Pular para o conteúdo
Publicidade

Atos 9

OJJP

Bekering van Saulus op die pad na Damaskus.

1 MAAR Saulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van die Here, het na die hoëpriester gegaan

2 en van hom briewe gevra aan die sinagoges in Damaskus, sodat as hy mense sou vind wat van die Weg was, manne sowel as vroue, hy hulle geboeid na Jerusalem kon bring.

3 En toe hy op sy reis naby Damaskus kom, omstraal hom skielik 'n lig van die hemel af;

4 en hy val op die grond en hoor 'n stem vir hom : Saul, Saul, waarom vervolg jy My?

5 En hy : Wie is U, Here? En die Here antwoord: Ek is Jesus wat jy vervolg. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.

6 En terwyl hy bewe en verbaas was, hy: Here, wat wil U moet ek doen? En die Here antwoord hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen.

7 En die manne wat saam met hom op pad was, het sprakeloos gestaan terwyl hulle wel die stem hoor, maar niemand sien nie.

8 Toe staan Saulus van die grond af op, en alhoewel sy oop was, het hy niemand gesien nie; en hulle het hom aan die hand gelei en in Damaskus ingebring.

9 En drie dae lank het hy niks gesien nie, en niks geëet of gedrink nie.

10 En daar was 'n dissipel in Damaskus met die naam van Ananías; en die Here het vir hom in 'n gesig gesê: Ananías! En hy antwoord: Hier is ek, Here.

11 Toe die Here vir hom: Staan op en gaan na die straat wat genoem word Reguitstraat, en vra in die huis van Judas na 'n man met die naam van Saulus van Tarsus, want kyk, hy bid;

12 en hy het in 'n gesig 'n man met die naam van Ananías sien inkom en hom die hande oplê, sodat hy weer kon sien.

13 Maar Ananías antwoord: Here, ek het van baie mense aangaande hierdie man gehoor hoeveel kwaad hy u heiliges in Jerusalem aangedoen het;

14 en hy het hier volmag van die owerpriesters om almal te boei wat u Naam aanroep.

15 Maar die Here vir hom: Gaan, want hy is vir My 'n uitverkore werktuig om my Naam te dra voor nasies en konings en die kinders van Israel.

16 Want Ek sal hom toon hoeveel hy vir my Naam moet ly.

17 En Ananías het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgelê en gesê: Saul, broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word.

18 En dadelik het daar iets soos skille van sy afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

19 En nadat hy voedsel gebruik het, het hy weer sterk geword. En Saulus was 'n paar dae saam met die dissipels in Damaskus.

Saulus word vervolg.

20 EN hy het dadelik Christus in die sinagoges verkondig, dat Hy die Seun van God is.

21 En almal wat hom gehoor het, was verbaas en het gesê: Is nie die man wat in Jerusalem uitgeroei het die wat hierdie Naam aanroep, en hier gekom het met die doel om hulle geboeid na die owerpriesters te bring nie?

22 Maar Saulus het al meer krag ontvang en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring deur te bewys dat Hy, Jesus, die Christus is.

23 En geruime tyd het die Jode beraadslaag om hom om te bring.

24 En hulle plan het aan Saulus bekend geword. En hulle het die poorte dag en nag bewaak, dat hulle hom kon ombring;

25 maar die dissipels het hom geneem en in die nag deur die muur neergelaat deur hom in 'n mandjie te laat afsak.

26 En toe Saulus in Jerusalem aankom, het hy probeer om by die dissipels aan te sluit; maar almal was vir hom bang, omdat hulle nie geglo het dat hy 'n dissipel was nie.

27 Maar Bárnabas het hom geneem en na die apostels gebring en hulle vertel hoe hy op die pad die Here gesien het en dat Hy met hom gespreek het, en hoe hy in Damaskus vrymoediglik in die Naam van Jesus gespreek het.

28 En hy het saam met hulle in- en uitgegaan in Jerusalem

29 en vrymoediglik gespreek in die Naam van die Here Jesus, en ook met die Griekssprekende Jode gepraat en geredetwis, maar hulle het probeer om hom dood te maak.

30 En toe die broeders dit agterkom, het hulle hom na Cesaréa afgebring en hom na Tarsus weggestuur.

31 En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.

Genesing van Enéas. Opwekking van Tabíta.

