Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 4

OJJP

Die versoeking.

1 EN Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei,

2 waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in dié dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword.

3 Toe die duiwel vir Hom: As U die Seun van God is, vir hierdie klip dat dit brood moet word.

4 Maar Jesus antwoord en vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.

5 Toe bring die duiwel Hom op 'n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in 'n oomblik se tyd.

6 En die duiwel vir Hom: Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil.

7 As U my dan aanbid, sal alles aan U behoort.

8 En Jesus antwoord en vir hom: Gaan weg agter My, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.

9 Toe bring hy Hom na Jerusalem en stel Hom op die dak van die tempel en vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself hiervandaan neer.

10 Want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U om U te bewaar,

11 en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie.

12 En Jesus antwoord en vir hom: Daar is gesê: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.

13 En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy 'n tyd lank van Hom gewyk.

Jesus word uit Násaret verdrywe.

14 EN Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het 'n gerug aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan;

15 en Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys.

16 Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was, gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees.

17 En die boek van die profeet Jesaja is aan Hom oorhandig; en toe Hy die boek oopmaak, kry Hy die plek waar geskrywe is:

18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;

19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig.

20 En nadat Hy die boek toegemaak en aan die dienaar teruggegee het, gaan Hy sit, en die van almal in die sinagoge was op Hom gevestig.

21 Toe begin Hy vir hulle te : Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul.

22 En almal het vir Hom getuienis gegee en was verwonderd oor die aangename woorde wat uit sy mond kom; en hulle : Is Hy nie die seun van Josef nie?

23 En Hy antwoord hulle: Julle sal My ongetwyfeld hierdie spreekwoord toevoeg: Geneesheer, genees uself! Alles wat ons hoor wat in Kapérnaüm gebeur het, doen dit hier in u vaderstad ook.

24 En Hy : Voorwaar Ek vir julle, geen profeet is aangenaam in sy vaderland nie.

25 Maar Ek vir julle met waarheid, daar was baie weduwees in Israel in die dae van Elía toe die hemel toegesluit was drie jaar en ses maande lank, toe daar 'n groot hongersnood gekom het in die hele land,

26 en na nie een van hulle is Elía gestuur nie, behalwe na Sarfat in Sidon, na 'n weduwee.

27 En daar was baie melaatses in Israel in die tyd van Elísa, die profeet, en nie een van hulle is gereinig nie, behalwe Naäman, die Síriër.

28 En almal in die sinagoge is met woede vervul toe hulle dit hoor;

29 en hulle het opgestaan en Hom uit die stad uitgedryf en Hom gebring tot op die rand van die berg waarop hulle stad gebou was, om Hom van die krans af te gooi.

30 Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan.

31 En Hy het afgekom na Kapérnaüm, 'n stad van Galiléa, en hulle op die sabbat geleer.

32 En hulle was verslae oor sy leer, want sy woord was met gesag.

Genesing van die besetene in Kapérnaüm.

33 EN in die sinagoge was daar 'n man met die gees van 'n onreine duiwel, en hy het met 'n groot stem uitgeskreeu

34 en gesê: Ha! wat het ons met U te doen, Jesus, Nasaréner? Het U gekom om ons te verdelg? Ek ken U, wie U is: die Heilige van God!

35 En Jesus het hom bestraf en gesê: Bly stil, en gaan uit hom uit! En die duiwel het hom tussen hulle neergegooi en uit hom uitgegaan sonder om hom seer te maak.

36 Toe kom daar verbaasdheid oor almal, en hulle praat met mekaar en : Wat vir 'n woord is dit, dat Hy met gesag en mag die onreine geeste gebied, en hulle gaan uit!

37 En daar het 'n gerug aangaande Hom uitgegaan na elke plek van die omgewing.

Genesing van Simon se skoonmoeder.

38 EN Hy het opgestaan uit die sinagoge en in die huis van Simon gekom. En Simon se skoonmoeder was aangetas deur 'n hewige koors, en hulle het Hom geraadpleeg oor haar.

39 Toe gaan Hy oor haar staan en bestraf die koors, en dit het haar verlaat, en sy het onmiddellik opgestaan en hulle bedien.

40 En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring, en Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak.

41 En duiwels het ook uit baie uitgegaan en geskreeu en gesê: U is die Christus, die Seun van God! En Hy het hulle bestraf en nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle geweet het dat Hy die Christus was.

42 En toe dit dag geword het, het Hy uitgegaan en na 'n verlate plek vertrek; en die skare het Hom gesoek en by Hom gekom en Hom teëgehou, dat Hy nie van hulle sou weggaan nie.

43 Maar Hy het vir hulle gesê: Ek moet aan die ander stede ook die evangelie van die koninkryk van God bring, want daarvoor is Ek gestuur.

44 En Hy het verder in die sinagoges van Galiléa gepreek.

Jėzus gundamas

1 Kupinas Šventosios Dvasios, Jėzus paliko Jordano upę ir Dvasia vedžiojo Judėjos tyruose, kur velnias gundė 2 keturiasdešimt dienų. Visą šį laiką Jėzus pasninkavo ir labai išalko. 3 Šėtonas Jam tarė: Jeigu Tu Dievo Sūnus, paversk šį akmenį duonos kepalu." 4 Bet Jėzus atsakė: Raštuose parašyta: gyvenime yra daug svarbesnių dalykų duoną!"

5 Tada šėtonas užvedė ant aukšto kalno ir akimirksniu parodė viso pasaulio karalystes. 6 Velnias pasakė: atiduosiu Tau visas karalystes ir garbę, nes jos mano ir jas dalinu, kam noriu. 7 Jei Tu atsiklaupsi ir pagarbinsi mane, visa bus Tavo." 8 Jėzus atsakydamas tarė: Raštuose taip parašyta: Viešpatį, savo Dievą, tegarbink ir Jam vienam tetarnauk!"

