Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 117

AFR53

1

2

Loof die Here, alle nasies.

1 LOOF die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die Here is tot in ewigheid. Halleluja!

Veja também