Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 22

OJJP

1 EN die fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby.

2 En die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle Hom kon ombring, want hulle het die volk gevrees.

3 En die Satan het in Judas gevaar, wat Iskáriot genoem word en wat uit die getal van die twaalf was.

4 Toe het hy gegaan en met die owerpriesters en hoofde beraadslaag hoe hy Hom aan hulle kon oorlewer.

5 En hulle was bly en het met hom ooreengekom om hom geld te gee.

6 En hy het toegestem en na 'n goeie geleentheid gesoek om Hom sonder oproer aan hulle oor te lewer.

Die laaste paasfees. Die heilige nagmaal.

7 EN die dag van die ongesuurde brode het gekom waarop die pasga geslag moes word.

8 Toe stuur Hy Petrus en Johannes en : Gaan berei die pasga vir ons, dat ons dit kan eet.

9 En hulle vir Hom: Waar wil U moet ons dit berei?

10 En Hy antwoord hulle: Kyk, as julle in die stad ingaan, sal 'n man julle ontmoet wat 'n kruik water dra; volg hom na die huis waar hy ingaan.

11 En julle moet vir die eienaar van die huis : Die Meester vra u waar is die kamer waar Ek die pasga met my dissipels kan eet?

12 En hy sal julle 'n groot bovertrek wys wat reggemaak is; daar moet julle dit berei.

13 En hulle het gegaan en dit gevind soos Hy vir hulle gesê het, en die pasga berei.

14 En toe die uur kom, het Hy aan tafel gegaan en die twaalf apostels saam met Hom.

15 En Hy vir hulle: Ek het baie sterk daarna verlang om hierdie pasga met julle te eet voordat Ek ly.

16 Want Ek vir julle: Ek sal sekerlik nie meer daarvan eet voordat dit in die koninkryk van God vervul is nie.

17 En toe Hy 'n beker geneem het, dank Hy en : Neem dit en deel dit onder julle.

18 Want Ek vir julle: Ek sal sekerlik nie drink van die vrug van die wynstok voordat die koninkryk van God gekom het nie.

19 Daarop neem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en : Dit is my liggaam wat vir julle gegee word; doen dit tot my gedagtenis.

20 Net so neem Hy ook die beker die maaltyd en : Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.

21 Maar kyk, die hand van hom wat My verraai, is by My aan tafel.

22 Die Seun van die mens gaan wel heen volgens wat bepaal is, maar wee daardie man deur wie Hy verraai word!

23 Toe begin hulle onder mekaar te vra wie van hulle dit tog kon wees wat dit sou doen.

Die grootste sal die kleinste wees.

24 EN daar het ook twis onder hulle ontstaan oor wie van hulle die grootste geag moet wees.

25 En Hy het vir hulle gesê: Die konings van die nasies heers oor hulle, en die wat gesag voer oor hulle, word weldoeners genoem.

26 Maar so moet julle nie wees nie; maar die oudste onder julle moet word soos die jongste, en wie 'n leier is, soos een wat dien.

27 Want wie is groter: die een wat aan tafel is, of die een wat dien? Is dit nie hy wat aan tafel is nie? Maar Ek is onder julle soos een wat dien.

28 En dit is julle wat altyddeur by My gebly het in my versoekinge.

29 En Ek beskik vir julle 'n koninkryk soos my Vader dit vir My beskik het,

30 sodat julle kan eet en drink aan my tafel in my koninkryk en op trone sit om die twaalf stamme van Israel te oordeel.

Petrus word gewaarsku.

31 EN die Here : Simon, Simon, kyk, die Satan het vurig begeer om julle soos koring te sif.

32 Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk.

33 En hy het vir Hom gesê: Here, ek is gereed om saam met U selfs in die gevangenis en in die dood te gaan.

34 Maar Hy antwoord: Ek vir jou, Petrus, die haan sal vannag nie kraai voordat jy drie maal geloën het dat jy My ken nie.

Die twee swaarde.

35 EN Hy vir hulle: Toe Ek julle uitgestuur het sonder beurs en reissak en skoene, het julle iets kortgekom? En hulle antwoord: Niks nie.

36 Toe Hy vir hulle: Maar nou, wie 'n beurs het, laat hom dit neem en so ook die reissak; en wie dit nie het nie, moet sy kleed verkoop en 'n swaard koop.

37 Want Ek vir julle dat dit wat geskrywe is, nog aan My vervul moet word: En Hy is saam met misdadigers gereken. Want ook aan die dinge wat betrekking het op My, kom daar 'n einde.

38 Hulle vir Hom: Here, kyk hier is twee swaarde. En Hy antwoord hulle: Dit is genoeg.

Jesus in Getsémané.

