Pular para o conteúdo
Publicidade

Atos 24

OJJP

Paulus voor die regterstoel van die goewerneur Felix.

1 EN vyf dae daarna het die hoëpriester Ananías met die ouderlinge en 'n sekere advokaat Tertúllus afgekom en Paulus by die goewerneur aangeklaag.

2 En toe hy opgeroep is, begin Tertúllus hom beskuldig en :

3 Dat 'n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en dat daar hervorminge deur u voorsorg in elke opsig en oral vir hierdie nasie tot stand kom, neem ons met alle dankbaarheid aan.

4 Maar om u nie te lank op te hou nie, versoek ek u om ons in u vriendelikheid kortliks aan te hoor.

5 Want ons het gevind dat hierdie man 'n pes is en 'n verwekker van oproer onder al die Jode in die wêreld en 'n voorman van die sekte van die Nasaréners,

6 wat selfs probeer het om die tempel te ontheilig. Ons het hom gevange geneem en wou hom volgens ons wet oordeel;

7 maar Lísias, die owerste oor duisend, het gekom en hom met groot geweld uit ons hande weggeneem

8 en bevel gegee dat sy beskuldigers voor u moet kom. Van hom sal u self, ondersoek, kennis kan verkry van al hierdie dinge waarvan ons hom beskuldig.

9 En die Jode het ook saamgestem en gesê dat dit so was.

10 En nadat die goewerneur vir hom gewink het om te praat, het Paulus geantwoord: Omdat ek weet dat u oor hierdie volk al baie jare lank regter is, verdedig ek my saak met goeie moed,

11 aangesien u te wete kan kom dat dit nie meer as twaalf dae is vandat ek opgegaan het om in Jerusalem te aanbid nie.

12 En hulle het my nie in die tempel gevind, besig om met iemand te praat of 'n opstand van die volk te verwek nie, en ook nie in die sinagoges of in die stad nie.

13 En hulle kan ook die dinge waarvan hulle my nou beskuldig, nie bewys nie.

14 Maar dit erken ek voor u dat ek volgens die Weg wat hulle sekte noem, so die God van my vaders dien, terwyl ek alles glo wat in die wet en in die profete geskrywe is,

15 en 'n hoop op God het, 'n hoop wat hulle self ook verwag, dat daar 'n opstanding sal wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges.

16 Daarom oefen ek my ook om altyd voor God en die mense 'n rein gewete te .

17 Maar baie jare het ek gekom om aan my volk aalmoese te bring en offers.

18 En terwyl ek hiermee besig was, het sekere Jode uit Asië my in die tempel gevind nadat ek geheilig was, nie met 'n skare of met 'n opskudding nie.

19 Hulle behoort hier voor u te wees om beskuldiging in te bring as hulle iets teen my het.

20 Of laat hierdie manne self of hulle enige onreg in my gevind het toe ek voor die Raad gestaan het,

21 behalwe oor hierdie een woord wat ek uitgeroep het terwyl ek onder hulle gestaan het, naamlik: Oor die opstanding van die dode staan ek vandag by u voor die gereg!

22 Toe Felix dit hoor, het hy hulle saak uitgestel, alhoewel hy noukeurig genoeg met die dinge van die Weg bekend was; en hy het gesê: Wanneer Lísias, die owerste oor duisend, afkom, sal ek julle saak ten volle ondersoek.

23 En hy het die hoofman oor honderd beveel om Paulus te bewaak, maar dat hy verligting moes , en dat hy niemand van sy eie mense moes verhinder om hom te bedien of te besoek nie.

24 En 'n paar dae daarna het Felix gekom saam met Drusílla, sy vrou, wat 'n Jodin was, en het Paulus laat haal en hom aangehoor oor die geloof in Christus.

25 Maar toe hy spreek oor geregtigheid en selfbeheersing en die toekomstige oordeel, het Felix baie bang geword en geantwoord: Gaan vir hierdie keer heen, en as ek 'n geleentheid vind, sal ek jou laat roep.

26 En tegelykertyd het hy ook gehoop dat geld aan hom deur Paulus sou gegee word om hom los te laat. Daarom het hy hom ook dikwels laat haal en met hom gesprekke gehad.

27 Maar twee jaar het verbygegaan, en toe kry Felix vir Porcius Festus as opvolger; en omdat Felix aan die Jode 'n guns wou bewys, het hy Paulus as gevangene agtergelaat.

