Pular para o conteúdo
Publicidade

Atos 10

OJJP

Die hoofman Cornelius.

1 EN daar was in Cesaréa 'n man met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling.

2 Hy met sy hele huis was vroom en godvresend en het baie aalmoese aan die volk gegee en was altyddeur in die gebed tot God.

3 Hy het duidelik in 'n gesig omtrent die negende uur van die dag 'n engel van God na hom sien inkom en vir hom : Cornelius!

4 En hy het die op hom gehou en vol vrees gesê: Wat is dit, my heer? Toe antwoord hy hom: Jou gebede en jou aalmoese het voor God in gedagtenis gekom.

5 Stuur dan nou manne na Joppe en laat vir Simon haal wat ook Petrus genoem word.

6 Hy is tuis by 'n sekere Simon, 'n leerlooier, wie se huis by die see is. Hy sal jou wat jy moet doen.

7 En toe die engel wat met Cornelius gespreek het, weg was, roep hy twee van sy huisbediendes en 'n vroom soldaat van die wat altyd by hom was,

8 en vertel hulle alles en stuur hulle na Joppe.

9 En die volgende dag, terwyl hulle op pad was en naby die stad kom, het Petrus omtrent die sesde uur op die dak geklim om te bid;

10 en hy het baie honger geword en wou eet; en terwyl hulle besig was om klaar te maak, het daar 'n verrukking van sinne oor hom gekom:

11 hy sien die hemel geopend en 'n voorwerp soos 'n groot laken na hom afdaal, wat aan die vier hoeke vasgebind is en op die aarde neergelaat word.

12 Daarin was al die viervoetige diere van die aarde en die wilde en kruipende diere en die voëls van die hemel.

13 Toe kom daar 'n stem na hom: Staan op, Petrus, slag en eet!

14 En Petrus : Nooit nie, Here, want ek het nooit iets onheiligs of onreins geëet nie.

15 En weer het die stem vir die tweede keer na hom gekom: Wat God rein gemaak het, mag jy nie onheilig ag nie.

16 En dit het drie maal gebeur, en die voorwerp is weer in die hemel opgeneem.

17 En terwyl Petrus by homself daaroor verleë was wat die gesig tog kon beteken wat hy gesien het, staan die manne wat deur Cornelius gestuur was, daar by die poort en verneem na die huis van Simon.

18 En hulle roep en vra of Simon, wat ook Petrus genoem word, daar tuis is.

19 En terwyl Petrus nadink oor die gesig, die Gees vir hom: Daar is drie manne wat jou soek.

20 Staan dan op, klim af en gaan saam met hulle sonder om te twyfel, want Ek het hulle gestuur.

21 En Petrus het afgeklim na die manne wat deur Cornelius na hom gestuur was, en gesê: Kyk, dit is ek wat julle soek. Wat is die rede waarom julle hier is?

22 En hulle : Cornelius, 'n hoofman oor honderd, 'n regverdige en godvresende man, wat 'n goeie naam het by die hele Joodse nasie, het 'n goddelike openbaring ontvang deur 'n heilige engel, om u te laat haal na sy huis om te hoor wat u sal .

23 En hy het hulle binnegenooi en geherberg. En die volgende dag het Petrus saam met hulle afgereis, en enkele van die broeders uit Joppe het met hom saamgegaan.

24 Die dag daarop het hulle in Cesaréa aangekom. En Cornelius was hulle te wagte, en hy het alreeds sy familie en besondere vriende bymekaargeroep.

25 Toe Petrus dan binnekom, het Cornelius hom tegemoetgegaan en aan sy voete neergeval en hom hulde bewys.

26 Maar Petrus het hom opgerig en gesê: Staan op, ek is self ook maar 'n mens.

27 En onderwyl hy met hom spreek, gaan hy binne en vind baie wat vergader het;

28 en hy vir hulle: Julle weet dat dit ongeoorloof is vir 'n Joodse man om met iemand van 'n ander volk omgang te of hom te besoek; maar God het my getoon dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie.

29 Daarom het ek, toe ek gehaal is, gekom sonder om teë te spreek. Ek vra dan om watter rede julle my laat haal het.

30 En Cornelius : Vier dae gelede was ek besig om te vas tot op hierdie uur, en die negende uur het ek in my huis gebid,

31 en meteens staan daar 'n man voor my in 'n blink kleed en : Cornelius, jou gebed is verhoor en jou aalmoese is voor God in herinnering gebring.

32 Stuur dan na Joppe en laat Simon haal wat ook Petrus genoem word. Hy vertoef in die huis van Simon, 'n leerlooier, by die see; as hy kom, sal hy met jou spreek.