39 EN Hy het vertrek en volgens gewoonte na die Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg.

40 En toe Hy op die plek kom, Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie.

41 En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as 'n mens met 'n klip kan gooi, en neergekniel en gebid

42 en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied!

43 En 'n engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom versterk.

44 En toe Hy in 'n sware stryd kom, het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die grond val.

45 Toe staan Hy van die gebed op en kom by sy dissipels en vind hulle aan die slaap van droefheid.

46 En Hy vir hulle: Wat slaap julle? Staan op en bid, dat julle nie in versoeking kom nie.

Jesus word gevange geneem.

47 EN terwyl Hy nog spreek, kom daar 'n skare; en hy wat Judas genoem word, een van die twaalf, het voor hulle uit geloop en nader gekom na Jesus om Hom te soen.

48 En Jesus vir hom: Judas, verraai jy die Seun van die mens met 'n kus?

49 En toe die wat rondom Hom was, sien wat gaan gebeur, hulle vir Hom: Here, moet ons met die swaard slaan?

50 En een van hulle het die dienskneg van die hoëpriester getref en sy regteroor afgekap.

51 Maar Jesus het geantwoord en gesê: Hou op, dit is genoeg! En Hy het sy oor aangeraak en hom gesond gemaak.

52 Toe Jesus vir die owerpriesters en hoofde van die tempel en ouderlinge wat teen Hom gekom het: Het julle uitgetrek soos teen 'n rower met swaarde en stokke?

53 Dag vir dag was Ek saam met julle in die tempel, en julle het nie die hande teen My uitgesteek nie. Maar dit is julle uur en die mag van die duisternis.

Petrus verloën Jesus.

54 EN hulle het Hom gevange geneem en weggelei en Hom gebring in die huis van die hoëpriester. En Petrus het van ver af gevolg.

55 En toe hulle 'n vuur in die middel van die binneplaas van die paleis gemaak en bymekaar gaan sit het, het Petrus onder hulle gesit.

56 En 'n diensmeisie het hom daar by die vuur sien sit; en nadat sy hom vas aangekyk het, sy: Hierdie man was ook saam met Hom.

57 Maar hy het Hom verloën en gesê: Vrou, ek ken Hom nie.

58 En kort daarna sien iemand anders hom en : Jy is ook een van hulle. Maar Petrus : Man, ek is nie.

59 En verloop van omtrent een uur het 'n ander een dit verseker en gesê: Sowaar, hierdie man was ook saam met Hom, want hy is ook 'n Galiléër.

60 Maar Petrus antwoord: Man, ek weet nie wat jy nie. En onmiddellik, terwyl hy nog praat, het die haan gekraai.

61 En die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk, en Petrus het die woord van die Here onthou wat Hy vir hom gesê het: Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën.

62 En Petrus het buitentoe gegaan en bitterlik geween.

Jesus voor die Sánhedrin.

63 EN die manne wat Jesus gevange gehou het, het Hom bespot en geslaan.

64 En hulle het Hom geblinddoek en Hom in die aangesig geslaan en Hom gevra en gesê: Profeteer wie dit is wat U geslaan het.

65 En baie ander dinge het hulle lasterlik teen Hom gespreek.

66 En toe dit dag word, het die oudstes van die volk die owerpriesters en skrifgeleerdes vergader en Hom voor hulle Raad gebring

67 en gesê: As U die Christus is, vir ons. En Hy antwoord hulle: As Ek vir u , sal u tog nie glo nie.

68 En as Ek vra, sal u My tog nie antwoord of loslaat nie.

69 Van nou af sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van die krag van God.

70 En hulle almal: Is U dan die Seun van God? En Hy antwoord hulle: U dat Ek dit is.

71 Daarop hulle: Wat het ons nog getuienis nodig! Want ons het dit self uit sy mond gehoor.

Judas sutinka išduoti Jėzų

1 Pagaliau artėjo Velykų šventė žydų iškilmės, kai valgoma tik nerauginta duona. 2 Aukštieji kunigai ir kiti religijos vadovai šurmuliavo, rengdamiesi nužudyti Jėzų, bet ir nesukelti maišto. To jie labai bijojo.

3 Tada šėtonas įėjo į Judą Iskarijotą, kuris buvo vienas dvylikos mokinių, 4 ir jis nuėjo pas aukštuosius kunigus, vadus bei šventyklos sargus aptarti, kaip geriausiai išduoti Jėzų. 5 Jie, žinoma, džiaugėsi sužinoję, kad Judas pasiruošęs padėti, ir pažadėjo jam atlyginimą. 6 Judas ieškojo progos, kaip tyliai, niekam nematant, suimti Jėzų.