Apklausa pas Feliksą

1 Po penkių dienų atvyko vyriausiasis kunigas Ananijas su keliais žydų vadovais ir advokatu Tertulu kaltinti Paulių. 2 Į priekį iškviestas Tertulas, kreipdamasis į valdytoją, išdėstė kaltinimus, skirtus Pauliui:

Ekscelencija, mums, žydams, tu suteikei ramybę ir taiką ir neleidai mūsų skriausti. 3 Dėl to mes esame labai dėkingi. 4 Kad neįkyrėčiau tau, labai prašau atkreipti dėmesį tik į vieną dalyką. trumpai išdėstysiu kaltinimus, skirtus šiam žmogui. 5 Mes nustatėme, kad šis žmogus yra ramybės drumstėjas. Šis žmogus nuolat kelia maištus prieš romėnų vyriausybę. Jis yra žinomas nazariečių sektos vadas. 6 Be to, jis mėgino išniekinti šventovę, kai mes suėmėme. Mes būtume teisę pagal tai, ko nusipelnė, 7 bet įgulos tribūnas Lisijas užėjęs prievarta atėmė , 8 reikalaudamas, kad teistų pagal romėnų įstatymą. Jūs nesunkiai suprasite, kad mūsų kaltinimas teisingas, apklausdamas pats." 9 Tada visi žydai įsijungė į bendrą pokalbį, pareikšdami, kad visa, Tertulas sakė, yra tiesa. 10 Dabar atėjo Pauliaus eilė. Valdytojas mostu parodė, kad atsistotų ir kalbėtų. Paulius pradėjo: Žinau, kad tu jau daug metų teisėjauji žydams. Tai suteiks pasitikėjimo, kai man reikės gintis. 11 Greitai paaiškės, kad atvykau į Jeruzalę tik prieš dvylika dienų melstis šventykloje. 12 Galėsite pamatyti, kad niekada neskatinau sąmyšio sinagogose ar kurio nors miesto gatvėse. 13 Šie vyrai, žinoma, negali įrodyti dalykų, kuriais jie mane kaltina.

14 Vieną dalyką pripažįstu: tikiu sielos išganymu, kurį jie laiko sekta. laikausi savo protėvių tarnavimo Dievui kelio. Tvirtai tikiu žydų įstatymu ir visu tuo, kas parašyta Pranašų knygose. 15 Kartu su šiais vyrais tikime, jog bus teisiųjų ir neteisiųjų prisikėlimas. 16 Todėl stengsiuosi visų jėgų išlaikyti švarią sąžinę prieš Dievą ir prieš žmones. 17 po daugelio metų grįžau į Jeruzalę duoti žydams išmaldą ir aukoti Dievui atnašų. 18 Mano kaltintojai pamatė mane šventykloje, kai atnašavau padėkos auką. buvau nusiskutęs galvą, kaip įstatymas reikalauja, o aplink mane nebuvo minios ir jokio triukšmo! Ten buvo keli žydai Turkijos. 19 Jie privalo būti čia, jei turi prieš mane, 20 bet štai! Tegul dabar šie vyrai pasako, kokį nusikaltimą padariau. 21 Nebent tai, kad pasakiau vieną dalyką, kurio neturėjau sakyti: esu čia, teismo taryboje, kad apginčiau tikėjimo tiesą, jog mirusieji prisikels." 22 Feliksas, gerai žinodamas, kad krikščionys nepradės riaušių, liepė žydams palaukti, kol atvyks įgulos tribūnas Lisijas. Tuomet jis svarstysiąs klausimą. 23 Jis liepė Paulių įmesti į kalėjimą, bet sargybiniui davė nurodymus švelniai su juo elgtis, nedrausti jo draugams lankyti ir leisti nešti jam dovanas, kad šis galėtų gyventi patogiau.

24 Po kelių dienų atėjo Feliksas su savo žyde žmona Druzile. Pasišaukę Paulių, jie išklausė jo pasakojimą apie tikėjimą į Jėzų Kristų. 25 Pauliui besikalbant su jais apie teisingumą, savitvardą ir apie būsimą teismą, Feliksas nusigando. Šiam kartui užtenka. Kai bus tinkamesnis laikas, tave vėl pasišauksiu", tarė jis. 26 Be to jis tikėjosi, kad Paulius duos jam pinigų, todėl dažnokai ji kviesdavosi ir su juo kalbėdavosi.

27 Taip prabėgo dveji metai, Feliksą pakeitė Porcijus Festas. Kadangi Feliksas norėjo įsiteikti žydams, jis paliko Paulių, supančiotą grandinėmis.

Veja também