32 EN onderwyl Petrus oral rondgaan, het hy ook gekom by die heiliges wat in Lidda woon;

33 en hy het daar 'n man gevind met die naam van Enéas, wat al agt jaar bedlêend en verlam was.

34 En Petrus vir hom: Enéas, Jesus Christus maak jou gesond; staan op en maak jou bed op! En hy het dadelik opgestaan.

35 En al die inwoners van Lidda en Saron het hom gesien en hulle tot die Here bekeer.

36 En in Joppe was daar 'n sekere dissipelin met die naam van Tabíta, wat, as dit vertaal word, beteken Dorkas. Sy was oorvloedig in goeie werke en aalmoese wat sy gedoen het.

37 En in dié dae het sy siek geword en gesterwe, en hulle het haar gewas en in 'n bovertrek neergelê.

38 En omdat Lidda naby Joppe was en die dissipels gehoor het dat Petrus daar was, het hulle twee manne na hom gestuur wat hom moes smeek dat hy sonder uitstel na hulle moet oorkom.

39 En Petrus het opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar kom, bring hulle hom in die bovertrek; en al die weduwees kom by hom staan en ween en wys hom die onder- en bo-klere wat Dorkas alles gemaak het toe sy nog by hulle was.

40 En Petrus het almal buitentoe gestuur en neergekniel en gebid. En hy het hom na die liggaam gedraai en gesê: Tabíta, staan op! En sy het haar oopgemaak; en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.

41 En hy gee haar sy hand en laat haar opstaan. Daarop roep hy die heiliges en die weduwees en stel haar lewendig voor hulle.

42 En dit het bekend geword in die hele Joppe, en baie het in die Here geglo.

43 En hy het 'n geruime tyd in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier.

Sauliaus atsivertimas

1 O Saulius, grasindamas ir degdamas noru sunaikinti Jeruzalėje kiekvieną krikščionį, 2 nuėjo pas vyriausiąjį kunigą ir pareikalavo rašto, adresuoto Damasko sinagogoms, kuriame joms buvo nurodyta dalyvauti persekiojant visus ten gyvenančius tikinčiuosius, vyrus ir moteris, kad jis galėtų juos suimtus gabenti į Jeruzalę. 3 Su šia misija besiartinant prie Damasko, apšvietė dangaus šviesa! 4 Parpuolęs ant žemės, jis išgirdo balsą: Sauliau! Sauliau! Kam Mane persekioji?" 5 Kas Tu esi, Viešpatie", paklausė Saulius. O balsas atsakė: esu Jėzus, kurį tu persekioji! 6 Dabar kelkis, eik į miestą ir lauk Mano tolimesnių nurodymų." 7 Sauliaus draugai nustebę stovėjo be žado, nes jie girdėjo kažkieno balsą, tačiau nieko nematė. 8 Saulius atsikėlė nuo žemėsir pasijuto besąs aklas. Ji reikėjo nuvesti į Damaską, ir ten 9 tris dienas jis nieko nevalgė ir negėrė.

10 Damaske gyveno tikintysis, vardu Ananijas. Apsireiškęs Viešpats jam kalbėjo: Ananijau!" Taip, Viešpatie!" atsakė jis. 11 Viešpats pasakė: Nueik į gatvę, vadinamą Tiesiąja, surask Judo namus ir teiraukis tarsiečio, vardu Saulius. Jis dabar meldžiasi, 12 nes regėjime jam parodžiau vyrą, vardu Ananijas, ateinantį uždėti ant jo rankas, kad jis vėl praregėtų." 13 Bet, Viešpatie, esu girdėjęs apie baisius dalykus, kuriuos šis žmogus padarė tikintiesiems Jeruzalėje, sušuko Ananijas. 14 Mes girdime, kad jis turi aukštųjų kunigų įgaliojimus suimti visus, kurie šaukiasi Tavojo vardo!" 15 Bet Viešpats pasakė: Eik ir daryk, kaip sakau. Saulius yra Mano išrinktasis, kuris neš Mano žodžius tautoms ir karaliams, o taip pat ir Izraelio žmonėms. 16 jam parodysiu, kiek daug jam teks iškentėti dėl Manęs." 17 Taigi Ananijas nuėjo į tuos namus, rado Saulių, uždėjo ant jo rankas ir tarė: Broli Sauliau, Viešpats Jėzus, kuris pasirodė tau kelyje, atsiuntė mane, kad tau įkvėpčiau Šventąją Dvasią ir atgautum regėjimą." 18 Akimirksniu (atrodė tartum nuo jo akių žvynai nukrito) Saulius atgavo regėjimą ir tuojau pat buvo pakrikštytas. 19 Po to užvalgęs įgijo jėgų.