33 Ek het toe op die daad na u gestuur, en u het goed gedoen om te kom. Ons is dan nou almal voor die aangesig van God aanwesig om alles te hoor wat deur God aan u opgedra is.

34 En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie,

35 maar dat in elke nasie die een wat Hom vrees en geregtigheid doen, Hom welgevallig is.

36 Dit is die woord wat Hy gestuur het aan die kinders van Israel toe Hy die evangelie van vrede verkondig het deur Jesus Christus Hy is die Here van almal.

37 Julle weet van die saak wat deur die hele Judéa gebeur het en van Galiléa af begin het, die doop wat Johannes gepreek het,

38 met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en almal genees wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.

39 En ons is getuies van alles wat Hy gedoen het in die Joodse land en in Jerusalem. En hulle het Hom omgebring deur Hom aan 'n kruishout op te hang.

40 Hom het God op die derde dag opgewek en beskik dat Hy sou verskyn

41 nie aan die hele volk nie, maar aan getuies wat deur God vantevore verkies was, aan ons wat met Hom saam geëet en gedrink het nadat Hy uit die dode opgestaan het.

42 En Hy het ons bevel gegee om aan die volk te verkondig en met krag te betuig dat dit Hy is wat deur God bestem is as Regter van lewende en dode.

43 Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.

44 En toe Petrus nog besig was om hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op almal geval wat die woord gehoor het.

45 En die gelowiges uit die besnydenis, almal wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is.

46 Want hulle het gehoor hoe hulle in tale spreek en God groot maak. Toe het Petrus begin spreek:

47 Niemand kan tog die water weer, dat hierdie mense, wat net soos ons die Heilige Gees ontvang het, nie gedoop word nie?

48 En hy het beveel dat hulle gedoop moet word in die Naam van die Here. Toe het hulle hom gevra om nog 'n paar dae te bly.

Kornelijus išsikviečia Petrą

1 Cezarėjoje gyveno romėnų armijos karininkas Kornelijus, italų kohortos šimtininkas. 2 Jis buvo pamaldus žmogus, giliai nuolankus, kaip ir visi jo namiškiai. Jis dosniai šelpdavo žmones ir ištvermingai melsdavosi Dievui. 3 Vieną popietę, apie trečią valandą, kai jis nemiegojo, regėjime pamatė Dievo angelą, kuris tarė: Kornelijau!" 4 Kornelijus pažvelgė į išsigandęs. Kas yra, Viešpatie?" jis paklausė angelo. Angelas jam atsakė: Tavo maldos ir išmaldos Dievo akyse neliko nepastebėtos! 5 Pasiųsk keletą vyrų į Jopę, kad surastų žmogų, vardu Simonas Petras, 6 kuris svečiuojasi pas Simoną kailiadirbį, kurio namai stovi ant jūros kranto, ir pakviesk, kad jis ateitų tavęs aplankyti." 7 Vos tik angelas pasitraukė, Kornelijus pasišaukė du namiškius tarnus ir vieną pamaldų kareivį patarnautojų 8 ir visa, kas atsitiko, jiems išaiškinęs, išsiuntė į Jopę.

Petro regėjimas

9,10 Rytojaus dieną, jiems besiartinant prie miesto, Petras užlipo ant plokščiastogio pasimelsti. Buvo vidurdienis, ir jis pasijuto išalkęs. Bet kol buvo ruošiamas maistas, aplankė Šventoji Dvasia. 11 Jis pamatė atsivėrusį dangų ir didelę storą drobinę paklodę lyg maršką, keturių kampų nuleidžiamą ant žemės. 12 Joje buvo įvairiausių gyvūnų, gyvačių ir paukščių (žydų draudžiamų vartoti maistui). 13 Tada balsas jam pasakė: Kelkis, Petrai, pjauk ir valgyk nori!" 14 Viešpatie, niekada gyvenime nevalgiau tokių sutvėrimų, nes žydų įstatymai juos draudžia valgyti", atsakė Petras. 15 Balsas vėl kalbėjo: Dievas apvalė, tu nevadink suteptu!" 16 Regėjimas pasikartojo tris kartus. Tada drobinis padėklas vėl pakilo į dangų.