Paskutinė vakarienė

7 Atėjo Velykų iškilmių diena. Buvo paskerstas Velykų avinėlis ir valgomas su nerauginta duona. 8 Jėzus pirma pasiuntė Petrą ir Joną, kad surastų vietą ir paruoštų Velykų valgį. 9 Kur nori, kad mes eitume?" klausė jie. 10 Ir Jis atsakė: Vos tik įeisite į Jeruzalę, pamatysite žmogų, nešanti vandens ąsotį. Sekite, į kuriuos namus jis įeis, 11 ir pasakykite žmogui, kuris ten gyvena: Mūsų Mokytojas liepė, kad jūs parodytumėte svečių kambarį, kur Jis galės valgyti Velykų vakarienę su Savo mokiniais." 12 Jis nusives jus į viršų, į didelį mums skirtą kambarį. Tai ir bus ta vieta. Eikite pirma ir paruoškite ten valgį." 13 Išėję į miestą, jie rado viską, kaip Jėzus buvo sakęs, ir parengė Velykų vakarienę.

14 Tada atvyko Jėzus su kitais mokiniais ir kartu susėdo prie stalo. 15 Jis pasakė: didžiai laukiau šios valandos, trokšdamas valgyti šį Velykų valgį su jumis prieš Savo kančių pradžią. 16 Nes jums dabar sakau: Daugiau su jumis nebevalgysiu šio maisto, kol jo reikšmė neatsiskleis Dievo karalystėje." 17 Tada, paėmęs vyno taurę ir sukalbėjęs padėkos maldą, Jis tarė: Imkite ir dalinkitės tarp savęs. 18 Nes nebegersiu vyno, kol ateis Dievo karalystė." 19 Tada Jis paėmė riekę duonos, sukalbėjo padėkos maldą, laužė ir davė apaštalams, tardamas: Tai yra Mano kūnas, kuris jus atiduodamas. Imkite ir valgykite Mano atminimui." 20 Lygiai taip po vakarienės Jis paėmė taurę, sakydamas: Ši taurė yra Naujoji Sandora Mano kraujyje, kuris jus išliejamas.

21 Čia, tarp mūsų, sėdintis kaip draugas prie stalo yra žmogus, kuris mane išduos. 22 privalau mirti. Tai Dievo sumanymo dalis. Bet didis siaubas laukia to, kuris Mane išduos."

23 Tada mokiniai stebėjosi, kas galėtų padaryti tokį dalyką.

24 Ir jie pradėjo tarp savęs ginčytis, kuris bus aukščiausias besiartinančioje karalystėje. 25 Jėzus jiems tarė: Šiame pasaulyje karaliai nurodinėja tarnams, o tarnai neturi galimybės pasirinkti. 26 Bet jums vadovaus Tas, kuris geriausiai jums tarnauja. 27 Visame pasaulyje mokytą prie stalo aptarnauja jo tarnai. Tik ne čia! Nes esu jūsų tarnas. 28 Nepaisant to, jūs likote Man ištikimi tomis baisiomis dienomis. 29 Kadangi Mano Tėvas skyrė Man karalystę, duodu jums teisę 30 valgyti ir gerti prie Mano stalo toje karalystėje. Jūs sėdėsite sostuose, teisdami dvylika Izraelio giminių.

31 Simonai, Simonai, šėtonas prašė jus atiduoti ir persijoti tarsi kviečius, 32 bet meldžiausi tave, kad tavo tikėjimas visiškai nežlugtų. Taigi, kai tu atgailausi savo nuodėmes ir vėl į Mane atsisuksi, sustiprink ir atstatyk savo brolių tikėjimą." 33 Simonas pasakė: Viešpatie, pasiruošęs eiti su Tavimi į kalėjimą ir net mirti su Tavimi." 34 Bet Jėzus atsakė: Petrai, leisk man kai tau pasakyti. Šią naktį, dar gaidžiui nepragydus, tu Manęs išsiginsi tris kartus, tvirtindamas, kad nepažįsti."

35 Tada Jėzus paklausė: Kai jus išsiunčiau skelbti gerosios naujienos, jūs neturėjote pinigų, krepšio ir atliekamų drabužių, kaip jūs tada vertėtės?" Puikiai!" jie atsakė. 36 Bet dabar pasiimkite krepšį, jei turite, ir pinigų. Ir jei neturite kalavijo, geriau parduokite drabužius ir nusipirkite . 37 Nes atėjo laikas, kai išsipildys toji pranašystė apie Mane: Jis bus pasmerktas kaip nusikaltėlis." Taip išsipildys viskas, kas pranašų apie Mane parašyta." 38 Mokytojau, jie sakė, mes turime du kalavijus su savimi." Pakanka!" Jis atsakė.