Saulius Damaske ir Jeruzalėje

Saulius, pabuvęs kelias dienas su tikinčiaisiais Damaske, 20 nuėjo ir sinagogose visiems skelbė gerąją naujieną apie Jėzų, kad Jis tiesų yra Dievo Sūnus. 21 Visi, kurie tatai girdėjo, stebėjosi ir klausinėjo: Ar čia ne tas pats, kuris taip žiauriai persekiojo Jėzaus pasekėjus Jeruzalėje? klausė jie. Argi jis nėra atvykęs suimti?"

22 Saulius vis karščiau kalbėjo ir Damasko žydai negalėjo pakęsti įrodymų, kad Jėzus tiesų yra Mesijas. 23 Po kurio laiko žydų vadovai nusprendė nužudyti. 24 Bet Saulius žinojo planą. Jie tykojo jo prie miesto vartų dieną ir naktį, pasiruošę nužudyti. 25 Taigi nakčia keletas mokinių pintinėje nuleido per miesto sienos angą žemyn.

26 Atvykęs į Jeruzalę, jis stengėsi susitikti su tikinčiaisiais, bet jie visi jo bijojo. Jie manė, kad jis apgaudinėja. 27 Tada Barnabas nusivedė pas apaštalus ir jiems papasakojo, kaip Saulius regėjęs Viešpatį kelyje į Damaską ir Viešpats jam sakė, o taip pat kalbėjo apie tai, kaip jis nuoširdžiai mokė Jėzaus vardu. 28 Tik tada jie priėmė, ir Saulius nuolat būdavo su tikinčiaisiais ir 29 drąsiai mokė Viešpaties vardu. Bet keletas graikiškai kalbančių žydų, su kuriais jis ginčijosi, nutarė Saulių nužudyti. 30 Kai kiti tikintieji išgirdo apie pavojų, jie nugabeno į Cezarėją ir tada išsiuntė namo, į Tarsą.

31 Tuo tarpu bažnyčia visoje Judėjoje, Galilėjoje, Samarijoje džiaugėsi ramybe. Vis augo bažnyčios galia ir tikinčiųjų skaičius. Tikintieji išmoko gyventi Dievo baimėje, globojami Šventosios Dvasios.

Enėjas ir Tabita

32 Petras keliavo vienos vietos į kitą, lankydamas juos. Bekeliaudamas aplankė tikinčiuosius, gyvenančius Lidoje. 33 Ten jis sutiko žmogų, vardu Enėjas. Jis buvo paralyžiuotas ir aštuonerius metus ligos prirakintas prie lovos. 34 Petras jam tarė: Enėjau! Jėzus Kristus teišgydo tave! Kelkis ir pasiklok lovą." Ir bematant jis buvo išgydytas. 35 Tada visi Lidos ir Sarono gyventojai, pamatę vaikštantį, atsivertė į Viešpatį.

36 Jopėje buvo tikinčioji moteris, vardu Tabita, išvertus Dorkadė (Gazelė), kuri buvo garsi gerais darbais ir išmaldomis. 37 Tomis dienomis ji susirgo ir mirė. Jos draugai pašarvojo aukštutiniame kambaryje. 38 Bet mokiniai išgirdo, jog netoliese Lidoje yra Petras, todėl jie pasiuntė du vyrus, kad šie paprašytų Petrą su jais grįžti į Jopę.

39 Taip jis ir padarė. Kai tik Petras atvyko, jie nusivedė į viršų, kur gulėjo Tabita. Kambarys buvo pilnas verkiančių našlių, kurios viena kitai rodė Tabitos joms pasiūtus rūbus. 40 Bet Petras liepė joms visoms išeiti kambario. Tada jis atsiklaupė ir ėmė melstis. Pasisukęs į lavoną, tarė: Kelkis, Tabita!", ir ji atmerkė akis! Pamačiusi Petrą, ji atsisėdo. 41 Jis padavė jai ranką ir padėjo atsikelti. Sukvietęs tikinčiuosius ir našles, parodė gyvą. 42 Žinia pasklido mieste, ir daugelis įtikėjo Viešpatį. 43 Petras ilgą laiką pasiliko Jopėje pas vieną kailiadirbį Simoną.

Veja também