9-11 Po to šėtonas nusivedė į Jeruzalę, liepė atsistoti ant šventyklos stogo ir tarė: Jei Tu Dievo Sūnus, pulk žemyn, nes Raštai sako, kad Dievas atsiųs angelų sargybą Tau bei pasirūpins, kad nesusitrenktumei į grindinį!"

12 Jėzus jam atkirto: Raštai taip pat moko: Negundyk Viešpaties, savo Dievo, kvailais patikrinimais!"

13 Tada velnias baigė gundymusir kuriam laikui nuo Jėzaus pasitraukė.

Jėzaus nepriima Nazarete

14 Tada Jėzus grįžo į Galilėją, kupinas Šventosios Dvasios galios. Greitai Jis išgarsėjo visoje šalyje 15 Savo pamokslais sinagogose. Visi gyrė.

16 Kai Jis atvyko į Nazaretą, į vaikystės namus, šeštadienį kaip paprastai nuėjo į sinagogą ir atsistojo skaityti Raštų. 17 Jam buvo paduota pranašo Izaijo knyga ir, atvertęs, Jis rado parašyta:

18,19 Viešpaties Dvasia yra Manyje;

Jis paskyrė Mane skelbti gerąją naujieną vargšams,

Jis siuntė Mane gydyti sužeistas širdis ir skelbti,

kad belaisviai bus išlaisvinti,

aklieji atgaus regėjimą,

pažemintieji atsikratys engėjų. Dievas yra pasirengęs palaiminti visus,

kurie tik pas ateis."

20 Jis užvertė knygą, padavė tarnui ir atsisėdo. Visi sinagogoje įdėmiai žiūrėjo į . 21 Tada Jis pridūrė: Šis Raštas pildosi šiandien." 22 Visi susirinkusieji buvo geros nuomonės apie , bet labai stebėjosi gražiais žodžiais, sklindančiais Jo lūpų. Ar gali būti? klausinėjo vienas kitą. Argi Jis ne Juozapo sūnus?" 23 Tada Jis prabilo: Greičiausiai jūs pasakysite Man patarlę: Gydytojau, pasigydyk pats", turėdami galvoje kodėl nedarai stebuklų gimtajame mieste, kaip darei Kafarnaume?" 24 Bet sakau jums, kad vienas pranašas nepripažįstamas gimtajame mieste! 25,26 Pavyzdžiui, prisiminkite, kaip pranašas Elijas parodė stebuklą Sarepto našlei, atvykusiai Sidono krašto. Tomis sausros dienomis daugeliui žydų našlių reikėjo pagalbos, nes lietus nelijo jau tris su puse metų ir šalyje siautėjo badas, tačiau Elijas pas vieną nebuvo siųstas. 27 Arba prisiminkite pranašą Eliziejų, kuris išgydė Naamaną Sirijos, o ne žydų raupsuotuosius."

28 Šitokie pasakojimai sukėlė klausytojų įtūžį. 29 Jie atsikėlė, nusivedė prie skardžio, ant kurio buvo pastatytas miestas, norėdami nustumti nuo uolos. 30 Bet Jis paliko minią, braudamasis pro įtūžusius žmones.

Jėzus išvaro piktąją dvasią

31 Tada grįžo į Galilėjos miestą Kafarnaumą ir ten mokė sinagogoje kiekvieną šeštadienį. 32 Čia žmonės taip pat stebėjosi tuo, Jis sakė; kalbėdamas Jis nesirėmė kitų mintimis, bet skelbė Savą tiesą.

33 Kartą, kai Jis kalbėjo sinagogoje, velnio apsėstas žmogus pradėjo šaukti: 34 Eik šalin! Mums Tu nereikalingas, Jėzau Nazareto. Tu atėjai mus sunaikinti. žinau, kad Tu esi Šventasis Dievo Sūnus." 35 Jėzus sudraudė, sakydamas: Nutilk!" O demonui liepė: Išeik!" Miniai stebint, velnias parbloškė žmogų ant žemės ir paliko nieko pikta daugiau nedarydamas. 36 Žmonės nustebę klausinėjo: Kas Šio Žmogaus žodžiuose, kad net velnias Jo paiso?" 37 Žinia apie tai, Jis padarė, žaibo greitumu pasklido po visą apylinkę.

Jėzus išgydo daugelį

38 dieną sinagogos Jis nuėjo į Simono namus, kur, drugio krečiama, gulėjo Simono uošvė. Visi prašė, kad pagydytų. 39 Atsistojęs prie lovos, Jis sudraudė drugį, ir ligonės kūno temperatūra staiga nukrito. Moteris atsikėlusi tuojau paruošė jiems valgyti.

40 vakarą, saulei nusileidus, visi, kurie savo namuose turėjo ligonių, sergančių visokiomis ligomis, vedė juos pas Jėzų, o Jo rankų prisilietimas visus gydė. 41 Kai kurie buvo velnio apsėsti; Jam paliepus, demonai išeidavo šaukdami: Tu esi Dievo Sūnus." Ir Jis drausdavo juos, kad šito nesakytų. Bet jie žinojo, kad Jis yra Kristus, todėl pakluso Jo liepimui nutilti.

42 Kitos dienos rytą Jis išėjo į dykumą. Žmonės Jo visur ieškojo ir, kai pagaliau rado, maldavo pasilikti Kafarnaume. 43 Bet Jis atsakė: turiu skelbti gerąją naujieną apie Dievo karalystę ir kitose vietose tam ir esu siųstas." 44 Taigi Jis keliavo toliau, mokydamas visose Judėjos sinagogose.

Veja também