Jėzus meldžiasi ant Alyvų kalno

39 Tada, lydimas mokinių, Jis išėjo viršutiniame aukšte esančio kambario ir kaip paprastai nuėjo į Alyvų kalną. 40 Ten Jis jiems tarė: Melskite Dievą, kad pagundos jūsų nenugalėtų."

41 Jis nuėjo toliau, maždaug per akmens metimą, atsiklaupė ir ėmė melstis šiais žodžiais: 42 Tėve, jei nori, atimk Manęs šią baisią taurę, bet noriu, kad pildytųsi Tavo valia, o ne Mano." 43 Tada dangaus pasirodė angelas, nes Jėzų buvo apėmusi tokia dvasios kančia, kad Jis, 44 vis karščiau melsdamasis, pradėjo prakaituoti krauju ir vis didesni lašai krito ant žemės.

45 Pagaliau Jis vėl atsistojo ir grįžo pas mokinius, bet rado juos miegančius, prislėgtus liūdesio. 46 Miegate! pasakė. Kelkitės! Melskite Dievą, kad gundomi nesukluptumėte!"

Jėzaus suėmimas

47 Jam bekalbant, prisiartino minia, vedama Judo, vieno dvylikos apaštalų. Judas priėjo prie Jėzaus ir pabučiavo į skruostą draugiškai sveikindamas. 48 Bet Jėzus pasakė: Judai, savo pabučiavimu tu išduodi Žmogaus Sūnų?" 49 Kiti mokiniai pamatę, kas gali įvykti, sušuko: Mokytojau, ar mes kovosim? Mes atsinešėme kalavijus!" 50 Vienas puolė aukštojo kunigo tarną ir nukirto jam dešinę ausį. 51 Bet Jėzus pasakė: Daugiau nesipriešinkite." Jis palietė vietą, kur buvo žmogaus ausis, ir išgydė .

52 Tada Jėzus kreipėsi į šventyklos aukštuosius kunigus, apsaugos viršininkus ir seniūnus, religijos vadovus, kurie buvo minios priekyje: Ar koks plėšikas, kad jūs išėjote Manęs suimti ginkluoti kalavijais ir vėzdais? 53 Kodėl jūs Manęs nesuėmėte šventykloje? ten būdavau kiekvieną dieną. Bet dabar atėjo jūsų metas kai siautėja šėtono jėga."

Petras išsigina Jėzaus

54 Jie sugavo ir nuvedė į aukščiausiojo kunigo rūmus, o Petras sekė tolo. 55 Kareiviai kieme susikūrė ugnį ir susėdo ratu pasišildyti. Ten prie prisijungė Petras. 56 Viena tarnaitė pastebėjo laužo šviesoje ir pradėjo įdėmiai apžiūrinėti. Pagaliau ji prašneko: Šis žmogus buvo su Jėzumi!" 57 Petras išsigynė, sakydamas: Moteriške, Jo net nepažįstu!" 58 Netrukus kažkas kitas pažvelgė į ir pasakė: Tu greičiausiai esi ." tu, žmogau", atsakė Petras. 59 Maždaug po valandos dar kažin kas ėmė atkakliai tvirtinti: žinau, šis vyrukas yra vienas Jėzaus mokinių, nes abu Galilėjos." 60 Bet Petras pasakė: Žmogau, nežinau apie tu kalbi." Jam bekalbant pragydo gaidys. 61 Tuomet Jėzus atsigręžęs pažvelgė į Petrą. Tada Petras atsiminė, Jis buvo pasakęs: Dar gaidžiui nepragydus, rytoj tu tris kartus Manęs išsiginsi." 62 Petras išėjo kiemo karčiai verkdamas.

Sargybiniai išjuokia Jėzų

63 Dabar Jėzų saugantys kareiviai pradėjo jo tyčiotis. 64 Jie užrišo Jam akis, mušė kumščiais ir klausė: Kas šį sykį Tave užgavo, pranaše?" 65 Jie visaip įžeidinėjo.

Jėzus pas Pilotą ir Erodą

66 Kitą rytą, auštant, susirinko žydų Aukščiausiasis teismas, taip pat religinė valdžia. Jėzų išvedė prieš Tarybą 67 ir liepė pasakyti, ar Jis tebetvirtina esąs Mesijas, ar ne. Bet Jis atsakė: Jeigu jums pasakysiu, jūs nepatikėsite 68 arba neleisite Man išdėstyti reikalo. 69 Bet greitai ateis laikas, kai , Mesijas, sėdėsiu soste šalia Visagalio Dievo." 70 Jie visi šaukė: Tada Tu tvirtini esąs Dievo Sūnus?" Jis atsakė: Taip, esu." 71 Kam mums reikia kito įrodymo? šaukė jie. Juk mes patys girdėjome taip sakant."

Veja também