17 Petras buvo tarsi pritrenktas. regėjimas galėtų reikšti? jam reikia daryti? Kaip tik tada Kornelijaus siųsti vyrai rado namą ir, stovėdami vartų, 18 teiravosi, ar Simonas Petras gyvena šioje vietoje! 19 Tuo tarpu, kol Petras buvo regėjimo apstulbintas, Šventoji Dvasia jam pasakė: Trys vyrai ieško tavęs. 20 Lipk žemyn, sutik juos ir keliauk su jais. Viskas tvarkoje. Tai juos siunčiau." 21 Taip Petras nulipo žemyn ir tarė: Štai ir , kurio ieškote. Su kokiu reikalu atėjote?" 22 Tada jie papasakojo jam apie romėnų karininką Kornelijų, teisų ir pamaldų, visų žydų didžiai gerbiamą žmogų, gavusį angelo nurodymą pasikviesti Petrą į savo namus ir išklausyti jo pamokymų. 23 Taigi Petras pasikvietė juos į vidų ir priglaudė nakčiai. Kitą rytą jis iškeliavo su jais, lydimas keleto kitų tikinčiųjų Jopės.

Petras Kornelijaus namuose

24 Rytojaus dieną jie atvyko į Cezarėją. Kornelijus jau laukė jo, sukvietė gimines ir artimuosius draugus. 25 Petrui įėjus į jo namus, Kornelijus puolė prie jo kojų, išreikšdamas jam pagarbą. 26 Bet Petras pasakė: Kelkis! ne Dievas!" 27 Jis atsikėlė, ir jie kurį laiką kalbėjosi, tada įėjo į vidų, kur buvo susirinkę žmonės. 28 Petras prabilo: Jūs žinote, kad man nedera vaikščioti po pagonių namus. Bet regėjime man Viešpats parodė, kad negalima jokio žmogaus laikyti žemesniu. 29 Taigi atvykau, kai tik mane pakvietė. Dabar pasakykite, kokiu reikalu mane pakvietėte?" 30 Kornelijus atsakė: Prieš keturias dienas meldžiausi įprastą popietės valandą. Tik štai stojo prieš mane vyras spindinčiais drabužiais! 31 Jis man tarė: Kornelijau, tavo maldos išklausytos ir Dievas prisiminė tavo maldas. 32 Dabar siųsk keletą vyrų į Jopę ir pasikviesk Simoną, vadinamą Petru, kuris apsistojęs kailiadirbio namuose prie jūros." 33 Taigi tuojau pasiunčiau pas tave žmones, o tu gerai padarei, kad taip greitai atvykai. Štai mes dabar čia, Viešpaties akivaizdoje, laukiame norėdami išgirsti, kas tau Viešpaties įsakyta!"

34 Tada Petras atsakė: labai aiškiai matau, kad žydai ne vieni yra Dievo mylimi! 35 Kiekvienoje tautoje yra garbinančių geradarių, ir jie Jam mieli. 36 esu tikras, kad jūs girdėjote apie gerąją naujieną Izraelio žmonėms. Per Jėzų Mesiją, kuris yra visos kūrinijos Viešpats, ateina ramybė. 37 Ši naujiena pasklido po visą Judėją po Jono Krikštytojo misijos Galilėjoje. 38 Jūs taip pat žinote, kad Jėzui Nazareto Dievas įkvėpė Šventąją Dvasią ir suteikė galybę, todėl Jis keliavo darydamas gera ir gydydamas visus piktųjų dvasių apsėstuosius, nes Dievas buvo su Juo.

39 Mes, apaštalai, esame liudininkai to, Jis yra padaręs Izraelyje ir Jeruzalėje, kur Jis buvo nužudytas ant kryžiaus. 40,41 Bet trečią dieną Dievas prikėlė numirusių, leido Jam pasirodyti ne visai tautai, bet Dievo anksto paskirtiems žmonėms. 42 Jis mus siuntė visur skelbti gerąją naujieną ir liudyti, kad Jėzus Dievo paskirtasis, visų gyvųjų ir mirusiųjų Teisėjas. 43 Apie visi pranašai liudijo sakydami, kad kiekvienas, kas Juo tiki, gauna Jo vardu nuodėmių atleidimą."

44 Petrui pasakojant tuos dalykus, Šventoji Dvasia aplankė visus, kurie klausėsi jo žodžio. 45 Žydai, kurie buvo atvykę drauge su Petru, labai stebėjosi, kad Šventosios Dvasios dovana buvo duodama ir pagonims! 46,47 Dėl to nėra abejonės, nes jie girdėjo juos kalbant įvairiomis kalbomis ir šlovinant Dievą. Petras paklausė: Argi kas galėtų dabar neleisti man juos krikštyti, jeigu juos, kaip ir mus, jau aplankė Šventoji Dvasia?" 48 Jis krikštijo juos Jėzaus Kristaus, vardu. Paskui Kornelijus prašė pasilikti dar kelias dienas.

Veja também