ir koks nusivylimas laukia , kuriuos dabar šlovina minia, netikrus pranašus ji visuomet šlovindavo."

Priešų meilė

27 Klausykite visi! Mylėkite priešus. Darykite gera tiems, kurie jūsų nekenčia. 28 Melskite laimės tiems, kurie jus keikia, laiminkite tuos, kurie jus persekioja. 29 Jei kas smogia jums į vieną žandą, leiskite trenkti ir į kitą. Jei kas reikalauja jūsų apsiausto, atiduokite jam ir savo marškinius. 30 Duokite, turite, kiekvienam, kuris tik paprašo jūsų, ir kai kas nors jūsų atimama, nesirūpinkite, kaip tai susigrąžinti. 31 Elkitės su kitais taip, kaip norėtumėte, kad kiti su jumis elgtųsi. 32 Negi manote, jog esate nusipelnę, jei mylite tik tuos, kurie jus myli? Net bedieviai taip daro. 33 Ir jei darote gera tik tiems, kurie jums geri, argi tai nuostabu? Taip daro ir nusidėjėliai. 34 Ir jei skolinate pinigus tik tiems, kurie gali grąžinti skolą, koks jūsų nuopelnas? Juk ir didžiausi savanaudžiai nusidėjėliai skolina saviesiems, žinodami, kad skolą grąžins! 35 Mylėkite priešus! Darykite jiems gera. Ir nesisielokite, jei tuo pačiu neatsilygins. Tada dangaus atpildas jums bus labai didelis, ir jūs būsite tikri Dievo vaikai, nes Viešpats gailestingas ir nedėkingiesiems, ir piktiesiems."

Kitų teisimas

36 Stenkitės mylėti taip, kaip ir jūsų Tėvas. 37 Nekritikuokite ir nesmerkite, nes patys būsite pasmerkti. Būkite kantrūs su kitais tada ir jie bus kantrūs su jumis. 38 Jei jūs duosite, ir jums bus duota. Jūsų dovana grįš su kaupu. Kokiu saiku seikėsite, tuo pačiu saiku ir jums bus atseikėta."

39 Štai keletas palyginimų, kuriuos Jėzus vartojo Savo pamoksluose: Kaip gali aklas žmogus vesti aklą? Jis įkris į duobę ir įtrauks kitą su savimi. 40 Kaip gali mokinys žinoti daugiau savo mokytoją? Bet jei jis daug padirbės, gali tiek pat išmokti. 41 Kodėl matai krislą kito akyje, jo mažą klaidą, tačiau nepastebi rąsto savo akyje? 42 Kaip tu gali sakyti jam: Broli, išimsiu krislą tavo akies", kai savo akyje nematai rąsto? Veidmainy! Pirma išmesk rąstą savo akies, tada galbūt galėsi išimti krislą brolio akies!"

Medis ir jo vaisiai

43 Geras medis neveda blogų vaisių, kaip ir menkas medis neveda gerų vaisių. 44 Medį pažinsi pagal vaisių, kurį jis veda. Figos niekada neaugs ant uosių, ar vynuogės ant erškėčių. 45 Geras žmogus daro gerus darbus geros širdies. Blogo žmogaus blogi darbai sklinda širdyje slypinčio blogio. Kas tik yra širdyje, atsispindi žmogaus kalboje."

Protingi ir kvaili statytojai

46 Taigi kodėl vadinate Mane Viešpačiu ir nedarote, sakau?

47 Tačiau kiekvienas, kuris ateina ir klauso Mano žodžio bei Man paklūsta, 48 panašus į žmogų, statantį namą ant tvirto pamato, kuris yra ant tvirtos uolos. Kai potvynio vandenys pakils ir atsimuš į namą, jis tvirtai stovės, nes tvirtai pastatytas.

49 Bet tie, kurie klausosi ir nepaiso Manęs, panašūs į žmogų, statantį namą be pamato. Kai potvynis apsemia namą, jis pavirsta į griuvėsių krūvą."

Veja também